Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cove

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir The Cove
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nicole P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole P

Die woonstel is mooi, skoon en netjies.

Die uitsig is stunning! Ons het baie lekker gekuier. Kan beslis aanbeveel.

Celeste P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste P

Absoluut fantasties en onvergeetlik.

The Cove is 'n wonderlike basis om Kaapstad te verken. Die uitsig op Valsbaai is onverbeterlik, en die huis is pragtig en baie goed toegerus. Alles was perfek en ek kan ons gasvrou nie genoeg bedank dat sy tot die vroeë oggendure vir ons gewag het nadat ons vlug vertraag is nie.

Nellie V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie V

Lovely visit, we love coming back to The Cove!

The accommodation is very tasteful and the views are gorgeous! Joan's hospitality makes you feel right at home. Highly recommended!

Nellie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie V

Asemrowende akkommodasie met fantastiese uitsigte en goed geleë!

Van die oomblik wat ons arriveer het, het Joan ons baie welkom laat voel. Ons het in die heel boonste eenheid gebly vir 'n lang naweek. Dit is pragtig gemeubileerd en heeltemal toegerus vir 'n luukse verblyf. Dit is ideaal naby aan die strand geleë en ook stapafstand van winkels en Kalk Bay se lekker snuffel winkels en restaurante. Ek sal dit hoogs aanbeveel vir 'n gesin of selfs 'n romantiese wegbreek. Dankie Joan!

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstadweg 56, Sunny Cove, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkNzc3NDI3LTZjNDYtNGQzNS04MzQ4LTI3MTQ2YmQwYjRiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 56 Simon's Town Road Sunny Cove 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.14285 18.433901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang