Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cozy on Albert

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir The Cozy on Albert
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Thulani K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thulani K

Amazing.

Amazing stay. Great place.

Nontokozo Tracy M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nontokozo Tracy M

Awesome.

We had an awesome stay. The place was clean and cosy.

Freshmark L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freshmark L

Waarde vir geld, net baie harde bed.

Baie lekker gebly, 5 stêrre vir waarde vir geld, klientediens, netheid, ligging en veiligheid. Enigste negatief, die bed is ongelooflik hard en slaap was 'n uitdaging gewees.

Hannelie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

So pragtig, veilig en gerieflik geleë.

The Cozy on Albert is 'n spoggerige blyplek. Charmara en haar 3 seuntjies was absoluut dierbaar. Die huisie is smaakvol gemeubileer, baie warm water en lieflike linne. Veilig en gerieflik.

Marlé K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlé K

Rustig. Ontspannend. Tuis.

Ons was baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Dankie vir 'n netjiese, skoon blyplek.

Gert H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H

Lekker rustig en privaat.

Ons het baie tuis gevoel. Kan die gasvrou asb. nuwe kussings op die bed sit?

Johann H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H

Waarde vir geld. Prysenswaardig.

Ons verblyf was baie rustig en ongestoord. Die feit dat so naby Life Groenkloof hospitaal is, is 'n uiters groot bonus.

Jessica D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica D

A really cozy place!

So lovely and welcoming! Checking in was super easy, and communication was available for any questions.

Anton M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton M

Sal die verblyf aanbeveel.

Skoon en netjies. Veilig.

Daphne P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daphne P

Lekker gebly.

Baie lekker gebly. Veilige, rustige en stil omgewing.

Mandie F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie F

Awesome verblyf.

The Cozy on Albert is regtig mooi, net soos die foto's. Baie skoon, alles wat 'n mens nodig het was daar vir 'n lekker oorslaap. Ek sal beslis weer daar gaan slaap.

Philna G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philna G

Perfek.

Wanneer ek reis vir werk, geniet ek dit om eerder in 'n klein woonstelletjie te bly as 'n groot hotel. The Cozy on Albert was perfek - ek het niks meer as dit nodig nie.

Samantha O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha O

Gemaklik, stil & skoon.

The Cozy on Albert se parkering is lekker naby aan die woonstel & dit is 'n rustige omgewing.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert-straat 164, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA887ccbeb481318ecd90a57e236887b0b2d27e0662007aafbdcaa6422a4b9e0e08a1fea30ab470f760e3599fdb00462357775?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 164 Albert Street Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.780605000265 28.228160090144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang