Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cozy Cottage

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jared D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Great. Was peaceful and owners are very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie netjiese, rustige en mooi plek en omgewing. Ja, baie rustig met geen steurnisse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jos N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie netjies. Meer as een mens verwag. Super blyplek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo E
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Gerieflik, netjies en privaat. Baie lekker gebly, gerieflik, netjies en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Baie lekker en gerieflik, maar kort nog paar goedjies. Dit was regtig lekker by Debbie, geen probleem. Enigste klein probleem wat ons gehad het was met die etes. Die advertensie het selfsorg gesê, maar dit is effe moeilik sonder klein kombuisie of aparte wasbak om skottel uit te spoel ens. Die akkommodasie is perfek vir enkel aand se oorslaap, maar redelik moeilik vir meerdaagse gebruik. Die probleme wat daar was, was flink en perfek hanteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Krist W
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Veilig, skoon, gerieflik, vriendelike gasvrou. As 'n vroulike alleenreisiger was Coxy Cottage 'n veilige bestemming. Lekker groot kamer, baie lekker ontbyt. Vriendelike ontvangs, sal weer in die toekoms van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikko M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Beste stop op 'n 3-weke sakereis gewees. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ernststraat 4, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8343bc1965c84b9582245eb3f7facaf72175519a9048816dba9023499ea433323ec9d413d7e3b7c4b61827431eec92c3e55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 4 Ernst Street Aqua Park 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.811987915023 30.152300991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang