The Cozy Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Yvonne K - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjiese, rustige en mooi plek en omgewing.
Jos N - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies. Meer as een mens verwag. Super blyplek.
Theo E - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en privaat.
Marius S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik, maar kort nog paar goedjies.
Krist W - Sep 2022
Algehele gradering
Veilig, skoon, gerieflik, vriendelike gasvrou.
Nikko M - Jul 2022
Algehele gradering
Beste stop op 'n 3-weke sakereis gewees.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ernststraat 4, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo