Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage on the Corner

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
John M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantastic. We had a very warm welcome from Jude. The cottage is perfectly situated close to the Himeville Common. The fireplace was set for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Just what we needed. Very pleasant lovely cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
The Cottage on the Corner
Thank you Rob, it was such a pleasure hosting you! Happy travels :)

Andries B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Very comfortable and warm welcome from the owner. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Dankie, heel lekker, miskien daaraan dink om die bed se matras te vervang. Bai. Baie mooi ligging en diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Geraldine V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Rustig. Net een aand geslaap maar dit het alles gehad wat ons nodig gehad het. Gasvrou was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adele R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Beautiful and relaxing. The Cottage on the Corner was our first stop on our road trip from Pretoria to Mosselbay. Here we could relax and unwind with not a care in the world. We had the most incredible dinner at the Stonehouse kitchen on the recommendation of Judy, our host. In the morning we went for a nice run to further explore the town. The cottage was comfortable for the 2 of us, we needed nothing more, the shower was amazing! The little fireplace was a great touch and quickly heated up the cottage. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneske V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ons was absoluut mal oor die woonstel. Judy was 'n uitstekende gasheer, altyd byderhand vir enige iets wat ons nodig gehad het. Die woonstel is in 'n pragtige ligging, en so rustig. Sal beslis terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe O
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Lekker gebly en baie vriendelike diens. Baie mooi en Sani-pas was 'n hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

'n Uitstekende ervaring. Baie netjies, uitstekende waarde vir geld en uiters behulpsaam! Beveel dit sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denzil S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit was heerlik om by 'n baie netjiese Cottage en gawe en vriendelike gasvrou te kon oorbly. The Cottage on the Corner is baie ideaal geleë om die omgewing by Himeville te verken, asook om Sani Pas en Lesotho te besoek. Dit was heerlik om die houtstofie in die Cottage aan die brand te steek en tot laataand in 'n warm plek te kon kuier en oor te slaap. Hierdie plek sal ons verseker weer sien as ons weer in daardie omgewing kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 860
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arbuckle-straat 73, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70925261bdc0ba7c8c1e9d4a5225edd8b68415336fe240115352a3e6f732ca3801ec9156e5921041198f0261103ac205dba0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 3) 18 5 1 5 73 Arbuckle Street Himeville 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.742674786583 29.514553342328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang