The Country Garden
Beskrywing
Hierdie kothuis het 2 slaapkamers waarvan die 1 'n koningingrootte-bed en die ander 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en 'n aparte toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaat-gasstoof, ketel en 'n broodrooster toegerus en daar is 'n vuurmaakplek. Die eenheid bied toegang tot 'n mooi onderdakstoep met 'n uitsig oor die plaas. Die eenheid is privaat en skuil onder groot bloekombome. Die kothuis is omhein en het 'n hekkie wat dit ideaal maak vir gesinne met klein kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
The Country Garden bied ook 'n heerlike, opsionele ontbytmandjie of 'n braaipak wat by gaste se kothuise afgelewer kan word. Die koste vir hierdie ekstras is beskikbaar op versoek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het 3 slaapkamers en slaapplek vir 6 gaste. Die kamers het elk 2 driekwartbeddens en daar is 1 aparte badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet, asook 'n aparte gastetoilet. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n groot yskas, mikrogolf, tweeplaat-gasstoof, ketel en 'n broodrooster en daar is 'n groot vuurmaakplek. Die eenheid bied toegang tot 'n onderdakstoep met buitebraaigeriewe en spog met 'n uitsig op Towerkop en die omliggende berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
The Country Garden bied ook 'n heerlike, opsionele ontbytmandjie of 'n braaipak wat by gaste se kothuise afgelewer kan word. Die koste vir hierdie ekstras is beskikbaar op versoek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n handstort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaat-gasstoof, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die eenheid bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die plaas en op die berge. Daar is ook braaigeriewe in die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
The Country Garden bied ook 'n heerlike, opsionele ontbytmandjie of 'n braaipak wat by gaste se kothuise afgelewer kan word. Die koste vir hierdie ekstras is beskikbaar op versoek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-houthuisie het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaat-gasstoof, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die eenheid bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die plaas en daar is braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
The Country Garden bied ook 'n heerlike, opsionele ontbytmandjie of 'n braaipak wat by gaste se kothuise afgelewer kan word. Die koste vir hierdie ekstras is beskikbaar op versoek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Manor House is 'n pragtige Kaaps-Hollandse huis met 'n geelhoutvloer, dik mure en hoë plafonne. Die eenheid beskik oor 4 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en bied slaapplek vir 'n totaal van 8 gaste. Dit het 'n ruim badkamer met 'n stort, 'n Victoriaanse bad, 'n kettingtoilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n ruim sitarea met gemaklike sitplek en 'n eetarea waar gaste saam 'n maaltyd kan geniet. Die kombuis is met 'n yskas, elektriese stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel toegerus. Daar is braaigeriewe in die tuin en die eenheid spog met 'n uitsig op die berge en heuwels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
The Country Garden bied ook 'n heerlike, opsionele ontbytmandjie of 'n braaipak wat by gaste se kothuise afgelewer kan word. Die koste vir hierdie ekstras is beskikbaar op versoek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R323, Beecatcher Plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang