Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nuwejaarsrivier Farm Cabins

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 45 resensies vir Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Madèl J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madèl J
Saam met vriende

Heerlik, rustig, veilig.

Pragtige cottage in 'n rustige omgewing. Twee vriendinne wat elkeen hul eie kamer met vol ensuite gehad het, met heerlike groot storte en lieflike badkamers. Christine het soveel moeite gedoen. Skuimseep vir die badkamers, baie ekstra handdoeke vir die houtbad buite, heerlike bottel rooiwyn en olywe vir ons aankoms. Oorgenoeg hout en blitz om al die vure te laat brand. Ons sal beslis weer bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge B
Saam met vriende

Naweek weg saam met vriendinne.

Ons bly altyd so lekker hier! Die gasvrou is wonderlik. Ons gaan graag weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-lize S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-lize S
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gekuier. Die cottage is perfek en het alles wat jy nodig het en meer!

Perfekte plek vir 'n naweek weg om rustig te wees. Die cottage is perfek en het alles wat jy nodig het en meer! Dit het 'n alarm en is omhein, wat 'n mens baie veilig laat voel. En die feit dat dit omhein was, kon ons kleintjie veilig "binne" speel. Met solar ligte buite en herlaaibare ligte binne het loadshedding ons glad nie gepla nie. Die binnebraai was lekker vir 'n koue aand! Ons sal gou weer terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wittebrood.

Dit was perfek. Al die moeite wat gedoen is met die plek is fantasties en die gasvrou is altyd op bystand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard R
Gesin met klein kinders

Snoesige winterskuier.

'n Baie lekker huisie op 'n plaas tussen Kleinmond en Hermanus met 'n lekker speelarea vir kinders en 'n jacuzzi vir die koue winter. Ook binne- en buitebraaiplekke wat mens heeltyd warm hou. Vriendelike mense wat baie behulpsaam is. Sal weer hierheen gaan om lekker uit te span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Ons is dankbaar vir die positiewe terugvoering en dat julle so lekker gekuier het. Dis vir ons vreeslik lekker om die plaas met mense soos julle te deel. Sien julle gou weer.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Riss D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riss D
Gesin met tieners

Absolutely awesome.

Everyone and everything was fantastic. Christine was a fabulous host. Highly recommended stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Thank you for the kind words. We are so glad you enjoyed your stay. You were fabulous guests.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Elouize G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike kuier en wonderlike diens.

Het die tydjie by Nuwejaarsrivier baie geniet, veral die hot tub en kayaking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Ons is so bly julle het die kuiertjie by Nuwejaarsrivier geniet! Ons sien uit om julle terug te verwelkom.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Nick S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wow!

Met ons aankoms was ons net sprakeloos oor hoe mooi dit daar was. Christine was net die beste en het seker gemaak ons het als wat ons nodig het en dat ons lekker bly. Sal definitief weer daar gaan bly, maar 'n naweek is net te min.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Ons is so bly julle het by Nuwejaarsrivier kom inloer baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was 'n groot plesier en ons vertrou julle sal binnekort weer om kuier.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Tertius V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Farm cottage.

Christine and Eddy were very friendly and welcoming, as were their doggies. We enjoyed the spacious cottage, the hot tub, the braai, sitting on the comfortable chairs on the patio and the good location, close to all the Botrivier attractions and wine farms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Thank you for the very positive feedback and we are so glad you enjoyed your stay.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Julie-mary B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie-mary B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well presented, quiet and relaxed.

The friendly and helpful host, Christine, was like a friend. We fell in love with the dog George. A glass of wine and the hot tub, what more could you want. Many, many thanks to Ian and Julie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

George is stealing hearts for sure, but obviously, the discretion is with the guest to allow him to visit, so it's your call to open the gate for him. So happy that you enjoyed your stay and were able to relax.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Liesel V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was absolutely stunning. Just as the location " Hemel op Aarde".

It was just what you need to get a break from city life. No cars - no sirens. The attention to detail was phenomenal. The tub was hot upon our arrival and ready for us to enjoy. Wood was provided from blitz to matches. Daily walks on the farm were peaceful and serene. Absolute gem of a place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Thank you for the kind words. We're so glad you found us. We love sharing our special corner of the Overberg with our guests. Hope to see you again in the near future.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Suzette V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V
Saam met vriende

Verbly en fasiliteite was uitstekend.

Kan hierdie plek aanbeveel - definitief een van ons gunstelinge! Christine was baie vriendelik en behulpsaam. Die plaas is pragtig, die Kol-Kol-swembad was skoon en klaar warm gemaak toe ons daar aangekom het. Die gasvrou het vir ons heerlike wyn en Lindt-sjokolades in die kombuis as 'n welkomgeskenk gelos. Sal definitief weer by hulle bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Ons is baie bly dat julle die plaas en verblyf geniet het. Sien julle weer.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Leroy H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leroy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable.

Kol Kol hot tub was amazing. The unlimited supply of wood was great too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel S
Besigheidsreis

Keurige verblyf, privaat en ongelooflike vriendelike diens sonder om inbreuk te maak.

Hot tub was warm met aankoms, genoeg hout en vuuraanstekers, volledig toegerus, sjokolade en wyn, keurige dekor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha R
Gesin met klein kinders

Totally wonderful.

Our stay was wonderful, every minute, the owners are great and welcoming. The cottage very neat and pretty, the place has everything, the set up, the atmosphere, you can't help but relax, and the hot tub was a huge bonus, definitely would love to go back. Will recommend this place to anyone. Keep up the great service, 5 out of 5.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Thank you for your heart warming review, it certainly inspires us! We look forward to seeing you again.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Mariette D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike bederf.

Heerlike kuier waar gasvrou haarself oortref tot in fynste besonderhede (wat strek van noodsaaklikhede tot pure bederf),te voorsien. Skoonste rooster, sak ys in yskas, oorgenoeg hout, warmbad regte temperatuur met arrivering om dadelik te kan inklim, bottel plaaslike wyn, Lindt chocolate, bubblebath, lampe vir elektrisiteitsontbrekings, heerlike beddegoed, baie handdoeke sodat jy nie hoef opgeskeep te voel met 'n nat ene nie, kan tot Sondag laat kuier en naweek ekstra lank maak en handige lys van doendinge en restaurante met kontakbesonderhede ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, sjoe jy laat dit omtrent lekker klink! Baie bly julle het lekker gekuier en dat die bederfies 'n verskil maak. Sien julle sommer gou weer.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Rose V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose V
Saam met eggenoot / lewensmaat

I have no words. Except Thank you Christine fantastic place. Did not want to leave.

View lovely, hot tub worked overtime. Cottage had everything we needed including wine and chocolate. Christine is awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

We love your review, thank you! Glad that you enjoyed your stay, thank you for choosing our Cottage. We always hope that even a two-night stay feels much longer.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Robin P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unforgettable stay on a beautiful farm.

The size of the cottage definitely exceeded my expectations, a spacious shower and bath for both bedrooms and a huge king size bed! Christine goes beyond in making you feel welcome, on arrival we received a bottle red wine and some chocolates and Christine was warming up the wood-fired hot tub. She considered the small things which I loved and we will definitely be visiting again soon!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Onvergeetlike verblyf op 'n pragtige plaas.

Die grootte van die kothuis het definitief my verwagtinge oortref, 'n ruim stort en bad vir albei kamers en 'n enorme koninggrootte-bed! Christine doen alles in haar vermoë om jou welkom te laat voel. Met aankoms het ons 'n bottel rooiwyn en 'n paar sjokolades ontvang en Christine het reeds die houtvuur-warmbad begin opwarm. Sy het aandag aan die klein goedjies gegee, waaroor ek mal was, en ek sal definitief gou weer bespreek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Thank you for the kind words and glad you found us! Hope to see you again, soon. Stay safe and warm.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Sarah R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah R
Gesin met klein kinders

Relaxing, peaceful stay.

A wonderful place to relax. We enjoyed the wood-fired hot tub, the incredibly comfortable beds and the spacious, furnished patio. Lots of room to play and explore, and Christine was an exceptional host, always available to help with queries.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Thank you, Sarah. So glad you enjoyed your stay! We hope to see you again in the future and share our special place in the Overberg with you.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Johan B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsverfrissing in 'n luxury cottage!

Luxury verblyf en bederf in 'n cottage met 'n pragtige uitsig, baie privaatheid en veral die groot woodfired hot tub! Ek kon my vrou nie uit die hot tub uit kry nie. Cottage met hoë kwaliteit toerusting uitgerus, tamaai groot stort en bad vir 'n koning alles twee-twee. Ja 2 vol toegeruste badkamers en 2 luxury slaapkamers met king beddens. Baie skoon en netjies, jy kon van die vloer af eet. Hulle voorsien letterlik alles wat jy benodig vir selfsorg verblyf. Lekker verwelkomingspakkie met wyn en sjokolade seleksie om die wittebroodspaar te verwelkom, het alles maar net extra spesiaal gemaak. O ja en hulle gee jou vragte hout om te braai en om die hot tub mee te stook, jy hoef nie kort-kort te ry en bondeltjies hou self te gaan koop nie. 200% aanbeveelbaar vir enigeen wat wil wegkom, ontspan en die natuur geniet in 'n stunning privaat plaas-cottage. Gratis WiFi vir die wat nie die fone en laptops by die huis kan los nie. Gasvrou Christine altyd byderhand vir enige navrae, sonder om te helikopter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Hallo Johan.
So bly julle het dit geniet en ons die plaas met julle kon deel.
Julle was wonderlike gaste, absoluut geen moeite.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Ellen N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen N
Gesin met klein kinders

Asemrowend!

Die ligging is bitter mooi en dis alles fantasties goed ingerig met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet!

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Pieter K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K
Enkelreisiger

Baie rustig, ideaal geleë, idiale wegbreek en "recharge"

Baie rustig, ideaal geleë, idiale wegbreek en "recharge"

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Baie dankie dat jy by Nuwejaarsrivier bespreek het, kom kuier gerus weer vir 'n lekker ontspanne wegbreek.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Gwyneth F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwyneth F
Gesin met tieners

Heerlike ontspannende atmosfeer.

Ons kon lekker ontspan in die kothuis. Alles wat nodig was is voorsien en die kothuis is netjies dog gesellig. Die groot warmbad is groot pret vir die hele gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lamis A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lamis A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderfully relaxing stay.

Christine really thought of everything when stocking the cottage and was a thoughtful and attentive host. We miss the hot tub already!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Happy to hear you enjoyed your stay. thanks for making another booking already.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Maxine S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was very relaxing and enjoyable, not a bad thing to say!

This was such an enjoyable stay, friendly host and private cottage, would go back anytime, absolutely loved it, beautiful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Good day Maxine,

So happy to hear that you enjoyed your stay at Nuwejaarsrivier Farm. We look forward to welcoming you back.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Hanlie R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie R

Lekker plaasverblyf!

Netjies en goed toegerus! Rustige plaasverblyf, maar ook naby alles. Die hot tub en lekker kuierstoep is ‘n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gretha D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige tyd saam met my man. Selfs stage 4 load shedding en vals alarm in vroeë oggendure het nie ons ervaring versleg nie.

Die kothuis is uitmuntend beplan en ons het als gehad wat ons kon benodig. Ons gasvrou, Christine, was baie goed met kommunikasie vooraf en tydens ons besoek en het gesorg dat ons als het wat ons nodig het, veral toe fase 4 load shedding begin. Ons sal beslis weer wil kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kurt L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kurt L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful experience, peaceful environment, great host.

We enjoyed a very relaxing 2 day stay in this peaceful part of the world. Christine was super efficient from the booking stage right up until arrival and departure. A heated plunge pool was awaiting us on arrival which we enjoyed very much. The location is very well located to explore the surrounding areas. In hindsight, we should have stayed longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Glad you enjoyed it, Kurt. We can certainly work on a discount for a longer stay of 4 to 7 nights.

We look forward to seeing you again.

Kind regards,
Christine

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Jacques D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Lekker privaat en gemaklik.

Ons het vroeg November vir 'n wegbreek naweek op Nuwejaarsrivier gaan bly. Dit was 'n winderige naweek, maar die plek is so gebou sodat die kuier areas lekker beskut is. Die braaiplek, warmbad en ander geriewe is als tops. Christine het ons hartlik ontvang en dadelik laat tuis voel. 'n Juweel van 'n plekkie. Ons sal weer so maak, vir seker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Dear Kurt,

I am so so glad you enjoyed your stay! Thank you for choosing to stay at The Cottage. In the future, if you would like to stay longer, please let me know as I can create a discount package for a 4 to 7-night stay.

Kind regards
Christine

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Pieter J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met vriende

Baie netjies, skoon, goed toegerus, waarde vir geld en heerlike plaas omgewing.

Was absoluut 'n baie goeie besluit gewees om daar te oornag. Die bad was verfrissend, uniek en heerlike terapie. Sal beslis weer van The Cottage gebruik maak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Wonderlik, ons is baie bly julle het dit geniet! Sien julle eendag weer.

Vriendelik groete
Christine

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Debbie C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, sal beslis weer gaan.

Goeie diens, netjiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Baie dankie, Ciska. Hoop om julle eendag weer te sien!

Vriendelike groete
Christine

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Thelma M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Christine is a gem!

Great value for money and Christine went out of her way to accommodate and spoil us - the Jacuzzi was heated upon arrival and heated again to be warm after our wine tasting!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Thank you, Thelma. I am glad you enjoyed your stay at The Cottage and would love to welcome you back in 2020.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Keith B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustig, perfekte wegbreek!

Ons is baie gasvry ontvang en ons het wyn, ys, melk, sjokolade en baie hout ontvang. Die warm bad was fantasties en die rustigheid perfek. Dankie Christine en Eddie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Beste Keith,

Dis 'n groot plesier! Baie dankie dat julle hier kom bly het.

Sien julle weer!

Vriendelike groete
Christine

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Anne-marie W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse verblyf met 'n plaasgevoel. 'n Juweel!

The Cottage at Nuwejaarsrivier Farm is net 'n hanetree van die winkels en strande in Onrus en Hermanus, die wynplase van die Hemel-en-Aarde vallei maar het die rustige gevoel van 'n plaas. Goeie afwerking, luukse toebehore en aandag aan detail gee die kothuis 'n huislike gevoel. Die aandag en sorg van 'n uitstekende gasvrou dra by tot die genot om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Beste Anne-marie,

Dit was lekker om julle hier te ontvang. Sien julle weer in 2020.

Vriendelike groete
Christine

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Jolene V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene V
Gesin met tieners

Fantastic stay, can not wait to go back!

We had the most wonderful cosy stay at the farm. Christine is fantastic, and the view and setting food for the soul. Everything was super comfortable, and the hot tub very relaxing, can't wait to go back. Thank you for a fantastic stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

So glad you enjoyed it! Hope to see you again in the future.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Carina V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V
Gesin met klein kinders

Prentjiemooi en die huisie is baie goed toegerus.

Die eienaar het baie goed met ons kommunikeer, die hot tub was warm en oorgenoeg hout was voorsien. Ons sal weer en weer terug gaan om te ontspan by die pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Baie dankie, Carina. Sien julle weer in 2020!

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Albie C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitsonderlik lekker.

Die ligging van Nuwejaarsrivier Farm is lekker en weg van die besige stad af. Christine en Eddie was baie gaaf en ons sal definitief weer met hulle kontak maak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Baie dankie, Albie. Ons is bly julle het dit geniet.

Sien julle gou weer.

Groete
Christine

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Shané S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shané S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Naweek vir die boeke!

Ons naweek by The Cottage at Nuwejaarsrivier Farm was verskriklik lekker gewees. Die Jacuzzi was 'n wenner en daar is niks lekkerder as 'n warm Jacuzzi na die dag se aktiwiteite nie. Christine was baie vriendelik gewees en het ons heel tuis laat voel. Ons sou graag wou langer bly en Christine-hulle sal ons vir seker weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet, sien uit om julle terug te verwelkom. Dit lyk my regtig die Jacuzzi is 'n wenner, maak nie saak of dit winter of somer is.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Liesl V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V
Saam met vriende

Absoluut fantasies!

Christine is 'n wonderlike gasvrou en het regtig so baie moeite vir ons gedoen tydens ons verblyf by haar. Die verblyf was perfek in alle opsigte, ons kon nie vir beter gevra het nie. Ek sal beslis weer tuis gaan by Nuwejaarsrivier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Groot plesier, baie bly julle het die kuiertjie op Nuwejaarsrivier geniet.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Wynand K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ongelooflike lekker ontspanningsnaweek.

Dit was die mooiste, skoonste en stilste plekkie waar ons nog by gebly het. Christine het regtig baie moeite gedoen en ons sal definitief weer teruggaan. Die Boere Jacuzzi en kayak was regtig hoogtepunte van ons naweek. Baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Jacky P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacky P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis baie privaat, so dis reg as jy romanties wil wees.

Dis 'n baie lekke plek om te gaan rus. Ek kon baie slaap in kry. Want dis so lekker stil en rustig. Ek en manlief kon ook lekker romanties wees. Dis lekker privaat. Dis die regte plek as jy wil weg kom van alles af. En die eienaars is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Ek sal enige tyd weer gaan en almal wat ek ken aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Baie bly julle het lekker gekuier en goed gerus. Maak weer so.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Arina J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek. Die gasvryheid van die eienaar is ver bo die norm.

Gasvryheid is onverbeterlik. Die verblyf is baie goed toegerus.Baie goeie gehalte afwerking, linne en toerusting. Braaihout word voorsien en die hot tub is spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Ilze D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en netjiese kothuis in die skilderagtige Hemel-en-Aarde-vallei.

Ons kan The Cottage at Nuwejaarsrivier ten sterkste aanbeveel. Christine was baie vriendelik en behulpsaam en het vinnig op navrae gereageer. Sy het spesiale moeite gedoen om vir ons die ‘hot tub’ te stook sodat ons net kon inklim na ons wynproe in die vallei. Die ‘hot tub’ is ‘n wenner! Die kothuis is goed toegerus met alles wat jy nodig het vir ‘n naweek se wegbreek. Alles smaakvol, skoon en netjies. Die varsgeplukte soetmielies wat Christine se man vir ons gebring het om te braai was die lekkerste nog ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuwejaarsrivier Farm Cabins se terugvoer

Baie bly julle het die vars mielies geniet. Kom kuier gerus weer.

Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Nicolette C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek.

The Cottage at Nuwejaarsrivier Farm het 'n toegeruste kombuis met alles wat jy nodig het. Toegang tot die verblyf is baie maklik en moeiteloos gewees. Christine het ons baie hartlik ontvang. Ons gaan sommer binnekort weer terug en sal dit aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer S
Gesin met klein kinders

A lovely spot from which to explore Hermanus, Benguela Cove and surrounds.

The cottage is beautifully appointed with a luxurious bath and shower in each room's en-suite, comfortable beds, fully equipped kitchen (including coffee plunger and filter coffee), toasty fireplace for the cold nights and a lovely stoep from which to survey the mountains in the distance. Thank you to Christine and the rest of her family at Nuwejaarsrivier for the warm welcome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43-weg, Nuwejaarsrivier Plaas, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dc3a7e5e60a90d0c6fd4a8c79cce425cf81a2ddcda42a0a64535a1c9b3e9ef4dcdadb83268f5540ab150ecd188358190192?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 45 5 1 5 R43 Road Nuwejaarsrivier Farm 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.296037034887 19.149927242066
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem