Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Country Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Nadia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlik. Die personeel was besonders vriendelik en bedagsaam. Die kamer was skoon en netjies. Ons het heerlike kos by die restaurant geëet en was baie beïndruk met ons wegeneemontbyt die oggend wat ons vertek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Rustigge, plattelandse gevoel. Ruim kamers, goeie restaurant op die perseel. Fantastiese ligging vir persone wat die wynland-ondervinding wil hê, maar ook naby genoeg aan Kaapstad vir daguitstappies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elisma K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Fantastic. Baie rustig en baie stil, net wat mens soek na 'n harde week se werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Netjies en gerieflik. Lekker ontbyt, wonderlike area, en gerieflike bed, en badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2018

Netjies. Kamer netjies, stoep vuil en meubels kort aandag. Televisie lawaaierig, ons het nietemin lekker gebly en sal verblyf aanbeveel.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Alicea O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Salige wegbreek waar kliëntediens van bostaande gehalte is. Pragtige, knus tuiste omring deur mooi natuurskoon. Elaine het ons geakkomodeer en uit haar pad gegaan om ons later te ontvang. Netjies en ideaal vir kwaliteittyd saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2017

Beste ontbyt in 'n lang tyd. TV het nie die beste beeld gehad nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leticia P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2016

Alles was net reg. Dankie. Ons was 'n groep van 9 mense en alles was net reg. Almal het dit baie geniet en sal weer terug gaan. Die diens was onverbeterlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2016

Sal teruggaan. Die ligging, tuin en atmosfeer gee 'n plaasgevoel met 'n goeie restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jo-mari R
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2016

Baie lekker gebly dankie en goed geleë. Gastehuis is sentraal geleë. Verblyf was aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

La-Toyah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 390
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandberg Farm, 96 Winery Pad, , Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASOCIHCfwth8UjiXuM4IkHxsfsHma6dSgZxciuiOhEuD0MSIZew?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Zandberg Farm, 96 Winery Road Off R44 Between Stellenbosch & Somerset West 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.027206585265 18.809108483467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang