Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Courtyard Blouberg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Augusta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir The Courtyard Blouberg
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rodney M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney M

Very pleasant.

The unit had everything we needed. Stairs to the bedroom were steep and there is no handrail to hold onto. Could be difficult for older people.

Charmaine C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C

Gerieflik en lekker.

Sal definitief die plekkie aanbeveel aan vriende. Baie rustig en naby aan alle roetes en goeie ligging. Baie dankie.=

Kowie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kowie D

Ligging is goed om alles in en om Kaapstad te besigtig.

Augusta is baie vriendelik en ons het geen probleme ervaar met die sleutels nie. Aangename bly plekkie. Baie besige straat voor die eiendom. Sentraal geleë om Kaapstad en omliggende gebiede te besoek.

Patrick T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick T

Location of Accommodation central to all shops and beach. 25 min drive to Waterfront.

Accommodation very clean. Will definitely stay here again and will recommend to family and friends.

Henriette V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V

Absoluut puik.

Hierdie is ’n plek waar die werklikheid mooier is as die foto's. Die plek is toegerus met absoluut alles wat benodig word. Dit is heerlik ruim en ons gesin van 4 het heerlik gebly.

Elizabeth P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth P

Baie lekker rustig.

Rustige atmosfeer sal enigiemand aanbeveel, eienares baie vriendelik en behulpsaam.

Marilyn J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilyn J

Pleasant host, lovely stay.

Lovely accommodation. Homely feeling and convenient location.

Stanley S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley S

Awesome.

I would really go back to The Courtyard Blouberg. I would recommend it too anyone of my family and friends.

Willie D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D

Fantastiese ervaring, pragtige eenheid.

Die plekkie was baie mooi uiteengesit.

Pieter B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Asemrowend.

Baie lekker en naby alles geleë.

The Courtyard Blouberg se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering Pieter. The Courtyard sal julle enige tyd verwelkom.

The Courtyard Blouberg
Mari N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari N

Amazing.

Dankie Augusta vir jou vriendelikheid, dit was wonderlik om jou plekkie te kon gebruik. Ek sal enige tyd weer teruggaan.

The Courtyard Blouberg se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle by The Courtyard te verwelkom Marie, julle is enige gasvrou se droomgaste.

The Courtyard Blouberg
Nico O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico O

Lekker gebly en gebraai.

Sal weer daar bly. Dankie vir eienaar se kommunikasie.

Hettie D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie D

Gerieflik en lekker.

Netjies en lekker om daar te bly. Geen probleme gehad nie. Aanvanklik nie besef dis 'n dubbelverdieping nie, maar dit is lekker groot genoeg en genoeg slaapplek vir 4 volwassenes. Eienaar baie gaaf en sal die plek graag aanbeveel.

Lukas K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K

Sakpas, goed toegeruste eenheid.

Baie lekker gebly, linne en verhitting het wel aandag benodig, maar as gereelde reisigers het ons ons nie laat onderkry deur dit nie. Die buiteonderdakbraai was beslis 'n bonus en so ook veilige parkering agter die elektriese hek voor die eenheid.

Elmoné H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmoné H

Baie goed.

Die plek self is baie goed en sal dit enige tyd weer besoek.

Katarina E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katarina E

Presies wat ons gesoek het.

Puik waarde vir geld. Ligging was presies wat ons gesoek het.

Ekhard V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ekhard V

Dit was 'n wonderlike naweek "getaway".

Ek het 'n verrasing wegbreuknaweek beplan vir my en vroulief, en Augusta het my gehelp om alles perfek te kry. Die verblyf was wonderlik, dis in 'n veilige stil area en ek kon selfs gebruik maak van die braai-area. Ek sal beslis The Courtyard voorstel aan enigeen.

Murietha B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murietha B

Baie baie lekker en baie netjies.

Dit is baie netjies en heerlike braai. Baie veilig.

The Courtyard Blouberg se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Murietha.

The Courtyard Blouberg
Riaan W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan W

Lovely place to stay and owner is very accommodating.

Augusta has a wonderful place with everything you need to enjoy your holiday.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike blyplek en die eienaar was baie akkommoderend.

Augusta is 'n wonderlike plek met alles wat nodig is om jou vakansie te geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Courtyard Blouberg se terugvoer

Good day Riaan,
Thank you very much for the positive feedback. It was only a pleasure to accommodate you and your family. I am glad you had a safe journey home.
Courtyard regards,
Augusta

The Courtyard Blouberg
Michelle P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Lekker stil en rustig. Naby aan winkels.

Sien sterre.

Claudio J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudio J

Enjoyed our stay.

We enjoyed our stay. For 4 adults it was spacious enough. It had everything we needed to have a lekker weekend with friends we don't get to see every day. More sport channels on the DSTV bouquet would've been great though.

Lemese D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lemese D

Dit was die moeite werd om daar te bly vir 'n naweek.

Ek sal die plek aan enige iemand wat 'n wegbreeknaweek soek aanbeveel. Dis rustig en stil. Augusta was baie hulpvaardig en het ons baie tuis laat voel. Ek sal enige tyd weer daar gaan vir 'n rustige tyd met my vrou.

Jason H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jason H

Baie mooi skoon. Gemaklik. Nie heeltemal kindervriendelik nie.

Steil trappe. Glastafel. Volstruis eierdoppe. Ons was bang die kinders breek iets of kry seer maar verder was dit gemaklik. Vriendelike diens. Baie mooi. Maklik op te vind en lekker naby die winkelsentrum.

Rochelle S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle S

Excellent area. A home away from home.

Enjoyed my stay over for the weekend.

Therissa D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Therissa D

Lekker en gerieflik.

Dis baie gerieflik geleë naby inkopiesentrums. Die parkering was bietjie van 'n probleem. Ons moes self plek maak vir kruideniersware in die kombuiskaste. Augusta was baie vriendelik en behulpsaam en het ons aangemoedig om asseblief te laat weet as enige iets kortkom, wat ons dan ook gedoen het.

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jillian P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian P

Baie mooi en netjiese plek.

Dit is 'n baie mooi en netjiese plek. Nie geskik vir ou mense a.g.v. die trappies nie en mense met klein kinders nie.

Daniell V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daniell V

Dit was lekker maar teleurstellend.

Ons het baie lekker gebly behalwe vir die feit dat daar nie DStv is nie en ook nie WiFi nie al sê dit so op die advertensie.

Francina B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francina B

Rustig en ontspanne.

Ons het ons verblyf by The Courtyard baie geniet. Die woonstel is baie skoon, netjies en baie goed toegerus met nodige geriewe, daar is egter nie 'n leë kas of pakplek vir gaste se kosvoorraad nie. Televisiekanale is ook beperk. Die woonstel is egter bietjie ver van die see, nie stapafstand.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwberg-weg 131, Eenheid D, The Courtyard, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAfmW0gsllT6FUOj84ScbkUuPZwfqU3slCGqzY0ZdwzFSptGSER?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 131 Blaauwberg Road Unit D, The Courtyard 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.826013 18.495292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang