Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cozy Room

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Frank A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Excellent accommodation at a really reasonable price. We really enjoyed our stay at the Cozy Room. Although it was not spacious, it was beautifully furnished and very comfortable. Ulma is a wonderful host and made us feel very welcome. Her suggestion of eating at Bella-Louise was greatly appreciated. Highly recommend The Cozy Room as a place to spend a night or two.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Thank you Frank for this wonderful review! Very much appreciated. Hope and believe that you will be very happy in Australia.

Mariette S
1 nag
5.0
Sep 2024

Pragtige plek! Waarde vir geld. Pragtige netjiese, skoon plekkie met alles wat nodig is. Dit doen sy naam gestand! Sal weer daar wil oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Baie, baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit so baie. Julle is altyd welkom hier by The Cozy Room.

Collin G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Cozy, clean and comfortable. Beautiful. Clean and comfortable with not much space to move but very cozy and everything you need for an overnight stay. Will definitely recommend it to anyone looking for a quiet place to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Dear Collin, thank you so much for the wonderful review. It was lovely to be able to welcome you to The Cozy Room, and you are always very welcome here with us.

Carmen J
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie mooi en netjies en die diens was uitstekend! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Baie, baie dankie vir die "sommer lekker" resensie. Ek waardeer dit opreg. Hoop om jou gou weer te sien!

Mariette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Otspannend en interessante ondervinding. Die kamer is keurig versier en die gasvrou baie verwelkomend. Alhoewel die kamer klein is, het ons lekker gebly en geslaap. Die kamer sal uitstekend wees vir 'n enkel persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die kuier en verblyf was onbeskryflik goed. Die verblyf is baie goed toegerus en netjies, sowel as die gasvryheid van die ontvangs wat ook iets besonders was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Baie dankie Frikkie vir die lekker, positiewe resensie. Ek waardeer dit ontsettend baie en dit was heerlik om julle te kon verwelkom hier by The Cozy Room.

Edith L
1 nag
5.0
Jul 2024

Fantasies. Wat 'n ongelooflike lekker verblyf. Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Ulma het uit haar pad gegaan om alles so gerieflik moontlik te maak en daar is alles wat nodig was. Dit was gemaklik en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Baie dankie, Edith, vir die mooi resensie. Ek waardeer dit so baie. Jy was ook 'n wondelike gas, en ek hoop regtig dat jy weer gaan kom kuier.

Abraham P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker. Die ontvangs was fantasties, die cosy kamer was en is presies dit, cosy!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Baie, baie dankie Abraham vir die mooi resensie. Ek waardeer dit opreg. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Jade N
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie heerlik en rustig. Baie netjies en bedagsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayline N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Knoesig, warm, sakpas en verwelkomend. Ons het baie lekker gebly. Als was perfek. Maar die kersie op die koek was die heerlike warm water. Ons wou nie ophou stort nie. Die plekkie is perfek vir 'n vinnige oorslaap. Geen klagtes of enige "maar" dit of dat van ons af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Baie dankie, Kayline, vir die mooi resensie. Ek waardeer dit opreg en ja, wat is nou lekkerder as 'n vuurwarm stort op 'n yskoue winters dag. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ulma Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reënblomstraat 3, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e2494e62b08449de006ceaa7e57d3141a0fcb3cd5f2230551601647e38f9d38b1e57ab0492d19a373441c870f4ceec1f50b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 3 Reënblom Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.1787801 18.8857273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang