Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Craft Guesthouse unit 1

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Yvonne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties! Skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Die eenheid lyk baie gewoon tot jy binne is, dan slaan die dekor jou asem weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Clean, friendly and a nice getaway. It was very peaceful and I will visit them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel H
1 nag
5.0
Aug 2024

Kreatiewe juweel. Ek sal definitief die verblyf aanbeveel. Baie bekostigbare, skoon en netjiese eenheid met alles wat 'n mens nodig het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Sal weer van hierdie akkommodasie gebruik maak as ons in Potch moet oornag. Ons het baie lekker gebly, met alles wat ons nodig gehad het. Ons het ongelukkig 'n baie besige program gehad en nie veel tyd vir kuier nie. Daar was tot speletjies neergesit wat ons sou kon speel as die tyd dit toegelaat het! Veilige area. Eenheid 1 se parkeerspasie is bietjie moeilik, maar met 'n klein karretjie kon ons gemaklik daar parkeer. Dink net vir 'n groot voertuig sal hulle nie direk langs die eenheid parkeer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lienkie P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Lekker! Sal enige tyd aanbeveel en weer daar tuisgaan. Vriendelike ontvangs, eenheid skoon en netjies. Genoeg komberse en handdoeke. Rustige en stil omgewing naby aan winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Great value for money. Stay was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida R
1 nag
4.4
Apr 2024

Persoonlike aandag. Gemaklik. Baie gemaklik. Alles wat ek nodig gehad het was daar. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kock-straat 183, Potchestroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13f6e1eddf3e002fbc14c0e0a8283587f362cdd4ec2e0252bce2e2726be46cdbe074a4994377114a9750bf6a07ca51fbfe24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 183 Kockstreet Potchestroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.737658010221 27.086700833364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang