The Country Garden
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Wilna D - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was die beste rus tyd in lang tyd.
Annamarie J - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld verblyf in 'n pragtige omgewing.
Janet D - Mei 2023
Algehele gradering
The cottage was really lovely amd had everything you need. I don't think the roof is insulated, so it can get very cold inside, but the fireplace makes up for it. It is a lovely place and the walk on the farm was great.
Sharleen M - Aug 2024
Algehele gradering
A most relaxing time in a beautiful setting at the base of the mountains.
Hanlie N - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Nic O - Apr 2024
Algehele gradering
Die omgewing met uitsig oor die klein Swartberge is besonders.
Ben V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Jeanne P - Sep 2024
Algehele gradering
Teleurstellend.
Erica D - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike ontspanne en veilige plaasbelewenis.
Isac M - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Elmarie B - Jun 2023
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Barend L - Mrt 2023
Algehele gradering
Ideale plek vir naweek en om heeltemal te ontspan.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Juanita E - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely views, comfortable stay.
Ruth G - Des 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Diana C - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful farm experience, just what I was looking for.
Keith W - Mei 2022
Algehele gradering
Second visit, nice and peaceful, friendly reception, will visit again.
Willie K - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjiese, versorgde ou plaashuis in die stilte van die Klein Karoo. Heerlik gekuier!
Sanli H - Okt 2022
Algehele gradering
So 'n rustige wegbreek.
Harold G - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely place to stay.
Carika R - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker op die stoep gesit en die stilte geniet op die plaas.
Yaacov Francois H - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het ons kuier by The Country Garden baie geniet!
Donne S - Apr 2021
Algehele gradering
Super escape from city life!
The Country Garden se terugvoer
I am so glad you all enjoyed and thank you for choosing to stay with us.
Carl S - Mei 2021
Algehele gradering
Was heerlik.
The Country Garden se terugvoer
Baie dankie dat julle gekies het om by ons te bly. Hoop julle kom weer!
Winnie S - Des 2021
Algehele gradering
Like "Little House on the Prairie" but set in South Africa.
Rob M - Mei 2021
Algehele gradering
Quiet, with no light pollution.
The Country Garden se terugvoer
Thanks very much for staying with us and so glad you enjoyed your stay and the open skies. The stars here are amazing.
Thilu G - Sep 2021
Algehele gradering
Beautiful countryside location to relax and unwind.
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R323, Beecatcher Plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang