Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Crayzee Fish Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Sabelo P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

It was just superb. The place was very clean, the host was very welcoming and willing to assist. We initially booked for one night (Friday) and then ended up booking the Saturday as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ek het dit besoek as 'n gesin of saam met vriende. Dit is die tweede keer dat ek by The Crayzee Fish Guest House gebly en dit is regtig lekker met al die dienste wat dit bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dankie vir die vrede en stilte by die gastehuis. Die waterfontein bring kalmte. Absoluut stunning. Dankie vir die vriendelike ontvangs by aankoms en skitterende gasvryheid van die eienaar en personeel. Ons sal beslis weer by die gastehuis tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
THE CRAYZEE FISH
The Crayzee Fish Guest House
Goeie dag Charel, ons is baie bly dat jy jou kuier by ons geniet het. Jy is meer as welkom om weer by ons te kom draai. Dit is altyd lekker om goeie terugvoer van kliënte te kry wat dit weer vir ons die moeite werd maak om daardie ekstra myl vir ons kliënte te stap. Ons hoop ons sien jou weer binnekort.

Dirk I
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Central, clean, really good value for money. Could not fault anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
THE CRAYZEE FISH
The Crayzee Fish Guest House
Good day Dirk, thank you for your positive review. Such reviews make it a pleasure for The Crayzee Fish team to do our best to really make you feel at home in a pleasing environment. We look forward to seeing you in the future.

Carin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lovely atmosphere. Room was spacious. Bed was very comfortable. Very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Bevange! Dankie! Dit was awesome. The hosts are super. Daar was absoluut niks wat ons oor kon kla nie en als wat ons nodig gehad het was daar en as dit nie daar was nie het hulle plan gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmiane V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Alles wat mens nodig het! Ons het net daar oornag, maar dit was 'n lekker oornag gastehuis. Baie stil en rustig met 'n lieflike tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Lovely stay. Beautiful guest house, with beautiful terraces and gardens and a fabulous pool. We spent lots of time next to and in the pool. The family room was great too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
THE CRAYZEE FISH
The Crayzee Fish Guest House
Hi Denise, thank you for your positive reply. It all helps to provide our customers with a 'value for money' experience and we hope to see you soon.

Leon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Rustig en lekker gebly aanbeveelbaar. Inderdaad baie lekker gebly in 'n rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dalene S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Heerlike plek Heerlike skoon plek om te bly. René, die bestuurder, en die staff is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

THE CRAYZEE FISH Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crayfish Creek 35, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4MzZiZDdhLTk3OGYtNGZhMS1hYThkLTU4MmE5MzE4ZjJlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 35 Crayfish Creek Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -28.786999 32.094679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang