Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Country Garden

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wilna D
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Dit was die beste rus tyd in lang tyd. Baie lekker gerus. Vrede op aarde. Mooi natuur. Hiking baie geniet. Gasheer en familie baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld verblyf in 'n pragtige omgewing. Die huisie was baie netjies en ten spyte van die hitte buite, verstommend koel binne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet D
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

The cottage was really lovely amd had everything you need. I don't think the roof is insulated, so it can get very cold inside, but the fireplace makes up for it. It is a lovely place and the walk on the farm was great. Lovely and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharleen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

A most relaxing time in a beautiful setting at the base of the mountains. We thoroughly enjoyed our time at The Country Garden. For a weekend of wanting to be away from it all, this was the place. Very quiet with only nature's sounds around. We had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie N
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Waarde vir geld. Ja, baie lekker. Daar is net te min bystandligte vir beurtkrag. Goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic O
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Die omgewing met uitsig oor die klein Swartberge is besonders. Skoon, netjiese, funksionele verblyf.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ben V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2024

Baie rustig. Die woonplek is baie netjies, maar hulle kan gerus 'n beter braaiplek voorsien. Die bosse om die huisie moet meer skoon gemaak word om die vallei te kan waardeer. Daar is geen selfoonopvangs nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Erica D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Heerlike ontspanne en veilige plaasbelewenis. Vriendelike ontvangs. Baie skoon, netjies en gerieflik met alles wat nodig is. Die rustige plaasatmosfeer is onbeskryflik. Ware lafenis vir die siel! Een dag is te min - bly gerus langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isac M
1 nag
5.0
Jan 2023

Lekker rustig. Hier kan kinders plaas op sy beste ervaar en jy kan die hond ook saamvat. Jy moet ook die konfyt probeer wat op die plaas gemaak word van hulle eie vrugte en groente. Lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Rus vir jou siel. Dankie aan Gerda wat ons vooraf gevra het of sy ons na Aloe Cottage kon skuif, want Sunflower Cottage was besig om geverf te word. Ons het Aloe Cottage geniet. Alles wat jy nodig het Curly die een hond ons elke aand besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Beecatcher Plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf09043d1c486eeb6a9dd1a463b15516eead8d87ec11a0062804acce891d65491373db72ed53d88f658551ac086ab2953b86c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 R323 Beecatcher Farm 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.461198 21.07892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang