Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Country Garden

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 26 resensies vir The Country Garden
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Wilna D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D

Dit was die beste rus tyd in lang tyd.

Baie lekker gerus. Vrede op aarde. Mooi natuur. Hiking baie geniet. Gasheer en familie baie vriendelik.

Annamarie J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie J

Waarde vir geld verblyf in 'n pragtige omgewing.

Die huisie was baie netjies en ten spyte van die hitte buite, verstommend koel binne.

Janet D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet D

The cottage was really lovely amd had everything you need. I don't think the roof is insulated, so it can get very cold inside, but the fireplace makes up for it. It is a lovely place and the walk on the farm was great.

Lovely and peaceful.

Sharleen M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharleen M

A most relaxing time in a beautiful setting at the base of the mountains.

We thoroughly enjoyed our time at The Country Garden. For a weekend of wanting to be away from it all, this was the place. Very quiet with only nature's sounds around. We had everything we needed.

Hanlie N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie N

Waarde vir geld.

Ja, baie lekker. Daar is net te min bystandligte vir beurtkrag. Goeie waarde vir geld.

Nic O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nic O

Die omgewing met uitsig oor die klein Swartberge is besonders.

Skoon, netjiese, funksionele verblyf.

Ben V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben V

Baie rustig.

Die woonplek is baie netjies, maar hulle kan gerus 'n beter braaiplek voorsien. Die bosse om die huisie moet meer skoon gemaak word om die vallei te kan waardeer. Daar is geen selfoonopvangs nie.

Erica D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica D

Heerlike ontspanne en veilige plaasbelewenis.

Vriendelike ontvangs. Baie skoon, netjies en gerieflik met alles wat nodig is. Die rustige plaasatmosfeer is onbeskryflik. Ware lafenis vir die siel! Een dag is te min - bly gerus langer.

Isac M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M

Lekker rustig.

Hier kan kinders plaas op sy beste ervaar en jy kan die hond ook saamvat. Jy moet ook die konfyt probeer wat op die plaas gemaak word van hulle eie vrugte en groente. Lekker!

Elmarie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Rus vir jou siel.

Dankie aan Gerda wat ons vooraf gevra het of sy ons na Aloe Cottage kon skuif, want Sunflower Cottage was besig om geverf te word. Ons het Aloe Cottage geniet. Alles wat jy nodig het Curly die een hond ons elke aand besoek.

Barend L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend L

Ideale plek vir naweek en om heeltemal te ontspan.

Ons kuier was kort, maar dis baie mooi daar. Vriendelike gasvrou en netjiese, skoon akkommodasie. Sal dit beslis aanbeveel. Gasteplaas is effens afgeleë so ons sou 'n bietjie melk waardeer het en natuurlik lampolie, want dit was beurtkrag ook.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Juanita E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita E

Lovely views, comfortable stay.

Neat, peaceful and private.

Ruth G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ruth G

Pleasant.

Had an overnight stop. Lovely farm style accommodation. A little bit off the main routes if you use it for an overnight stop, so I would recommend a longer stay to fully appreciate the serene location and farm atmosphere.

Diana C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana C

Peaceful farm experience, just what I was looking for.

This family-run guest farm is the perfect place to stay if you treasure the peace and beauty of remote areas. My cottage was simple but comfortable and the hosts very welcoming.

Keith W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith W

Second visit, nice and peaceful, friendly reception, will visit again.

Use of WiFi was good, small shop a useful addition.

Willie K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K

Pragtige, netjiese, versorgde ou plaashuis in die stilte van die Klein Karoo. Heerlik gekuier!

Die hoflikheid van die jongeling Thomas by ontvangs was prysenswaardig. Dankie jongman dat jy ons so welkom laat voel het.

Sanli H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanli H

So 'n rustige wegbreek.

Ek het so 'n bietjie soos Heidi gevoel, in die berge met die diertjies en die ongelooflike stilte. Perfekte wegbreek. En ons 1 jarige het haarself amper morsdood gespeel.

Harold G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harold G

Lovely place to stay.

Everyone we met were really friendly.

Carika R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika R

Ons het vreeslik lekker op die stoep gesit en die stilte geniet op die plaas.

Die kinders het die diere baie geniet en die vriendelikheid van die gesin se kinders. Ons kon ons hondekind ook saamneem. Dit was 'n heerlike naweek baie goed vir die siel. Ons het die stilte van die natuur baie geniet. Weg van die stad se gejaag. Die huisie was baie gerieflik en skoon. Alles wat jy nodig het is daar.

Yaacov Francois H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yaacov Francois H

Ons het ons kuier by The Country Garden baie geniet!

Baie goeie gasheer en gasvrou. Ons het die plaasdiere en vars buitelug en mooiste natuurskoon so baie geniet. Sal die verblyf aan enigiemand wat ’n goeie wegbreek nodig het aanbeveel.

Donne S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donne S

Super escape from city life!

It was the ideal place to relax and unwind. The children had the time of their lives feeding the animals, milking the cows and goats and collecting chicken eggs in the afternoons! The stars at night are a sight to experience!

The Country Garden se terugvoer

I am so glad you all enjoyed and thank you for choosing to stay with us.

The Country Garden
Carl S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl S

Was heerlik.

Dankie vir die gasvryheid. Al het ons vroeg aangekom, is ons hartlik ontvang. Die huisie is goed toegerus. Ons het spesiaal kom voëls kyk en was nie teleurgesteld nie. Hulle konfyte word aanbeveel.

The Country Garden se terugvoer

Baie dankie dat julle gekies het om by ons te bly. Hoop julle kom weer!

The Country Garden
Winnie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Winnie S

Like "Little House on the Prairie" but set in South Africa.

A working farm, a working farm family.

Rob M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rob M

Quiet, with no light pollution.

Friendly helpful hosts.

The Country Garden se terugvoer

Thanks very much for staying with us and so glad you enjoyed your stay and the open skies. The stars here are amazing.

The Country Garden
Thilu G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thilu G

Beautiful countryside location to relax and unwind.

A great experience for us.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Beecatcher Plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf09043d1c486eeb6a9dd1a463b15516eead8d87ec11a0062804acce891d65491373db72ed53d88f658551ac086ab2953b86c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 R323 Beecatcher Farm 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.461198 21.07892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang