Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 1, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 R1 148 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Cottage is 'n bekoorlike, rustieke selfsorg-eenheid in die skilderagtige dorpie De Rust in die Klein-Karoo. Dit is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek of klein gesinne wat 'n wegbreek buite die stad soek.

Die eenslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed, dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die stoep is die ideale plek om 'n koppie koffie te drink en buite is daar 'n vuurput en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die Meiringspoort-pas is net 'n paar minute ver en hiér kan gaste die waterval besoek, die natuurskoon inneem en die vrede van die Klein-Karoo ervaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Naomi B
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Sal def weer by The Cottage gaan bly. Vreeslik lekker gebly.
Okt 2024
Janet B
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Excellent place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Gareth M
Gesin met klein kinders
5.0
A delightful blend of adventure, relaxation, and quality time with loved ones. It was extraordinary and a great adventure with the fami...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Saretha B
Saam met lewensmaat
5.0
Die fokus op die gerief van die gas is uitsonderlik. The cottage was inderdaad die beste ervaring ooit.
Aug 2024
Yolande C
5.0
Netjies, veilig en baie rustig! Die cottage sal ons definitief weer sien! Van die instap tot die uitstap was ons met vriendelikheid en hoflikheid ontv...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 4de Laan 1, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 148
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 148
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 1, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAece06e99d30f6e99d0913d5d53945645ff7ec3010b0cd8af315c6bd6f16f21f25cf55c773bb3dc48e0dc088ca98a913aa535?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 148 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 1 4th Avenue De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.490325636483 22.532989305725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang