Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Brian N
1 nag
5.0
Des 2024

An absolute gem and must stay. Words cannot capture the beauty and peacefulness of The Cottage. Robyn is super welcoming, the Cottage is so comfy and homely. I will stay longer next time. An absolute gem!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Wat 'n besondere, persoonlike verwelkoming! Baie dankie vir 'n hartlike verwelkoming. Ons het heerlik gekuier, en ons verblyf by The Cottage het ons genoeg krag gegee vir die res van ons avontuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
The Cottage
Goeie dag Paul en gesin. Baie dankie vir die wonderlike review, ons is so bly julle het julle kuier by ons geniet! Ons sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Gideon C
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Baie mooi en netjies en hartlik ontvang. Pragtige Border Collies om mee te speel. Baie netjiese perseel. Keurig uitgelee en baie goed ontvang. Die eenheid is geskik vir een paartjie. Privaatheid 'n bietjie van 'n probleem. Eenheid geskik vir gesin met twee kinders. Een dubbelbed en 'n sleeper couch. Sou aanbeveel dat die sleeper couch in die advertensie genoem word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
The Cottage
Good day Gideon Thank you for your kind review and for making such a fuss over our fur-babies, we appreciate it and they had such fun with your family. In regards to the sleeping arrangements, I'm sorry you felt privacy was an issue; however, our ad does specify in the general description and again in the sleeping arrangements that our unit contains 1 double bed and a sleeper couch, as well as that it is suited for couples seeking a romantic getaway or a small family looking to get away. Glad you enjoyed your stay despite your concerns, and we hope to see you again in the future.

Naomi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Fantasties. Sal def weer by The Cottage gaan bly. Vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
The Cottage
Dankie Naomi! Ons is so bly julle het ons Cottage geniet, en kon ontspan en lekker kuier! Julle is enige tyd welkom!

Janet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Excellent. Excellent place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
The Cottage
Thank you, Janet! You were amazing guests, you are welcome back anytime!

Gareth M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

A delightful blend of adventure, relaxation, and quality time with loved ones. It was extraordinary and a great adventure with the family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
The Cottage
We are thrilled that you and your family had such an amazing holiday! Your children were so well behaved and they played so nicely with Skye and Storm too! Thank you for leaving our Cottage so neat and tidy!

Saretha B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die fokus op die gerief van die gas is uitsonderlik. The cottage was inderdaad die beste ervaring ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
The Cottage
Baie dankie, Saretha! Was wonderlik om julle te ontmoet! Ons sien uit vir julle volgende kuier!

Yolande C
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Netjies, veilig en baie rustig! Die cottage sal ons definitief weer sien! Van die instap tot die uitstap was ons met vriendelikheid en hoflikheid ontvang. Dit is beslis waarde vir geld en ons sal dit vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Guy W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. The cottage was merkwaardig gewees. Baie netjies met al die geriewe van top gehalte. The cottage word nie geaffekteer deur beurtkrag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Baie welkom gevoel. Alles wat nodig is beskikbaar. Sal definitief weer kom oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 148
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 148
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 1, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAece06e99d30f6e99d0913d5d53945645ff7ec3010b0cd8af315c6bd6f16f21f25cf55c773bb3dc48e0dc088ca98a913aa535?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 148 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 1 4th Avenue De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.490325636483 22.532989305725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang