Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage - Hadison Park

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstraat 12, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R480 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Cottage - Hadison Park is in Kimberley en het 2 ruim selfsorgkothuise.

Verblyf word in Kothuis 1 en Kothuis 2 gebied. Albei kothuise het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort en 'n kombuisie. Daar is slaapplek vir tot 7 gaste.

Veilige parkeerplek en 'n braai-area word voorsien.

Kimberley is bekend vir Die Groot Gat en dié gewilde besienswaardigheid is naby The Cottage wat dit beslis iets maak om te besoek. Die kothuis is ook naby skole, hospitale, kerke, winkelsentrums, vermaakgeriewe en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 257 resensies vir The Cottage - Hadison Park
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 257

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Simonstraat 12, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Cottage - Hadison Park het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstraat 12, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiYTU2MGU2LTc2ZTktNDM4Mi04ZjlhLTc0ZDliYzlmOWIwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag, vir 2 mense 257 5 1 5 12 Simon Street Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.75469601152 24.744766571357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang