The Crafty Coal Stove
Kry 40% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Windsorlaan 14, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R600R360 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Crafty Coal Stove is in Scottsville in Pietermaritzburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of sakereisiger. Dis naby die Henry Gwala-stasie en 'n kort entjie se ry vanaf Pietermaritzburg se lughawe, Universiteit van KwaZulu-Natal, die Golden Horse Casino, renbaan, middedorp en winkelsentrums.
Die solderkamer is in die eienaar se huis en het 'n privaat ingang. Dis in 'n slaaparea en leefarea verdeel en het 'n dubbekbed en 'n enkelbed. Ekstra kampbedjies kan op versoek voorsien word. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het lugversorging en die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n TV met Netflix en gaste het toegang tot gratis WiFi. Daar is ook 'n studeerarea met kragpunte.
'n Warm ontbyt en ander maaltye is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Gaste kan hul maaltye in hul kamers geniet of saam met die gashere. Alles word op 'n koolstoof voorberei. Indien gaste hul eie maaltye op 'n koolstoof wil voorberei, kan hulle van die huis se kombuis gebruik maak. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Skuifie-projektor
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Leendert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Windsorlaan 14, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Crafty Coal Stove het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pietermaritzburg KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Windsorlaan 14, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang