Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cozy Room

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reënblomstraat 3, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Cozy Room is 'n kamer met 'n privaat ingang teenaan die eienaar se hoofhuis in Clanwilliam. Dit is ideaal vir sakereisigers, aangesien die spasie baie beperk is. Gaste is welkom om op die stoep voor die kamer te ontspan.

Die kamer beskik oor 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed, genoeg kasspasie en 'n koffiestasie. Daar is geen kombuis nie. Die kamer het ook lugversorging, gratis WiFi en die volle DStv-pakket. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die koffiestasie het 'n mikrogolf, yskassie en ketel. Koffie, tee en melk asook eetgerei word voorsien.

Die area is baie veilig en stil en word 24/7 met kameras gemonitor. Veilige, oop parkeerplek is op die erf beskikbaar. Let asb. dat die huis nie omhein is nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Milanie F
Saam met lewensmaat
5.0
Als was puik! Netjies, skoon, goeie halte beddegoed. Gaan vir seker weer daar bly.
Okt 2024
Lizette D
Saam met vriende
5.0
Wat 'n pragtige plekkie om by te oornag, kan dit ten sterkste aanbeveel. Dit was regtig aangenaam om daar by The Cozy Room oor te bly. Baie skoon, net...
Sien meer
Okt 2024
Ryan S
Gesin met klein kinders
5.0
It was the best. A home away from home. I love the host, thank you very much for everything. I appreciate you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Frank A
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent accommodation at a really reasonable price. We really enjoyed our stay at the Cozy Room. Although it was not spacious, it was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Mariette S
5.0
Pragtige plek! Waarde vir geld. Pragtige netjiese, skoon plekkie met alles wat nodig is. Dit doen sy naam gestand! Sal weer daar wil oorslaap.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ulma Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Reënblomstraat 3, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Cozy Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reënblomstraat 3, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e2494e62b08449de006ceaa7e57d3141a0fcb3cd5f2230551601647e38f9d38b1e57ab0492d19a373441c870f4ceec1f50b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 3 Reënblom Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.1787801 18.8857273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang