Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Courtyard

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macra-straat 42, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Courtyard bied gaste ontspanne selfsorgverblyf in Danabaai, 'n bewaringsgebied.

Gaste het 'n keuse van 2 woonstelle met slaapplek vir tussen 3 en 4 mense. Die woonstel 1 het slaapplek vir 4 en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en 'n stapelbed vir 2 mense in die sitkamer het. Die 3-slaapplek Woonstel 2, is 'n oopplan-eenheid wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelslaapbank.

Die woonstelle is volledig toegerus, en elke woonstel het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet, en gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien. Elkeen van die kombuise is toegerus met 'n induksieplaat, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale is in elke woonstel beskikbaar.

Elke woonstel het ook 'n privaat ingang en buitebraai-area, en 'n buitestort is ook beskikbaar vir gebruik en word tussen die woonstelle gedeel.

The Courtyard is net 2 km vanaf die strande geleë en die area bied verskeie doendinge soos watersport en voetslaan, dolfyn- en walviskyk. Dana Bay, omring deur fynbos, is in die hartjie van die Kaapse blommeryk geleë, en is die tuiste van vrylopende kleinwild en 'n wye verskeidenheid voëllewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Liana B
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige plek. Was regtig baie lekker.
Mrt 2024
Lisa B
Gesin met tieners
5.0
Clean accommodation, pretty garden and friendly host. Clean accommodation, pretty garden with bay facilities and close to two lovely be...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Naomi D
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Dit was baie lekker en rustig! Ons kon lekker rus !
Jan 2023
Collette N
Gesin met tieners
4.8
Gerieflik, wou langer bly! Die eienaars is baie tegemoetkomend, altyd bereid om te help en doen selfs moeite om dinge makliker te maak tydens beurtkra...
Sien meer
Jan 2023
Sonja A
4.2
Baie lekker gebly. Heerlike wegbreek. Vriendelike gasheer en vrou. Privaat, veilig, lekker weggesteek.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Macra-straat 42, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Courtyard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macra-straat 42, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e006d509b0e764b08555358392b6930b29e763116dda1fba57bb3c1ce5105ce6c4296b93f2be1529930cc942bfd2c047257?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 42 Macra Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1961200501 22.036172593305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang