Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cozy Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ernststraat 4, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Cozy Cottage bied verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers in Aqua Park, Tzaneen.

Hierdie kothuis het lugversorging, 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Daar is ook 'n TV met volledige DStv, WiFi, 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gaste kan hul maaltye saam om die tweesitplek-etenstafel geniet.

Verder het gaste toegang tot braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek.

The Cozy Cottage is net 2,3 km vanaf Tzaneen se Mediclinic en leefstylsentrum, asook 3 km vanaf die winkelsentrum en verskeie restaurante. Tzaneen bied talle voetslaanpaaie en besienswaardighede soos die Tzaneen Museum, Kings Walden Tuin en die Agatha Krokodilplaas. Gaste kan ook die verskeie natuurreservate in die area, soos die Tzaneen-dam verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Jared D
5.0
Great. Was peaceful and owners are very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Yvonne K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese, rustige en mooi plek en omgewing. Ja, baie rustig met geen steurnisse.
Apr 2024
Jos N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies. Meer as een mens verwag. Super blyplek. Ons het baie lekker gebly.
Mrt 2024
Theo E
5.0
Gerieflik, netjies en privaat. Baie lekker gebly, gerieflik, netjies en privaat.
Mrt 2024
Marius S
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker en gerieflik, maar kort nog paar goedjies. Dit was regtig lekker by Debbie, geen probleem. Enigste klein probleem wat ons gehad het was me...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Ernststraat 4, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink The Cozy Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ernststraat 4, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8343bc1965c84b9582245eb3f7facaf72175519a9048816dba9023499ea433323ec9d413d7e3b7c4b61827431eec92c3e55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 4 Ernst Street Aqua Park 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.811987915023 30.152300991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang