Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Simon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 81 resensies vir The Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Linmari K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linmari K

Charming, lovely cottage, walking distance from town - all you need!

We had a wonderful weekend at this beautiful cottage, which was equipped with everything we could possibly need and more! The space was generous, featuring a stunning fireplace stocked with plenty of wood to last the entire stay. The bedroom was separate from the living room and kitchen, creating a cozy and comfortable atmosphere. The kitchen was fully equipped, making it easy to prepare meals. We thoroughly enjoyed our time here and highly recommend it. We'll definitely be returning. The check-in and check-out process was seamless, and the cottage is within walking distance of town.

Ken W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken W

Bliss!

The cottage was just perfect. Beautiful, comfortable furnishings with everything you need.

Willem F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem F

This is a relaxing stayover if you travel on the N1.

The accommodation was in a perfect condition, the reception friendly and efficient. We loved the interior decorations.

Julie P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie P

Heerlik en snoesig!

Ons het heerlik gekuier. Dit was 'n lekker koue dag en die kaggel was al aangesteek op ons eerste dag van aankoms. Alles was perfek. Baie dankie.

Arrie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie B

Beveel die cottage sterk aan!

Baie praktiese blyplekkie. Daar is alles wat jy benodig. Het twee aande daar gebly en dit was heerlik!

Phillip G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip G

Baie lekker.

Baie aangename verblyf. Vriendelikste ontvangs. Lekker rustige outydse plekkie. Ek sal graag langer wou bly.

Janine K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K

Comfortable, charming and pet friendly.

We loved our stay at the cottage, situated in a lovely quiet street close to town. The cottage shares a large garden with the Farmhouse, which is perfectly pet friendly. The cottage has a fenced-in area off the verandah, which makes it very private, and you can keep the dogs out of the garden. It is very comfortably decorated in a very eclectic style, and it had everything we needed, including air conditioning! We will definitely stay again.

Julia E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julia E

Charming, peaceful and historic.

When in Prince Albert, you have to stay in a place with history and character - and the cottage is exactly that! It's built in the 19th century and has so many interesting historic books and antiques. The house is big and has everything you need. The kitchen is gorgeous and it looks out onto a charming garden (which our dog loved). Also within walking distance from shops and restaurants.

Nadine S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S

Gemaklik, gerieflik en goeie waarde.

Aangename verblyf vir 'n familie van drie. Die kombuis is baie goed toegerus met self rooibos 'stokkies' tee wat 'n gunsteling is in ons gesin.

Lesley E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley E

Highly recommended!

The cottage was one of the best self-catering places we have ever stayed in. Spacious, mosquito-netted bed, aircon, a real blessing, and a lovely stoep. We'll definitely stay there again, maybe in cooler months though!

Doné T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doné T

Pragtige ou huis, netjies en gerieflik.

Ons het heerlik gekuier in Prince Albert en het The Cottage terdeë geniet. Alles wat jy nodig het was daar en meer. Stil en rustige amper-plaasatmosfeer. Sal beslis weer daar bly as ons in die omgewing is.

Andre B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Baie gesellig en privaat.

Baie lekker gekuier, goeie ligging.

Koos J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos J

Die geriewe was uitstekend en die tuin 'n bonus.

Alles wat ons benodig het vir 'n aangename verblyf was daar en in goeie, werkende toestand.

Fred R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fred R

Pleasant stay.

Nice to be able to walk to the main street from the cottage. Some amazing old history to be seen.

Brenda S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S

Wonderlik, rustig.

Pragtige smaakvolle volledig toegeruste kothuis.

Antonio F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonio F

Very safe, quiet and peaceful.

One feel very safe even in the evenings. The people are very friendly.

Hallie E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hallie E

Absolutely charming!

The location is quite central, the cottage is comfortable and beautifully decorated, with perfect taste and care. We loved the outdoor shower (water quite hot, so even on a cool day it was lovely!), and the charming kitchen. Even the playlist was just what we liked!

Casper D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D

Rustig en gemaklik.

Rustige omgewing met alles wat jy nodig het.

Whellan D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Whellan D

Lieflike cottage, goed toegerus en netjies.

Sien sterre.

Bernie W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Bernie W

Pragdorp, maar sal nie weer by The Cottage bly nie.

Ruim, maar was nie skoon nie. Stof en spinnerakke orals en baie vlieë. Begraafplaas reg langsaan.

Marina W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina W

Stunning with great view.

We enjoyed the stay which was very pet friendly with a massive garden and lovely interior.

Retha V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Rustig en ontspanne atmosfeer.

Ons het heerlik tuisgegaan in The Cottage. Dié historiese gebou is pragtig onderhou en bied kwaliteittoerusting. Ons was verras deur die kwaliteitmusiek wat ons gasheer op iPod gelaai het. Ons kon heerlik op die stoep sit en uitkyk oor die groot tuin, veld en op die berge in agtergrond. Ek sal graag weer daar tuisgaan.

Estelle L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle L

We had a wonderful time at the cottage.

Will definitely return for a longer stay. Highly recommended and good value for money!

Claude V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude V

Lekker gekuier om die vuur, sal weer kom kuier!

Pragtige plekkie, sal graag langer wou kuier.

Anèl D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anèl D

Rustig en gemaklik.

Die plek is baie gemaklik met al die nodige geriewe en oorgenoeg warmgoed vir n koue wintersaand. Lorna is 'n uitstekende gasvrou.

Sarette E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarette E

Heerlik gekuier. Pragtige plek.

Pragtige eenheid. Ten volle toegerus. Baie skoon en netjies. Egte plattelandse gasvryheid. Vriendelike personeel.

Jena R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jena R

Lekker ontspanne ontsnapping van stadsgewoel.

Heerlike plattelandse dorpsgevoel, baie vriendelike ontvangs!

Louis V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Ruim, stylvol met ‘n goed toegeruste kombuis.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Lorna Botha. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Paul P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P

Weekend stay in Prince Albert to explore the area.

We booked The Cottage to use as a base to explore Prince Albert and do the Swartberg Pass nearby. The cottage is very comfortable and quaint. We loved the old kitchen and bathroom fixtures and all the memorabilia. The outside shower was nice as it was hot, but I'm not sure about winter when it's cold or in the rain. Our only recommendation to other visitors is to bring plenty of mosquito repellent and Doom. There are many mosquitos around in Prince Albert.

Carin F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin F

Keurige blyplek, met fyn detail!

Die cottage is baie goed toegerus - daar is aan alles gedink. Hoë kwaliteit toebehore en baie skoon en netjies!

Cindy S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Stunning.

This cottage is absolutely stunning. We could not have asked for better accommodation in Prince Albert. Unfortunately we only stayed one night, but it won't happen again! Three nights minimum next time.

Royden C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Royden C

A very comfortable night in a classy place.

We appreciated our host's concern about our late arrival due to some heavy rain on the way.

Trudie F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie F

Stap terug in die verlede

Wat 'n wonderlike bly-op-die-plaas gevoel, met die heerlike stoep waarop jy kan ontspan. Die huis is volledig toegerus en met al die pragtige interessante goed op rakke voel dit heerlik huislik. Die buitestort is 'n totale wenner! Ons sal weer en weer daar gaan bly!

Peter G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter G

A cottage with heart.

Perfectly chosen decor. Friendly atmosphere. Great hosts. The base from which to explore the area.

Trudie J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie J

Real Karoo stay.

The Cottage is a warm, cozy place. The detail in decorations attracted my attention and was appreciated. The cottage was clean and well equipped with everything we needed. Thanks, we will come again.

Irené H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irené H

Rustig, gemaklik, interessant

Die ou geboutjie is pragtig opgeknap, met interessante dekor en al die toebehore wat mens nodig het om gemaklik te kuier en rus te ervaar. Netjies en skoon en vriendelike ontvangs.

Marguerite L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marguerite L

Netjiese en skoon cottage met 'n lekker atmosfeer. Goeie waarde vir geld.

Het heerlik in die cottage gebly. Kwaliteit beddegoed - het die buitestort geniet. Sal weer daar oorbly. Baie dankie!

Hennie C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie C

Rustig en ontspannend.

Gerieflik na aan geriewe en besienswaardighede.

Elisma O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma O

Uitstekend!

Ons en ons 4-voet-kinders het baie lekker gebly! Pragtige en netjiese plek met alles wag nodig is om te ontspan en die rustigheid van die dorp te waardeer.

Martin S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Wat 'n wonderlike paar dae in The Cottage!

The Cottage is pragtig, netjies en regtig 'n plekkie om te rus. Dankie, Simon, vir die heerlike vars blaarslaai en spinasie uit die tuin. Ons het die kuier regtig baie, baie geniet. Ons kan met vrymoedigheid The Cottage aanbeveel, en het inderdaad ook al ons vriende daarvan vertel.

Peggy M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peggy M

Really enjoyed our stay.

The cottage met all our needs and we enjoyed the pretty view of the garden with many fruit trees. Thank you!

Eduard D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard D

Excellent

Good location and privacy.

Santie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V

Nice and cosy cottage.

We enjoyed the charm of the cottage and the outside shower. Kitchen floor got wet during thunder storm, but we will excuse it as Prince Albert is not used to thunder storms and the houses are not geared for it. Very glad to experience a thunder storm and a lot of rain in the dry Karoo.

Carl W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl W

Rustige knus en verwelkomende verblyf.

Baie verlore herinneringe.

Peter C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C

Pragtige woonstel, netjies, goed geleë.

Sien sterre.

Anneke E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke E

’n Baie lekker ouwêreldse ervaring.

Wonderlikste ruimte. Gerieflike slaapplek. ’n Yslike kombuis- en eetarea met alles wat mens kan nodig kry. ’n Groot verskeidenheid boeke. Baie goeie waarde vir geld.

Welmarie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welmarie S

A unique and very comfortable stay that took us back to when time went by slower. The perfect start to our vacation.

The Cottage is very well equipped with everything you need to stay over for a few days. It is a quiet haven, just what we needed to switch off after a hectic December.

Zelna V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna V

Lieflike plattelandse verblyf!

Ons het heerlik gebly. The Cottage is pragtig en het alles wat nodig is en meer. Daar was selfs vir ons 'n houertjie vars melk in die yskas. Die buitestort is 'n wenner. Estelle was binne 5 min daar om vir ons oop te sluit met ons aankoms. My man het sy plakkies en pet daar vergeet. Voor ons dit kon agterkom, het Elma my gekontak en gereël om dit te koerier. Prins Albert is 'n juweel met regte plattelandse sjarme!

Gert G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert G

Bederf.

Uitstekend, smaakvol en luuks. Vriendelike ontvangs. Dis die plek om te bly!

Hennie O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie O

Uitstekende selfsorgverblyf in Prins Albert!

Ons was aangenaam verras met die plekkie en die besondere manier waarop dit gerestoureer is - die dik dak populierbalke met die riete gee dit 'n baie outentieke karakter. Die plekkie is baie goed toegerus en die agterstoep, buitestort en pragtige tuin maak dit regtig 'n wonderlike ervaring om daar te bly. Die bestuurder se diens is iets om te ervaar - jy sal ver soek om beter te kry! Baie dankie Elma vir jou advies, insette en vriendelikheid - ons wil binnekort weer 'n draai kom maak!

Nicoline V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline V

Sal weer en weer terug gaan.

Dit is nou al ons derde keer vanaf Junie wat ons Prins Albert toe is en die tweede keer dat ons in die Cottage bly. Dit is werklik idillies en mens raak net elke keer meer en meer verlief op die plekkie, dit is my huis weg van my huis. Ons sien julle weer binnekort, sal definitief voor die einde van die jaar weer gaan. Dankie vir julle gasvryheid, Elma, jy is 'n bate vir enige vestiging!

Renette C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette C

Die beste plek waar ons nog ooit oorgebly het, ek wou nie huis toe gaan nie.

Die kothuis was skoon en gerieflik. Ons bed het lekker in geslaap. Die kaggel en tuin gee karakter. Mooiste musiekkeuse en interessante boeke om te lees.

Nicoline V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline V

Hemel op aarde.

Alles was net perfek. Alles in die kothuis was iets van 'n sprokiesverhaal.

Deon D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Pragtige ruim en gerieflike kothuis in 'n pragtige dorpie.

Sien asb. die sterre vir 'n aanduiding.

Ilze D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D

Pragtige en baie spesiale kothuisie.

The Cottage is kunssinnig en smaakvol gemeubileer en het al die nodige toerusting vir selfsorgverblyf. Die ligging is uitstekend en dit is loopafstand na die hoofstraat en al die restaurante en winkels. Ons kan dit hoogs aanbeveel en sal beslis weer daar bly in die toekoms.

Anja D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja D

My beste selfsorg-ervaring ooit!

Die foto's bring nie die plek tot sy reg nie. Dis sprokiesmooi. Ouwêreldse styl met moderne afrondings. Die eenheid het klein verrassings soos Tabard,vars melk van die plaaslike melkery, 'n iPod vol musiek met 'n stereo, 'n kaggel, Jamie Oliver potte/panne, goeie messe, besonderse wynglase en eetgerei, goeie gehaltemoerkoffie, tabak, 'n buitestort, 'n teetuin, 'n watervoor... Ag ek kan net aangaan! Ek wou 'n week bly. Die kombuis het gesmeek dat jy kosmaak, musiek speel en rooiwyn drink. Ons sal weer gaan!

Stuart S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart S

Lovely little cottage, will definitely be back!

Enjoyed the evening at the Cottage with my son. Next time will be with my wife and we would hopefully be able to spend more than one night there. Location is tranquil and resonates with the soul.

Agnes O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes O

Awesome.

Het heerlik gekuier, veilig en netjies, die houtkaggel is 'n absolute plus en 'n plesier, Simon baie betrokke en hulpvaardig.

Genevieve S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve S

Absolutely beautiful cottage.

The Cottage was absolutely beautiful inside and out and the garden was also so lush. Peaceful and relaxing surrounding. Elma was a lovely hostess. We had a great stay. Wish we could have stayed longer (like forever)!

Lance V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance V

Charming, comfortable and well appointed.

Clean with quality self-catering equipment and charming, artistic decor. A comfortable large bed, indoor bath and a lovely outside shower. A shady porch looking onto a large garden for pleasant evening braai and drinks. Quiet neighbourhood with shaded treed streets for walks. Perfect for a couple and one other.

Susan D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Baie lekker en ontspannend.

Alles was pragtig, en skoon, die enigste probleem was onsettend baie muskiete.

Natascha D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha D

Jy voel so tuis soos in jou eie huis.

Die dekor van The Cottage was vir my so mooi. Alles wat jy nodig het teen 'n baie billike prys. Alles is silwerskoon. Sal vir seker weer gaan.

Salome D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salome D

Ons het net daar oornag, maar wat 'n lieflike plek.

Ons het baie laat arriveer. Vroeg opgestaan, het toe eers 'n bietjie tyd gehad om rond te kyk. Het weer vandaar af verder gery, so nie veel tyd gehad om ekstra draaie te ry en die dorpie, Prins Albert te verken nie. Dit wat ons wel gesien het, was baie indrukwekkend.

Gustav W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav W

Baie rustig, mooi tuin, wens ek kon langer bly.

Ons was drie volwassenes en sou beslis meer private slaapplek verkies het. Blitz of soortgelyke aansteekmiddel vir kaggel sal baie help. Indien mens langer bly kan jy natuurlik gaan koop. Verder is alles perfek, sal dit beslis aanbeveel.

Chris V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Heerlike, snoesige huisie!

Die huise is heerlik ingerig en netjies.

Mari W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari W

Heerlik rustig.

Baie dankie Estelle vir 'n vriendelike ontvangs en 'n skoon netjiese huis. Die buitestort was heerlik.

Jozet M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jozet M

Heerlike Prins Albert-ervaring in pragtige blyplek.

Die Cottage is 'n pragtige huisie wat als bied wat jy kan verwag in 'n oorblyplek. Elegant met kwaliteit en styl. Ek kan dit definitief aanbeveel.

Carina S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina S

Vriendelike diens, mooie plekkie, heerlike ervaring.

Elma het ons dadelik welkom laat voel. Pragtige plek.

Ilze L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze L

Kompak en netjies.

26B De Beer Straat is 'n gerieflike huisie met als wat mens benodig. Die feit dat die addisionele bed eintlik 'n vertrek deel met die hoofslaapkamer kan beter beskryf word en dat dit geen privaatheid bied nie. Baie groot erf, maar word gedeel met nog 'n eiendom - dit kan dalk ook gemeld word. Muskiete het ons opgevreet - muskietnette om die beddens help glad nie. Muskietgoed in die huisie sal baie waardeer word. Verder was als baie mooi netjies en gerieflik. Baie dankie aan Elma vir die ontvangs en die skoonmaak.

The Cottage se terugvoer

Dankie vir u terugvoering, dit help ons om te verbeter. Dit is jammer om te hoor dat jy probleme het met muskiete, hulle kan soms sleg wees in die somer. Gewoonlik hou die waaier in die kamer, gekombineer met ons ontwerper se plakkaatbed, mense veilig. Ons het ons beskrywing opgedateer om 'n meer akkurate idee van die tuin en die gedeelde slaapplek in The Cottage te gee. Ek het jou boodskap van dank aan Elma oorgedra. Simon

The Cottage
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Simone D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone D

Puik!

Pragtige, skoon kothuis in 'n stil omgewing. Lieflike tuin waar ons 3 honde in baljaar het. Sal definitief terug wees.

Ilan S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilan S

Lafenis in Prins Albert.

Ons twee aande by The Cottage was fantasties! Die huis is baie mooi versier en uitstekend ingerig. Dit was perfek vir ons en die drie honde. Ons het ongelukkig nie die hele tuin vir onsself gehad die eerste aand nie, want daar was gaste in die ander woning, maar ons en die honde het die tuin vreeslik geniet die tweede aand. Groot en pragtig. Die mooi huis, tuin en dorp was 'n lafenis en 'n hoogtepunt op ons reis. Elma het ons vriendelik en professioneel ontvang en was baie behulpsaam tydens ons verblyf. Die melk, tee en koffie word baie waardeer, so ook die aanbevelings vir dinge om te doen in die dorp. The Cottage se ligging is perfek om die mooi dorp te verken, net 'n blok of twee en jy is in die hoofstraat met galerye, restaurante en die museum. Die WiFi het nie goed gewerk nie, maar dis 'n kleinigheid in hierdie paradys.

Henriette T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette T

Nostalgiesie, rustige verblyf.

The Cottage is een van my gunsteling plekke waar ons al gebly het. Die ryk geskiedenis en pragtige dekor was hemels. Beslis nog 'n besoek werd.

Natasha S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Ou huis maar semi-modern binne. Hou baie van die moderne lyne saam met oudhede. Regtig gemaklike atmosfeer.

Baie heerlik, sou dalk net 'n klein aircon wou gehad het in die slaapkamer, was ongelooflik warm naweek en dit sou die aantrek vir die troue vergemaklik het, maar andersins was die huisie heerlik en lekker om gaste te ontvang.

Leon K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Pragtige kothuis, skoon en netjies!

Die kothuis is geleë in 'n stil straatjie. Dis ruim, het pragtige outydse dekor en moderne noodsaaklikhede en kombuistoebehore. Ten spyte van die koue front het ons heerlik warm geslaap onder snoesige en goeie beddegoed. Pragtige tuin met baie blomstruike, vrugtebome en voëls wat sing in die bome. Voorwaar 'n tuin om te geniet in die somer! Elma het ons baie vriendelik ontvang rn ons kon gratis WiFi benut. Sal baie graag weer daar wil tuisgaan.

Theresa B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B

Fantastic stay with very thoughtful touches.

We had a wonderful overnight stay and wished that we had stayed longer. Lovely clean premises with very thoughtful touches throughout. Nice quirky interior. Everything functioned easily. Our stay was very comfortable. Elma was a lovely hostess and gave us plenty of information on the area. We will be back for a longer stay and have recommended it to friends and family

Pierre V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Was regtig baie lekker gewees.

The Cottage is baie mooi ingerig en gerieflik. Die stofie/kaggel in die sitkamer was 'n wenner.

Karen H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H

Perfect cottage.

We really enjoyed staying at The Cottage. Simon was a great host. The cottage was very comfortable and clean.

Vanessa D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa D

Neat, clean and comfortable. Very cute.

Everything arranged when we got there. Clean and neat. Cottage and interior fits in with the town and its character. Had everything we required. Peaceful and private. Could easily have stayed longer!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Netjies, skoon en baie gerieflik. Baie oulik.

Alles was gereël toe ons daar kom. Skoon en netjies. Kothuis en interieur pas in by die dorp en het sy eie karakter. Dit het alles wat jy nodig het. Rustig en privaat. Kon maklik langer gebly het!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Shiree P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shiree P

Wonderful, restful, comfortable night in a character-filled cottage.

See stars.

Elsolique B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsolique B

Was 'n WOW-ervaring.

The Cottage was baie meer as wat ek verwag het en ons sal dit beslis weer besoek.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beer-straat 26, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUxdgW9jfRqwccUmeYeigxKRTJlKstE0caxsYYHQpuaVqNwEvwP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 3 mense 81 5 1 5 26 De Beer Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.221079764707 22.031725460782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang