Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elske Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 69 resensies vir The Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Kemp L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kemp L

Oulike cothuis met goeie geriewe.

Baie lekker gebly. Alles was perfek.

Maureen M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen M

So glad I found The Cottage. Perfect accommodation, neat, clean and spacious and dog friendly as well.

We enjoyed our overnight stay at The Cottage. It's safe with secure parking and a beautiful garden for our dogs. A friendly and helpful hostess. Highly recommended.

Ann T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann T

Very comfortable.

Lovely big cottage with super kitted out kitchen, good hot shower.

Richard P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard P

Had a comfortable, relaxed stopover to extend a holiday drive.

We had a very pleasant overnight stop while travelling between CPT and KZN. Hosts were very helpful and we would love to come back in future for a longer visit.

Hennie W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie W

Clean, spacious and very well equipped.

The unit had everything we needed, plus a lot of extra's. The short, untarred, suburban road is a little tricky to navigate due to all of the rains.

Philip O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip O

Lekker stil area van Maclear.

The Cottage is ruim verblyf met alles wat nodig is vir selfsorg. Baie ruimte om jou om te kan ontspan.

Magda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Goed.

Alles was skoon en netjies.

Stephan S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S

Waarde vir geld.

Dit is verskriklik ruim.

Leigh W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leigh W

The Cottage has everything needed for an overnight stay or longer.

Elske was a very helpful hostess but still allowed privacy. The Cottage is beautifully fitted and the main bed very comfortable.

Nadia L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia L

Heerlike plaasatmosfeer!

Lieflike gastehuis en eienaars. Dankie!

Stephan S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan S

Aangenaam.

Ruim en waarde vir geld.

Peter T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter T

Good facility in a lovely garden.

Very comfortable facility with most amenities one needs for a stay. Parking is a bit tricky, particularly if you are towing. Elske was a very helpful host.

Gail B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gail B

Clean with all necessary amenities.

My only criticism is that on the day of our arrival it was pouring with rain. A covered walkway over the stairs down to the cottage would be great. Other than that we enjoyed our stay. The hostess was very friendly.

Hillary H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hillary H

Warm welcome. Every detail was taken care of.

Everything we needed was supplied. Beautiful gardens. Warm, comfortable sleep.

Anri M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri M

Goed toegerus, gerieflike en mooi blyplek. Wonderlike en gasvrye eienaars.

Een nag oorgebly. Was baie goed toegerus met lekker buitebraai. Ons was onmiddellik gemaklik. Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal enige tyd aanbeveel.

Barbara R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara R

Comfortable, very pleasant.

This was a neat, well appointed cottage and the host, Elske, was friendly and helpful.

Daniela S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela S

Lovely stay with very friendly hosts. Spacious and welcoming unit. Delicious rusks were provided.

Good size unit for a family to spend time in. Children could play in the garden.

John & Ann A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John & Ann A

A good overnight stop venue.

Elske and Hans were welcoming and helpfulness itself, even to the extent of supplying braai wood, charcoal and firelighters. Their four happy dogs are equally welcoming, so it's a real homely feel! The unit is well-equipped for self-catering. The lower unit (which we occupied) is approached by a flight of stairs which can be a little challenging when lugging suitcases etc. The garden is beautiful and peaceful, but a clean table on the stoep when braaiing would have been appreciated.

Johann K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann K

Stayover on our way home.

See stars.

Carika D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika D

The Cottage is in 'n rustige area waar ek heerlik kon ontspan na 'n lang rit. Dis 'n gerieflike wooneenheid en die gasvrou het uit haar pad gegaan om my en my kat te huisves.

Ek het by The Cottage oorgeslaap op pad PE toe van die KZN Midlands af.

Rebecca M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca M

Slept well here.

Pretty self-catering cottage in a lovely garden. Full DStv, helpful hosts supplied a fan and bottled water at my request and directed me onwards on lovely roads. Safe location and parking. Thankful.

Marilyn P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn P

Very comfortable and well appointed.

We had a very relaxed and comfortable stay in the spacious accommodation. Very well appointed and welcoming owner and dogs.

Willie F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie F

Gemaklike woonstel in Maclear.

Gemaklike selfsorgwoonstel. Vriendelike en behulpsame gasvrou en gasheer.

Kobus F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus F

Gerieflik en netjies.

Netjies en vriendelike ontvangs, mooi omgewing.

Jolanda R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda R

Netjies en goeie waarde vir geld.

The Cottage is baie netjiese akkommodasie met alles wat 'n mens nodig het. Ons kamer het oor 'n tuin uitgekyk, met 'n dek en braai feitlik in die takke van 'n boom. Ons gasvrou was baie behulpsaam met advies oor waar in die dorp om te eet. Ons beveel The Cottage aan vir enige reisiger na Maclear!

Cherry G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherry G

Lovely hostess and a beautiful view of the garden.

We were very comfortable, though it was a bit chilly, but that has been rectified. A really nice stopover.

Sharmian C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmian C

Very comfortable, clean, well-appointed cottage. Friendly Hosts, friendly dogs.

We were met by the owner, Elske Britz, who was kind and very helpful, and we introduced our dogs to each other; they got on well. She showed us the cottage, and said if there was anything we needed, we had only to ask, then left us to our privacy. The Cottage was very well equipped, the shower worked well, and the bed was cosy. We had the use of a lovely braai area on the deck, which we didn't use, as it was rather cold out at night. All in all, a lovely choice of self-catering places to stay in Maclear.

Pamela V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela V

Lieflike verblyf.

Ons het heerlik oornag by The Cottage. Ons was vriendelik ontvang en die woonstelletjies was pragtig, netjies en baie gerieflik gemeubileer. Kan dit ten sterkste aanbeveel!

Erika F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika F

Rustige atmosfeer by The Cottage.

Lieflike akkommodasie. Elske het ons vriendelik ontvang en ons tuis laat voel. Plek netjies en skoon en goed ingerig en toegerus. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Belinda B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda B

Die plekkie was pragtig en gemaklik.

Pragtige dorpie met baie vriendelike mense. Toestand van die grondpad laat veel te wense na die reën in die omgewing. Meer aanwysingsbordjies sal help om The Cottage makliker te kry.

Arlene B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene B

Lovely setting overlooking the garden.

Lovely, tranquil setting overlooking the garden. Clean and comfortable. Super hostess.

Marilize D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize D

Gerieflik.

The Cottage is baie goed ingerig en netjies. Heerlik onderdakbraai met braaihout. Eienaar baie behulpsaam. Sal The Cottage aanbeveel vir enige een wat in Maclear wil oornag.

Braam V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Braam V

Baie aangename ervaring.

Gerieflik en skoon. Aan te beveel.

Christel R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christel R

Netjies en goed toegerus.

Vriendelike gasvrou en het heerlik oornag.

Nelis S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelis S

Vriendelike diens, baie groot tuin, rustige atmosfeer.

Verblyf by The Cottage was waarde vir geld.

Phil W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phil W

Convenient stopover.

For self-catering accommodation it was fine.

Drika N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Drika N

Verblyf kan in sommige areas verbeter.

Met ons aankoms, moet ons 'n rukkie lank die telefoon lui, voordat die gasvrou geantwoord het. Sy het "verskoning" gemaak dat die plek nie heeltemal reg is nie en die matras nie op standaard was nie en sy het wel aangebied om 'n beter matras te voorsien. Ons kon nie slaap nie weens muskiete - geen gaas voor die vensters of deure. Dit was warm en bedompig in die woonstel, maar ons kon nie die vensters oopmaak nie weens muskiete. Daar was wel muskietspuitgoed voorsien, maar my kleinkind kan dit nie gebruik nie. Daar was wel 'n staanwaaier in die een slaapkamer voorsien, maar aangesien dit 'n groot "geraas" maak, kon ons dit ook nie gebruik nie. Die klein bedjie se beddegoed was nie skoon nie, die kussings is plat en daar was geen laken op die bed nie. Met ons aankoms het die gasheer se groterige hond in die verblyf ingehardloop en op my kleinkind van 2 jaar gespring en haar in die gesig gekrap. Die parkeerarea is baie steil en nie geskik vir motors wat laag is nie.

The Cottage se terugvoer

Ek is regtig jammer om te hoor dat die woonstel 'n groot teleurstelling was. In die toekoms, sal ek die gaste beslis daarop wys dat hulle welkom is om enige tyd na die tweede woonstel te verskuif as die eerste een nie aan hul vereistes volddoen nie.

Weereens baie jammer.

The Cottage
Lukas En Milda O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas En Milda O

Pragtig!

Dit was net 'n plesier om hier te kon oorslaap. Netjies en skoon. Lekker ruim met lieflike stort. Gawe en vriendelike gasvrou.

Ilse N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse N

Modern, vriendelike en behulpsame gasheer, volledige kombuisgeriewe en heerlike stort, pragtige ligging.

Ons was uiters verras met die pragtige woonstel en uitkyk, Elske, die gasheer, was behulpsaam en vriendelik en het selfs vir ons beskuit gebring. Ons is spyt ons het net oornag en kon nie langer bly nie, want dit is 'n baie gemaklike woonstel met 'n pragtige uitkyk vanaf die balkon. Dit was middelwinter maar ons was snoesig met ekstra komberse en 'n heerlike warm stort om die koue uit te dryf. Ek beveel The Cottage aan vir enigiemand wat Maclear wil besoek.

Gert J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J

Baie netjies, skoon en vriendelik.

Plek is baie netjies skoon en mense is baie vriendelik. Baie goeie diens gekry daar.

Pierre J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

A good place for a stayover in Maclear.

A peaceful cottage on the quiet side of Maclear where you can unwind and rest. Would stay here again when passing through.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Goeie oornagplek in Maclear.

'n Rustige kothuis aan die stil kant van Maclear waar jy kan terugsit en ontspan. Sal weer hier bly as ons hier deurry.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Frikkie N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie N

Baie goeie waarde vir geld.

Baie skoon en netjies, veral die badkamer. Hout by vuurmaakplek, melk in yskas en beskuit vir oggendkoffie was 'n aangename verrassing. Sal definitief weer daar oorslaap.

Deon N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon N

Ruim verblyf met genoegsame geriewe.

Privaat met genoeg geriewe. Was net te koud ten tye van verblyf (oornag) om te braai.

Steven R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven R

Great host at a lovely little spot.

Well worth the visit to this beautiful town, The Cottage is a well run and maintained spot with a great big garden.

Charlotte L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte L

Vreeslike oulike plekkie!

Cozy en gemaklik.

Miguel T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miguel T

Comfortable accommodation.

Accommodation was very neat and I a beautiful setting. Host is friendly and helpful. Would book again. Only drawback is that the wooden floors in the top unit creak too loudly. Also gap on the bottom of the front door needs to be fixed and bugs and insects kept coming in. Otherwise beautiful.

Brin M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brin M

Excellent hospitality, very clean and comfortable accommodation.

We were pleasantly surprised by the high standard of the rooms, all one could ask for in a self-catering unit!

Mabel Charlotte V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mabel Charlotte V

Skoon, veilig en ten volle toegerus.

Ons het slegs oorgeslaap na 'n troue maar die plekkie was ten volle toegerus met n kombuisie en DStv. Baie oulik en baie vriendelike diens.

Mark W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark W

Ons het baie welkom gevoel en heerlik gebly!

Ons is baie hartlik ontvang. Die pragtige labradors het ons golden retriever welkom laat voel. Die verblyf was gerieflik en skoon. Ons sal in die toekoms 'n nag of wat langer wil bly om die rustige omgewing te verken.

Nicola C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola C

Fantasties.

Sal definitief terug wees - dankie Elska!

Braam V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam V

Baie aangename ervaring.

Dit was 'n skoon, goed toegeruste, aangename, warm en veilige oorslaapplek wat ons sal aanbeveel. Die braaigerief op die stoep met hout, aanstekers en vuurhoutjies het ons beïndruk.

Chris V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Net een aand, maar baie lekker oorgeslaap!

Skoon netjies en al die geriewe beskikbaar. Baie vriendelike gasvrou. Alpine Bistro aan te beveel vir 'n heerlike ontbyt!

Caroline M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline M

Would stay there again if in the area!

We were delighted with the warm welcome. All the facilities were good with lots of space!

Gary B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B

It was comfortable and warm.

Our reception was friendly. The cottage was tidy and clean and we were very happy with the stop over. We can definitely recommend The Cottage.

Esser V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esser V

Great plekkie met alle benodigdhede en vriendelike mense.

Baie oulike plek vir oornag en om die dorpie te beleef.

Hanlie B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie B

Aangename verblyf. Alles wat ons benodig.

Lekker gebly. Die braaigeriewe is baie lekker om te gebruik veral omdat ons vooraf daarvan geweet het.

Helmut S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helmut S

We only stayed overnight.

Apart from the fact that the sound-proofing is not so great (we had been warned) the stay was very pleasant.

Mirinda K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirinda K

Baie stil! Lekker!

Die gasvrou Elske was so gaaf en bedagsaam en was vriendelik genoeg om te wag tot ons daar aangekom het om te betaal! Sy het ook heerlike beskuit vir ons saam ons koffie in ons kombuis gelos. Sal definitief The Cottage aanbeveel!

Laurie B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurie B

Gemaklike en netjiese huisvesting en vriendelike ontvangs.

Alles soos benodig met gerieflike braaiplek op die stoep. Duideliker aanwysings (geen straatname!) sal egter help.

Flora V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flora V

Immaculate, spacious and stylish.

Arrived exhausted from an over-long trip to a warm welcome, hot shower and comfy bed. Beautifully crafted kitchen and bathroom. Enjoyed the tin of rusks with our morning coffee. Sitting room led onto private veranda and piece (peace) of the garden. Lovely.

Strydom F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Strydom F

Heerlik, rustig en gemaklik. Alles is daar en netjies.

Ons het baie lekker gebly, en sal definitief weer by The Cottage gaan bly as ons in die omgewing is. Ons kon niks foutvind nie. Die enigste problem was ons GPS wat gesukkel het om ons by The Cottage uit te kry (beide Garmin en Google Maps). Die GPS koördinate saam met die besonderhede van The Cottage, vir toekomstige besoekers sal die hele ondervinding nog soveel meer aangenaam maak.

Melt V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melt V

'n Lafenis na 'n lang en vermoeiende rit.

Die plek is nuut oorgedoen en dit is baie goed gedoen. Alles wat nodig is vir 'n oorslaap was daar, selfs 'n verwarmer en lekker kombers om onder te sit voor die TV! Al wat ek bykomend sou wou sien, is afsonderlike skakelaars vir die twee bedlampies.

Lennox B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lennox B

Skoon, netjies, ruim en baie vriendelike ontvangs.

The Cottage is baie ruim, skoon, netjies en goed toegerus. Baie aangename plek om te bly.

Chris W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

Ruim, netjies en goed toegerus.

Die eenheid was skoon, netjies en volledig toegerus met alle benodighede. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Die Labradors was net so vriendelik!

Annelise K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise K

Oornag, baie goed toegerus, baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het slegs oorgeslaap op pad Mooirivier toe, maar Elske het geen moeite ontsien en ons het alles gehad wat nodig is en nog meer. Dit was skoon en netjies en heerlik rustig met uitsig vanaf balkon oor boomryke tuin en braaiplek op balkon.

Mariëtte H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariëtte H

Aangenaam, rustig, beantwoord basiese behoeftes.

Het aan alle verwagtinge voldoen met verwysing na internetbeskrywing, prys en vir 'n kort verblyf. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Jeffrey L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey L

Maclear could not top the Cottage!

It is spacious, comfortable and luxurious with every available facility. The owners are terrific people. We loved the stay and would definitely stay there on a return visit.

Alta M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta M

Wonderlike, netjiese verblyf.

Elske het ons baie vriendelik ontvang en baie moeite gedoen vir ons. Die verblyf is skoon en modern met lieflike veranda wat uitkyk op tuin en pragtige braai. Absoluut alles wat nodig is, word hier voorsien. Beveel beslis aan.

Barry K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Barry K

Ideal stopover on the way back to KZN.

Comfortable cottage with lovely deck and braai facilities and wood included. Friendly host.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wade-laan 22, Maclear, 5480, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExYjc3MzMzLTU0NGMtNGU0YS1iZGQxLTU4ZWE3ZTcyYWE3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 23 Wade Avenue Maclear 5480 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.072306566004 28.336921109232

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang