Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Dalien K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sal definitief weer daar bly. Ouwêrelds. Gerieflik. Vriendelike gasvrou. Stil. Nie op die hoofstraat nie. Veilig. Buitestort! 'n Ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gerus en bitter lekker eetplekke in die dorp. Die plekkie was perfek gewees en selfs ons hondjie het dit baie geniet in die mooi groot tuin. As ek nou wel iets kon noem, was daar nie 'n braai bak gewees nie. Verder was dit 'n pragtige plek. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sybil M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

We would have liked to stay for longer. A charming, spacious cottage with a lovely Karoo garden. We had a log fire as it was a very cold night. Tasteful traditional decor in keeping with the history of the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Totally sweet. A really lovely cottage with a gorgeous view and garden. We will be back for longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linmari K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Charming, lovely cottage, walking distance from town - all you need! We had a wonderful weekend at this beautiful cottage, which was equipped with everything we could possibly need and more! The space was generous, featuring a stunning fireplace stocked with plenty of wood to last the entire stay. The bedroom was separate from the living room and kitchen, creating a cozy and comfortable atmosphere. The kitchen was fully equipped, making it easy to prepare meals. We thoroughly enjoyed our time here and highly recommend it. We'll definitely be returning. The check-in and check-out process was seamless, and the cottage is within walking distance of town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ken W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Bliss! The cottage was just perfect. Beautiful, comfortable furnishings with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

This is a relaxing stayover if you travel on the N1. The accommodation was in a perfect condition, the reception friendly and efficient. We loved the interior decorations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik en snoesig! Ons het heerlik gekuier. Dit was 'n lekker koue dag en die kaggel was al aangesteek op ons eerste dag van aankoms. Alles was perfek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arrie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beveel die cottage sterk aan! Baie praktiese blyplekkie. Daar is alles wat jy benodig. Het twee aande daar gebly en dit was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Baie aangename verblyf. Vriendelikste ontvangs. Lekker rustige outydse plekkie. Ek sal graag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Simon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beer-straat 26, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUxdgW9jfRqwccUmeYeigxKRTJlKstE0caxsYYHQpuaVqNwEvwP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 3 mense 87 5 1 5 26 De Beer Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.221079764707 22.031725460782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang