Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Courtyard Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Christelle D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Baie lekker gekuier en geslaap. Baie goeie ligging. Skoon en netjies en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee Ann H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A place to go back to . Such an awesome room. Modern and very clean. It was great and I am already looking forward to a future stay. Being central and having the ability to securely park the car without any worries was a breath of fresh air. Watching the sun rise over the mountains early in the morning with a coffee from the balcony was just what we needed. The owners were on site and were very friendly and accommodating. Breakfast at the bakery is 100% worth it, delicious!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie lekker plekkie, sal hulle verseker aanbeveel! Vriendelike ontvangs, pragtige geriewe, gerieflik geleë gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Wonderlike kuiertjie in die pragtige Clarens. Dit was short and sweet maar dit was baie lekker. Die kamer was pragtig en baie mooi versier. Lekker stort en 'n snoesige elektriese kombers in die koue weer was awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Onverbeterlik, 5 ster akkommodasie, ligging, kliëntediens en netheid. Thank you Jane, Martin & Team. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Very pleasant and comfortable. Great host. All amenities were beautifully clean and met all expectations. The host was very friendly and informative and the guest house is well worth it's value.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Wonderful. Fantastic location. Modern and clean. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Baie goed geleë. Baie netjies! Naweekwegbreek saam met gesin. Sal definitief weer hier bespreek. 10 uit 10

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Beautiful! Jane is a warm and welcoming host. The accommodation is very comfortable and newly renovated. The Courtyard is central to everything, we walked to all the restaurants and our car was locked up safe. The accommodation is above the bakery and Jane makes the best croissants we've ever had! We will stay at the Courtyard again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Lekker stil. Stil, veilig en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jane & Martin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 232

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat-Oos 324, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04a74710a5bfb60a9468b20d7f6bd2682edb74db45b6a9c889adebdd8f0071d59bb2c41c61e7e13be489217a27765303c289?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 159 5 1 5 324 Market Oos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -28.515432 28.421377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang