Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Crafty Coal Stove

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Loft
Vanaf R600
R600 R360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Loft is 'n ruim eenheid wat vir 'n gesin of sakereisiger geskik is. Daar is 'n leefarea en 1 slaapkamer met 'n enkelbed en 'n dubbelbed, asook 'n badkamer. Ekstra kampbeddens en 'n opvoubedjie kan vir gesinne met meer as 3 gaste voorsien word. Die leefarea het 'n ontbythoekie met 'n yskas, mikrogolf en ketel. Daar is tee, koffie en eetgerei. Die werksarea het 'n tafel en 'n kragpunt. Daar is nog 'n tafel voor een van die vensters. Die leefarea het 'n slim-TV en Netflix.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Leefarea

2

2 x Ekstra enkelmatras

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is verbode binnenshuis.
Aandete: Bespreek voor 15:00 teen 'n ekstra koste per persoon.
Warm-ontbyt, kospakkies, wasgoeddienste en pendeldienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Geen geraas na 22:00.
Besoekers moet die perseel om 22:00 verlaat of oornagfooi van R150pp betaal.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
R600 R360
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsorlaan 14, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA545cab3c65b1707d3f69e2fe461175f8200e8d27809733fed69cde99aa023ff8bd7905ec27fce154d1cb7c244eeaf337e1ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R360 per nag, vir 2 mense 15 5 1 4 14 Windsor Avenue Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.6250584 30.3880025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang