Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Crags

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstadweg 5, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Crags bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n goed gemeubileerde woonstel met 3 slaapkamers in 'n opgeknapte erfenisgebou in Vishoek. Die woonstel is stapafstand vanaf Vishoek se strand en spog met 'n see-uitsig vanaf die balkon.

Die ten volle gemeubileerde, ruim woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die woonstel beskik ook oor 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n video-speler, en 'n HiFi. Die sitkamer lei na 'n balkon met braaigeriewe en 'n sitarea vanwaar gaste die uitsig oor Valsbaai kan geniet.

Die kombuis sluit 'n ontbyttoonbank in en is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond, sowel as 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër. Daar is parkeerplek vir 2 motors. Die woonstel word elke sewende dag skoongemaak en alle linne en badhanddoeke word vervang. Indien gaste ekstra skoonmaakdienste verlang, kan dit teen ekstra koste voorsien word.

Gaste kan lekker strand toe stap en daar is winkels en restaurante in Vishoek se middedorp, nie ver van die woonstel af nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Simonstadweg 5, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Crags het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstadweg 5, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4e89031dff1834f6857562505b6f7b5570b8b5c53dd7b17025450a49b8a23e666b7ba7aa87972775d7b7f15ac500f0993b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 5 Simon`s Town Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.142994255596 18.434613429666

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang