Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Thabazimbi-weg, 18 km vanaf Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Cottage bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat sowat 18 km buite Brits geleë is. Dit is 'n goeie opsie vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.

Dié kothuis met lugversorging het gemaklike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Dié kothuis het 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n slim-TV beskikbaar.

Buite is 'n privaat stoep met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • R511, Thabazimbi-weg, 18 km vanaf Brits, 0250, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Thabazimbi-weg, 18 km vanaf Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f97c518efcf1db5633e640c30f2fda1cbc473b8a5cca1c8660eb7cb37f5df7593434af6f5472e08ca6dbb8dfa1cca16536d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) R511, Thabazimbi Road 18 km from Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.488692579432 27.697129133856

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang