Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Courtyard

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Liana B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustige plek. Was regtig baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Clean accommodation, pretty garden and friendly host. Clean accommodation, pretty garden with bay facilities and close to two lovely beaches (less than a 5-minute drive). Perfect for a couple or family with up to two small kids. It is fine for a night or two with teenagers too, but would be a bit small for a longer stay with teenagers. Kitchen facilities are a bit limited if you are planning to do lots of cooking inside (a single induction stove and microwave), but suitable for breakfasts and light meals, particularly if you are going to do a lot of braaing or eating out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Uitstekend. Dit was baie lekker en rustig! Ons kon lekker rus !

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Collette N
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Gerieflik, wou langer bly! Die eienaars is baie tegemoetkomend, altyd bereid om te help en doen selfs moeite om dinge makliker te maak tydens beurtkrag. Die woonstelle self baie sorgsaam en mooi gedekoreer. Dankie vir 'n heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
The Courtyard
Hi Colette, so dankbaar julle het julle vakansie- tyd geniet. Dit was heerlik om julle hier te gehad het. Julle is altyd welkom. Mooi 2023. Andrea

Sonja A
Kort verblyf
4.2
Jun 2023

Baie lekker gebly. Heerlike wegbreek. Vriendelike gasheer en vrou. Privaat, veilig, lekker weggesteek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
The Courtyard
Dankie Sonja, kom kuier gerus weer.

Tanita V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2023

Perfek vir oornag. Verblyf is baie lekker vir oornag, maar buiten 'n TV is daar nie veel om klein kinders mee besig te hou nie. Sal liewers aanbeveel vir enkelreisigers of couples. Kamer was wel baie netjies. Mooi uitsig en was vriendelik verras met 'n bokkie langs die huis. Nie loop afstand vanaf die see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Hulpvaardige, vriendelike gashere. Was vriendelik ontvang. Baie netjiese eenheid, met alles wat jy nodig het. Veilige onderdak parkering. Kan hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
The Courtyard
Baie dankie vir die terugvoer Pieter, jy altyd welkom!

Stephen T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Absolutely perfect. Perfect for a couple with up to 2 kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Baie netjies en naby alles. Ons het lekker gebly. Dalk 'n bietjie klein vir 'n familie met tieners, maar buiten dit het ons regtig lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Les-lynne P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

We were very happy with The Courtyard. Every was so neat and tidy, from bedding, towels etc. Got that whole hotel feel. Children enjoyed feeding the birds etc. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
The Courtyard
What a pleasure to had you guys over! Please come and visit again. Regards, Andrea The Courtyard

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macra-straat 42, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e006d509b0e764b08555358392b6930b29e763116dda1fba57bb3c1ce5105ce6c4296b93f2be1529930cc942bfd2c047257?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 42 Macra Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1961200501 22.036172593305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang