Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Crayzee Fish Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

THE CRAYZEE FISH Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 127 resensies vir The Crayzee Fish Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sabelo P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabelo P

It was just superb.

The place was very clean, the host was very welcoming and willing to assist. We initially booked for one night (Friday) and then ended up booking the Saturday as well.

Pieter T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter T

Ek het dit besoek as 'n gesin of saam met vriende.

Dit is die tweede keer dat ek by The Crayzee Fish Guest House gebly en dit is regtig lekker met al die dienste wat dit bied.

Charel D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charel D

Dankie vir die vrede en stilte by die gastehuis. Die waterfontein bring kalmte.

Absoluut stunning. Dankie vir die vriendelike ontvangs by aankoms en skitterende gasvryheid van die eienaar en personeel. Ons sal beslis weer by die gastehuis tuisgaan.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Goeie dag Charel, ons is baie bly dat jy jou kuier by ons geniet het. Jy is meer as welkom om weer by ons te kom draai. Dit is altyd lekker om goeie terugvoer van kliënte te kry wat dit weer vir ons die moeite werd maak om daardie ekstra myl vir ons kliënte te stap. Ons hoop ons sien jou weer binnekort.

The Crayzee Fish Guest House
Dirk I - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk I

Central, clean, really good value for money.

Could not fault anything.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Good day Dirk, thank you for your positive review. Such reviews make it a pleasure for The Crayzee Fish team to do our best to really make you feel at home in a pleasing environment. We look forward to seeing you in the future.

The Crayzee Fish Guest House
Carin S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin S

Lovely atmosphere. Room was spacious. Bed was very comfortable.

Very comfortable stay.

Carel D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel D

Bevange! Dankie!

Dit was awesome. The hosts are super. Daar was absoluut niks wat ons oor kon kla nie en als wat ons nodig gehad het was daar en as dit nie daar was nie het hulle plan gemaak.

Charmiane V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmiane V

Alles wat mens nodig het!

Ons het net daar oornag, maar dit was 'n lekker oornag gastehuis. Baie stil en rustig met 'n lieflike tuin.

Denise V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Lovely stay.

Beautiful guest house, with beautiful terraces and gardens and a fabulous pool. We spent lots of time next to and in the pool. The family room was great too.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Hi Denise, thank you for your positive reply. It all helps to provide our customers with a 'value for money' experience and we hope to see you soon.

The Crayzee Fish Guest House
Leon V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V

Rustig en lekker gebly aanbeveelbaar.

Inderdaad baie lekker gebly in 'n rustige omgewing.

Dalene S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene S

Heerlike plek

Heerlike skoon plek om te bly. René, die bestuurder, en die staff is baie vriendelik en behulpsaam.

Andre D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Ideaal.

Voldoen aan vereistes. Ontbyt was bietjie min maar ek eet baie . Geen filterkoffie beskikbaar nie.

Hazel I - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hazel I

Would definitely consider this place again, friendly atmosphere.

Was good, enjoyed the surroundings and neatness of the rooms.

Nadine V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Netjies skoon en vriendelike personeel.

Lekker gebly, skoon netjies, geen klagtes.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Ons is baie bly dat julle die tydtjie by ons geniet het. Voorspoedige 2024 en hoop en vertrou ons sien julle weer binnekort.

The Crayzee Fish Guest House
Stephne C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephne C

Very enjoyable. Friendly, helpful and efficient staff.

The rooms were clean, neat and very comfortable.

Steve V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve V

Baie mooi plek!

Die mooi van die erf en woning was van so aard dat ek weer daarheen sal gaan.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Goeie Middag Steve, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit help altyd indien mens terugvoer kry dat die harde werk wat ingesit word om ons gaste gelukkig te hou vrugte afwerp. Julle is baie meer as welkom om weer by ons te kuier en is ek seker om sal weer aan julle verwagtinge voldoen. Groete Die Crayzee Fish span

The Crayzee Fish Guest House
Jeanne N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne N

Crayzee Fish Guest House - Old World Charm and Comfort.

A comfortable lodge-like accommodation with breakfast on offer.

Stephan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan B

Veilig met kinders. Pret gehad daar.

Ja, dit was lekker! Ek en my twee kleintjies het lekker geswem en gespeel. Rene het my insig gegee vir verbetering.

Hendrik C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik C

Tustig en ontspanne.

Baie vriendelik en behulpsaam gasheer, rustige atmosfeer.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Ons is baie bly dat julle die tydjie by ons geniet het. Voorspoedige 2024 en hoop en vertrou ons sien julle weer binnekort.

The Crayzee Fish Guest House
Arebelle B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arebelle B

Skoon, netjies en vriendelike personeel.

Ons het lekker gebly en dit was veilig.

Elize V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Dit was baie gerieflik en baie veilig.

Ek sal definitief die gastehuis aanbeveel.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Baie, baie dankie. Ons hoop om u weer te sien.

The Crayzee Fish Guest House
Ina D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Skoon, netjies, veiliig en huislik.

Die ontbyt was heerlik en pragtig voorgesit. Verblyf was lekker - ons sal beslis weer daar oorslaap.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit maak dit vir ons die moeite werd om ons bes te probeer om ons gaste tuis te laat voel. Ons sien julle weer binnekort.

The Crayzee Fish Guest House
Fanie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Puik.

Sal weer terugkom. DStv het goed gefunksioneer. Die ontbyt was heerlik. Dankie.

Wendy S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S

Lovely people and very clean.

Loved staying at Crayzee Fish Guest House.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Thank you so much Wendy. It is such a good feeling to get reviews like this. Hope to see you soon.

The Crayzee Fish Guest House
Regan M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Regan M

One night.

Very short over night stay.

Pieter T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter T

Pragtige plek, netjies, gerieflik en goed geprys. Sal beslis nie vir ons ouderdom groep aanbeveel nie.

Die plek word glad nie aan beveel vir bejaardes nie. Daar is nie 'n paadjie van parkeerarea na huis. Mens moet spring van een na ander plavei blok. Nie vir bejaardes nie. Die trap by parkering vorm 'n dam en as dit reën moet jy deur die dam loop. Daar is nie ompad nie. Die stoep by die kamer 2 vorm 'n klein trap wat skaars gemerk is en as jy uit die kamer kom val jy want dit is by die deur. 'n Ramp is die regte ding. Die kamerdeur se handvatsel is koper/brons maar het skerp punte en sny jou as jy teen dit verby skuur. Het dit van tevore teegekom en moet afgevyl word. Om minder as 24 uur antwoord terug te verwag op bespreking is te kort.

Inge G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge G

Ons was vir 'n paar dae in Richardsbaai op vakansie.

Ons moes ons oorspronklike plek verlaat oor kokkerotte en vele ander probleme. Crayzee Fish was al plek wat ons kon help en akkommodeer in die area. Die plek was baie oulik en skoon en ons was dankbaar om daar te kon bly. Aan die einde van ons verblyf was daar weer kokkerotte. Ons neem aan en hoop dis 'n area-probleem. Met min om te doen was ons eerder St Lucia/Cape Vidal toe.

Loretta R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loretta R

Location convenient and safe.

Location convenient and safe. Very neat.

Fanie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie B

Veilig, gemaklik en netjies.

Alles is skoon en goed versorg. DStv nie gewerk nie. Persoon aan diens kon dit nie reg kry. Veilige parkering en stil. Dankie.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Ons streef daarna om 'n goeie ervaring te bied. Soms gaan alles nie 100% nie, veral maar 'n bietjie van 'n gesukkel met die DStv se opstellings ens. wanneer mens 'n tegnikus moet inkry. Ek vertrou ons het hierdie keer darem beter gedoen en ons is bly dat julle weer terug was by ons.

The Crayzee Fish Guest House
Miles D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Miles D

Overnight stay only. No time spent at the venue.

Repeat visit from us.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Always glad to have you back and see you again!

The Crayzee Fish Guest House
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Louise K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Louise K

Rustig, veilig, netjies.

Rustige en netjiese gastehuis. Die ontvangs was so 3 uit 5.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ron D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron D

Great location and friendly staff.

Maybe a larger fridge in the rooms.

Charmain P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain P

Baie veilig, rustige omgewing.

My man hou van sy GrandPrix en ons TV kon dit nie optel nie. Hy vra dat julle daarna sal kyk wanneer ons volgende keer weer kom. Verder was alles 200%. Heerlike verblyf.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Goeie dag, baie dankie vir die terugvoer mevrou. Ons sal daarna kyk om die pakkette DStv te verander.
Dankie vir resensie van die gaste huis. Gaste soos julle maak dit vir ons die moeite werd om nog harder te probeer. Ons hoop om u weer tesien.

The Crayzee Fish Guest House
Merrick Guentin G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merrick Guentin G

Felt like home. Thank you

This was a great stay with great food. The location was great to visit all the hospitals in the area that where related to our visit. Thank you for the staff for making this trip memorable. We will be returning to the the guest house soon again.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Thank you kindly for the review! We hope to see you again soon!

The Crayzee Fish Guest House
Ronel U - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel U

Baie vriendelik ontvang en netjiese kamers.

Ons was baie vriendelik ontvang, sal weer daar gaan bly, baie netjies.

Bertha L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha L

Waarde vir geld en ideaal vir besigheidsmense.

Was presies wat ons nodig gehad het. 'n Plek om te reinig en slaap. Lekker stil en pragtige gebou. Naby aan nodigste winkels en aan die hoofpad.

Hercules P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hercules P

Goeie waarde vir geld en baie behulpsaam.

Ons het een dag vroeër vertrek, maar kon geen krediet kry nie a.g.v kennisgewingstydperk.

Jacques S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques S

Good value for money, conveniently situated.

Will certainly stay at The Crayzee Fish Guest House again. Please warm up the plates at breakfast - it gets gold before it gets to the table.

Jonathan H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan H

Very nice vibe.

The biggest bed we have slept on.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Thank you so much for the review.

The Crayzee Fish Guest House
Marian W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marian W

Baie goeie en vriendelike diens.

Ons moes 'n funksie bywoon wat vervroeg is en hulle was baie behulpsaam om ons vroeër te laat inteken om sodoende betyds te wees. Baie dankie!

Phillip K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip K

Baie lekker gewees.

Die badkamer/storte is baie klein.

Susan L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Susan L

Aangename personeel en netjiese, skoon verblyf.

Aangename, vriendelike personeel. Kamer en badkamer netjies en skoon.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Baie baie dankie! Ons hoop om u weer tesien!!

The Crayzee Fish Guest House
Kobus J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus J

Aangenaam.

Vriendelik ontvang. Sal net wil hê die WiFi-wagwoord moet beskikbaar gestel word en nie voor gevra word nie. Hulle kan ook vra of jy ontbyt wil neem die volgende dag of nie. As jy nie vra nie is daar nie ontbyt nie.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer! Ons verwelkoming dokumente is verander om die nou teinkoporeer! Ons sal ook die ontbyt saak met staf opneem! Hoop om u weer tesien!

The Crayzee Fish Guest House
Ivor F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ivor F

Beautiful venue.

The reception was great and friendly and accommodated my late arrival and early checkout. My good experience was unfortunately dampened by a cold shower in the morning due to no hot water. I tried everything, but could not get hot water. Other than that was a good experience.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Our sincere apologies for this. With load shedding and the extreme weather we had the gas burners fire light sometimes get blown out. Our welcome letter situated in each room states that this may happen and a call/whatsapp to our manager sorts this out immediately. Due to your consideration because you left early we presume you did not want to inconvenience.
Sincere apologies for this. We sincerely hope we will see you again to accommodate you with a hot shower!

The Crayzee Fish Guest House
Estelle B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Estelle B

Teleurgesteld

Ek was baie teleurgesteld oor my kamer. Die vloere was vuil. Die handdoeke was vuil en daar is gate in. Die seephouer in die stort is nie skoon nie, daar sit nog groen seep vas.

Nokwanda M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nokwanda M

Attitude from staff and pool was dirty, nobody in the reception for asdostance.

Very bad service.

Nadia K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nadia K

Netjiese kamers, dis al!

Baie muskiete, sien niemand van bestuur!

Elzaan B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan B

Vriendelik diens en netjies.

Vriendelik gastediens en baie mooi kamers.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Baie baie dankie! Ons hoop om julle weer tesien!

The Crayzee Fish Guest House
Harold H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold H

Fantastic!

See stars.

Ronnie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie S

Baie lekker gebly, sal enige tyd weer teruggaan.

Rustig en stil, personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.

The Crayzee Fish Guest House
Ronnie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie S

Baie lekker gekuier sal weer van hulle gebruik maak.

Baie vriendelik ontvang, ons is alles mooi verduidelik en ons was baie tevrede met die stilte en rustigheid.

Amanda K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K

Absolutely fabulous.

Friendly staff, felt at home immediately after checking in. Always helpful.

Willie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Puik gasvryheid, bestuurderes en eienaars.

Kamer Yskaste te klein en bskikbaarheid van ys kan na gekyk word.

Babongile N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babongile N

I had a great time, will visit again next time.

The place was beautiful neat and the staff were welcoming. Thank you so much.

Jacques E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E

Gerieflik en skoon.

Baie geniet. Kamer 4b kan net miskien doen met 'n toiletdeur en dalk 'n afdak en beter plaveisel buite die kamer.

Lucan H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucan H

Amazing stay. Lovely aircon in our room. Amazing fully supplied facilities.

We had an amazing stay where we could braai with all the equipment supplied. Friendly staff to make our stay warm and fuzzy.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Thank you for the review! We hope to see you again soon!

The Crayzee Fish Guest House
Gordon J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon J

Value for money facility, that is clean and neat

Enjoyed my stay. Parking can get a bit congested. Otherwise highly recommended.

Jan E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E

Vriendelik en hulpvaardig.

Goeie protokol in plek wat Covid-19 betref. Het tuis gevoel vanaf die eerste oomblik daar.

Riaan D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D

Baie kort, lekker en vriendelike diens.

Ons was goed verwelkom en dit het ons dadelik laat tuis voel.

Candida E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Candida E

It was a lovely, clean and such friendly staff. I'll definitely stay over again.

Everything was perfect.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was lieflik, skoon en vriendelike personeel. Ek sal beslis weer oorbly.

Alles was perfek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Farouk K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Farouk K

Okay.

Bedding was never changed. Although bed was made up everyday. Second day white towels were changed for old blue worn out towels because there were more guests.

Ansie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Awesome.

Baie lekker gebly en mense was vriendelik en baie gemaklik.

Rika V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

Awesome, hoogs aanbeveel, beste waarde vir geld!

Vriendelikste ontvangs, veilig, super skoon, netjies, gerieflik, perfekte ligging. Hoogs aanbeveel. Kan nie wag vir 'n volgende besoek nie!

Kevin V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V

Lovely place.

It was a nice and quiet stay. It's a place for anyone to go for a rest and for a lovely getaway. Best stay ever, thanks to all involved.

Helma V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helma V

Heerlik en baie gerieflik.

Baie dankie Belinda vir jul gasvryheid Ons sal sowaar weer kom kuier.

Anne-marie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie B

Die diens wat ons ontvang het was uitstekend. Sal vir seker weer soontoe gaan. Beveel dit enige tyd aan! Baie dankie.

Ek en my kinders het baie lekker gebly. Die gastehuis is baie netjies en baie mooi. Die diens wat ons ontvang het was uitstekend. Ons het sommer gevoel of ons familie is, die bestuurder en sy vrou was sulke aangename mensies. Ons kamer was elke dag skoongemaak, en die hele gastehuis was so pragtig. Wens ons kon langer gebly het.

Latoya W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Latoya W

Beautiful and tranquil.

Absolute value for money, clean, neat, beautiful, friendly staff. We booked a family room and I would have loved a larger shower or the option of the use of a bath since I have very young children. I would definitely return.

Whity S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whity S

Vriendelike gasvrye ontvangs en verblyf.

Alles was skoon en netjies. Hier en daar dalk effens instandhouding nodig, maar oor die algemeen pragtige skoon plek, met vriendelike ontvangs.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Goeie dag,
Baie, baie, dankie. Ons sal dringend aandag gee die instandhouding.
Ons hoop om u weer tesien!

The Crayzee Fish Guest House
Anton S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Baie aangenaam, als netjies en skoon. Diens, puik!

Die bestuurder was baie hulpvaardig in ons moeilike tyd. Dankie vir die verstaan, begrip en ondersteuning. Sien ons weer as ons daai kant moet wees.

Christelle V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

One night stay only however, it was great and all we needed after a long drive.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Een nag oorgeslaap en dit was presies wat ons nodig gehad het na 'n lang dag op die pad.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sandra S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S

Pragtig en netjies. Lieflike plek. Baie gasvry, behulpsaam, vriendelik. Ons het vir drie nagte tuisgegaan. Onbeskryflik!

Ons sal vir seker weer gaan. Beveel The CrayZee Fish Guesthouse met die grootste vrymoedigheid aan. Puik!

Stephne C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephne C

Bekostigbaar en gerieflik.

Ons kamers was skoon en netjies. Dit is baie veilig en ons het vriendelike diens ervaar. Ons sal definitief The Crayzee Fish Guest House aanbeveel.

Wanda S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda S

Vriendelike personeel, baie skoon kamers, lieflike linne en pragtige ligging.

Ek kan die gaste huis aanbeveel aan enige iemand. Die diens was vriendelik, die ligging pragtig, die hele gebou was indrukwekkend. Die prys was fantasties, ek kon nie glo dat die tarief so laag was nie. Jy kry definitief waarde vir geld, inteendeel jy kry meer as waarvoor jy betaal!

Pierre V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Baie netjies en vriendelike ontvangs.

Die kamers was baie netjies en die ontvangs met aankoms al was dit laat was baie vriendelik. Sal beslis weer gebruik.

Dianne D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne D

The best!

Clean, comfortable and value for money - definitely the best guest house we have stayed in. Managers helpful and friendly.

Chazelle B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chazelle B

Pragtig!

Sal enige tyd die plek aanbeveel!

Liezel G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel G

Baie mooi, netjies en lekker gewees.

Ons verblyf was baie lekker ek sal dit vir enige persoon aanbeveel.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Ons is baie is baie dankbaar vir julle terugvoer! Ons mik om ons standaarde so hoog as moontlik tehou! Hoop om julle weer tesien!

The Crayzee Fish Guest House
Amalie J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalie J

Gasvrou en gasheer vriendelik en behulpsaam, kamer gerieflik, mooi tuin, heerlike ontbyt.

The Crayzee Fish Guest House is 'n veilige, vriendelik plek om vir een nag of langer oor te bly.

Stephan G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan G

Beste mense.

Oom Boemie en Tannie Tienna, julle is die gom van die plek, julle is mense wat ver uit julle pad gaan vir ander. Ek sal terug gaan net om weer saam julle te kuier, baie dankie.

Selest E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selest E

Huis weg van die huis af.

Ons het ons tydjie vreeslik geniet daarso. Alles wat mens nodig het en netjies. Personeel was baie vriendelik en bedagsaam!

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit om julle weer te sien.

The Crayzee Fish Guest House
Leon S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Die verblyf was fantasties.

Kan dit aanbeveel, ons het die verblyf terdeë geniet.

Gary D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary D

Comfortable and conveniently located.

Very friendly service and rooms comfortable and clean. Very disappointed that WiFi is advertised, yet the host told us that the owner had removed this service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklik en gerieflik geleë.

Baie vriendelike diens en kamers gemaklik en skoon. Baie teleurgesteld dat WiFi geadverteer word, maar die gasheer het ons vertel dat die eienaar hierdie diens verwyder het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Hi Gary,
Apologies for this. Our modem has been giving us problems and we had this removed for repairs. Apologies for the inconvenience caused.

The Crayzee Fish Guest House
Tjaart V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tjaart V

Dit was aangenaam en veilig.

Die fasiliteit bied 'n rustig en veilige verblyf. Dit is weg van die rumoer van die sake omgewing en laat jou ontspan na 'n dag se werk. Daar is verskeie goeie restaurante in die omgewing wat gerieflik is vir die sakeman om met rustige etes te ontspan.

Marietjie S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Ruim, netjiese kamer en vriendelike personeel!

Baie oulike plek vir oorslaap tydens werksgeleenthede. Behulpsame personeel. Rakkie in stort, lessenaar in kamer met beskikbare WiFi sal verbetering wees, asook afdakke vir voertuie.

Nompilo G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nompilo G

They were very welcoming.

We had a good stay, though the breakfast wasn't included as we requested.

Rietha M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rietha M

Baie mooi en rustig.

Baie mooi en rustig! Was heerlik daar.

Ray D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ray D

Dit was beslis baie lekker om daar te oornag.

Die vriendelike diens en gesindheid van die oom en tannie het mens tuis laat voel en die quality van die kamers is vir seker iets om aan te beveel vir ander.

Careen S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Careen S

Goeie waarde vir geld.

Ons het lekker gebly, baie dankie vir die komplimentêre ontbyt en sjokolade. Ons het dit waardeer.

Chris B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Het lekker gebly, baie vriendelike mense.

Kamer was skoon en die gasheer baie vriendelik. Die gastehuis is baie mooi en die kamers ruim.

Nokwazi M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nokwazi M

There were no interesting holiday destinations or tour guide.

The place was neat and welcoming, but not much to do.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Johan O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Vir seker waarde vir geld en sal aanbeveel vir almal.

Beter gaan jy nie kry nie en veral ook nie in die prysklas nie! Baie dankie vir 'n lekker oorbly en hoop om gou weer te sien.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien.

The Crayzee Fish Guest House
Lucia F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia F

Gemaklik. Vriendelike diens, Al. Ons behoeftes was tevrede gestel.

Ons het baie lekker by die gaste huis gebly, ontbyt was lekker, kamers en woon-area skoon en netjies.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Baie dankie mevrou. Ons hoop om u weer te sien.

The Crayzee Fish Guest House
Toni N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni N

Peaceful and very neat and tidy.

It is a peaceful place to rest and recharge your batteries and close to all the shops.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vreedsaam en baie netjies.

Dis 'n vreedsame plek om te rus en herlaai jou batterye en naby winkels.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Thank you for the review, Toni. We hope to see you soon again.

The Crayzee Fish Guest House
Madeleine K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine K

Die eienaars is vriendelik en gasvry.

Stil en privaat. Netjies en skoon.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om u weer te sien.

The Crayzee Fish Guest House
Antoinette N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette N

Vriendelike, behulpsame en baie gasvry.

Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het ons kuier baie geniet. Kamer was mooi skoon, en personeel vriendelik. Sal definitief aanbeveel.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die review! Dit is altyd 'n plesier om gaste soos julle te dien! Ons hoop om julle vinnig weer te sien.

The Crayzee Fish Guest House
Monica K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica K

Ons sakereis was vervolmaak en so gerieflik gemaak deur Crayzee Fish dat alles net 'n plesier was en vlot verloop het.

Sal beslis weer teruggaan. The Crayzee Fish en sy mense is pragtig. Beslis die moeite werd gewees. Al ons reëlings rondom tye en vervoer was deur hulle moontlik gemaak, wat vir seker het dat ons 'n fantastiese tyd gehad het en ons besigheidsake kon voltooi asof ons by die kantoor was. Baie dankie vir julle vir alles!

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Baie, baie dankie vir die fantastiese resensie Monica. Ons kan nie wag om julle weer te sien nie.

The Crayzee Fish Guest House
Babongile N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babongile N

The place was great, the service was excellent. We had a really great time. Thank you!

Looking forward to go back soon and staying more days as a group.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Thank you so much for the kind words. It is always a pleasure to host such nice guests.

The Crayzee Fish Guest House
Danien S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danien S

Lekkerte!

Baie netjiese en mooi verblyf met soveel gasvryheid. Altyd bereid om te help.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om u weer te sien.

The Crayzee Fish Guest House
Wilmie D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmie D

Heerlik rustig, baie veilig.

Was vriendelik ontvang. Kamer baie mooi en skoon. Geriewe puik.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Thank you for the feedback, we look forward to hosting you again.

The Crayzee Fish Guest House
Matty V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matty V

Baie netjies en rustige plek.

Baie netjies en pragtige dekor. Baie veilig.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Baie, baie dankie. Ek waardeer die terugvoer baie.

The Crayzee Fish Guest House
Antoinette V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Fenomenale diens en plek, dis pragtig, net en skoon.

Crayzee Fish is 'n fenomenale B&B. Hulle is baie naby die strand en winkelsentrums. Ons het 'n baie lekker tyd gehad met die rustigheid van self. Mense is vriendelik en meer as gewillig om te help.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Verskriklik baie, baie dankie. Dit is fantasties om sulke gaste soos julle te hê. Ons probeer regtig almal die beste tyd van hulle lewens gee. Baie, baie dankie.

The Crayzee Fish Guest House
Dina K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina K

Aan al ons verwagtinge vooldoen.

Kon vir niks meer gevra het nie en sal weer daar tuisgaan. Min verblyf, maak voorsiening vir vier dames en The Crazee Fish kon ons saam huisves met 'n enkelbed vir elk. Dankie vir 'n heerlik aand se slaap en vriendelikheid.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Dina, jy is fantasties. Dankie.

The Crayzee Fish Guest House
V L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
V L

Gasvry.

Eienaars baie aangenaam. Verblyf netjies en skoon. Sal enige iemand aanbeveel om daar te bly.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Baie, baie dankie!

The Crayzee Fish Guest House
Anna P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna P

Dit was asemrowend om daar te bly vir 'n paar dae, die gasvryheid is ongelooflik.

Die atmosfeer en die ontbyt was uit die boonste rakke, die skoonmaakdienste was geskik gewees, toe hulle vir ons 'n ander kamer gee toe skuif hulle ons klere na die ander kamer. Ek sal hulle weer gebruik vir werksdoeleindes in die vervolg.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is gaste soos julle wat dit die mooite werd maak. Hoop om julle vinnig weer te sien.

The Crayzee Fish Guest House
Nicolene P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene P

Dit was baie mooi en bekostigbaar. Vyfster plek vir Eenster geld!!

Ek was baie beïndruk met die opset van die gastehuis. Daar is 'n selfsorghoekie as jy wil braai met 'n lekker swembad. Die kamers en badkamers is baie mooi en voldoende.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Baie dankie Nicolene, ons hoop om jou gou weer te sien.

The Crayzee Fish Guest House
Tinus P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus P

Absoluut fantasties!

Het baie lekker gebly. Baie gasvry en sal beslis weer daar gaan bly.

Louis K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Baie vriendelik en hulpvaardig.

Sien sterre.

Bobby F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bobby F

Best guest house in South Africa.

Could not have asked for more. The service from the moment we arrived till when we left, the support. My wife was in hospital expecting our first child the crayZee fish staff and management where there supporting us, making sure that we did not want for nothing they were there to open the gate and switch the alarm off at 03.00 in the morning on more than one occasion. Service like what we received can not be bought and paid for, it comes from the passion Anton and Brenda and their team have. Thank you guys for making the birth of our first child a lot easier and even more special. Crayzee fish is our home away from home. See you guys soon. Thanks.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Dearest Bobby and family. Hosting guests like you make our job so worthwhile! Thank you for the lovely review, we are blown away! We hope to see you soon! Hoop dit gaan goed met die kleinding!

The Crayzee Fish Guest House
Clifford W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford W

Was an awesome stay and the hospitality and friendliness was superb.

Would recommend this place to anyone. We really enjoyed every minute of it and will definitely go back there. Was awesome!

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Thank you we look forward to hosting you again.

The Crayzee Fish Guest House
Toni N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni N

Baie vriendelik mense.

Die groot tuin maak jou reis baie rustig en die hond is wonderlik.

Ralph M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph M

Gaan bly gerus daar, sal dit ten hoogste aanbeveel.

As besigheidsreisiger was alles perfek baie skoon, heerlik gebraai naby aan alles. Gasvrou en die staff was regtig baie vriendelik en het selfs my hemp gestryk op nr. 99, sal dit aanbeveel vir enigiemand, puik!

Quentin O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quentin O

Lekker braai-area. Stil en rustige omgewing.

Ons is goed ontvang. Die braai-area het alles wat nodig is plus speserye.

Chris J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris J

A nice, homely place to stay.

Received good service, rooms where clean and comfortable, nice setup, friendly people assisting you.

Christo M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo M

Waarde vir geld in goeie omgewing met netjiese geriewe en vriendelike diens.

Eienaars en ontvangspersoneel skep blywende goeie indruk. Geriewe en voorkoms van perseel beïndruk. Bereidwillige dienslewering en in gerieflike omgewing geleë.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Christo, jou terugvoer word baie waardeer.

The Crayzee Fish Guest House
Fanie B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie B

Baie netjiese verblyf.

Het baie lekker gerus. Baie rustig in die nag, nie te veel geraas nie.

Juanita V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita V

Pragtige plekkie.

Onderhoud, kaste stukkend, handdoekreling stukkend, warm water probleem, geen WiFi nie.

Gavin M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin M

Skoon en netjies en alles werk.

Baie lekker gebly. Dankie vir julle gasvryheid!

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Dankie Gavin! Hoop om jou vinnig weer te sien.

The Crayzee Fish Guest House
Thys S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thys S

Ideal accommodation for people who live in fear.

Alarm is activated at 22:00 and deactivated at 06:00. If you arrive late or want to leave early you need to phone the caretakers and when they eventually answer you can enter or exit.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

We apologise for this inconvenience caused. Because the area of Meerensee has been targeted of late by criminal elements we do everything in our power to ensure the safety of all our guests. To date, we have managed to have no incidents where as other guests houses could not say the say. We are so sorry for the inconvenience that this caused you.

The Crayzee Fish Guest House
Lenette V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lenette V

Nie geskik vir damessakereisiger nie.

Onaangename ervaring.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Ons is so jammer dat jou ervaring onaangenaam was. Ons gaan regtig uit ons pad uit om al ons kliente gelukkig toe hou en ons sit soveel moeite in soos wat ons kan. Ons is regtig jammer oor die Wi-Fi wat af was, Telkom se dienste is heeltemal uit ons hande. Weereens verskriklik jammer.

The Crayzee Fish Guest House
John D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D

Uitstekend.

Ek wil net vir Crayzee Fish Guest House sê baie dankie dat hulle ons so welkom laat voel het. Ek beveel enige persoon aan om daar tuis te gaan. Vriendelike mense met 'n huisgevoel.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Baie baie dankie John en gesin, was aangenaam om julle amal teontmoet. Hoop om julle weer tesien :-)

The Crayzee Fish Guest House
Ernst C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst C

Uitstekend.

Baie aangenaam. Belinda en Anton baie gasvry en laat mens op jou gemak voel. Alles skoon en netjies soos die foto's. Sal weer teruggaan.

Johan N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Vriendelikheid, tuis, gasvryheid, netheid, en natuurlik rustigheid, wat kan ek meer sê?

Ek het ongelukkig by Crayfish Guest House eers aangedoen, maar gou agtergekom ek is by die verkeerde plek sonder om afbreek aan hulle te maak. Ek is toe na The Crayzee Fish Guest House net om die draai, met vriendelikheid is ek deur Belinda ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die kamer waar ek in tuis gegaan het was vier (4) ster, die oggend se stilte op die stoep, en alles wat daarmee gaan, uitstekend. Ek sal weer daar aandoen in die toekoms, en beveel die juweel aan. PS (Badkamer se glydeur sal doen met 'n handvatsel in die binnekant).

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Baie dankie Johan, ek waardeer die mooi woorde! Ons gee beslis aandag aan die deur - baie dankie vir jou terugvoer.

The Crayzee Fish Guest House
Clive V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive V

Good communications before and during the stay, warm and appropriate interaction, great attention to detail.

Initial reaction: wow! - beautifully laid out premises and well appointed rooms and facilities.

The Crayzee Fish Guest House se terugvoer

Thanking you kindly!

The Crayzee Fish Guest House
Maryna K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna K

Amazing ervaring.

Het baie lekker gekruier.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crayfish Creek 35, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4MzZiZDdhLTk3OGYtNGZhMS1hYThkLTU4MmE5MzE4ZjJlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 35 Crayfish Creek Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -28.786999 32.094679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang