Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cozy on Albert

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Thulani K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing. Amazing stay. Great place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nontokozo Tracy M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome. We had an awesome stay. The place was clean and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freshmark L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld, net baie harde bed. Baie lekker gebly, 5 stêrre vir waarde vir geld, klientediens, netheid, ligging en veiligheid. Enigste negatief, die bed is ongelooflik hard en slaap was 'n uitdaging gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
1 nag
5.0
Jun 2024

So pragtig, veilig en gerieflik geleë. The Cozy on Albert is 'n spoggerige blyplek. Charmara en haar 3 seuntjies was absoluut dierbaar. Die huisie is smaakvol gemeubileer, baie warm water en lieflike linne. Veilig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlé K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig. Ontspannend. Tuis. Ons was baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Dankie vir 'n netjiese, skoon blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker rustig en privaat. Ons het baie tuis gevoel. Kan die gasvrou asb. nuwe kussings op die bed sit?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Waarde vir geld. Prysenswaardig. Ons verblyf was baie rustig en ongestoord. Die feit dat so naby Life Groenkloof hospitaal is, is 'n uiters groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

A really cozy place! So lovely and welcoming! Checking in was super easy, and communication was available for any questions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Sal die verblyf aanbeveel. Skoon en netjies. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daphne P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Lekker gebly. Baie lekker gebly. Veilige, rustige en stil omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert-straat 164, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA887ccbeb481318ecd90a57e236887b0b2d27e0662007aafbdcaa6422a4b9e0e08a1fea30ab470f760e3599fdb00462357775?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 164 Albert Street Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.780605000265 28.228160090144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang