Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Crescent Guest House

Gastehuis

Resensies

2.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
2.7
Ligging
1.7
Waarde vir geld
1.7
Diens
2.3
Veiligheid
3.0
Thabo R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Apr 2021

Do not book this place. It is not worth it. Not worth the booking. Not even as the last option.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Arnold A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2019

Te duur en benodig 'n nuwe gradering. Die drie-ster-gradering is verouderd. Die enkele klein yskas is onvoldoende. Jy kan nie kos warm maak nie. Die handdoeke was nie sag nie en het nie vars geruik nie. Die deur se slot was foutief. Die een bed was onstabiel. Om regverdig te wees, die plek is goed geleë, die kamer het lugversorging gehad en die kamer was skoon.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anton E
1 nag
2.8
Des 2017

Verblyf was ruim en netjies, maar die ligging teenaan die snelweg was raserig. Daar was geen seep of handdoeke in die eenheid nie, wat die minste is wat mens sou verwag vir die prys.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.3/5

Nazeem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tills-singel 8, Overport, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkMTg4Y2U4LThiZDQtNDg5My1iMGZkLWIzZjJlZDRjNjhmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 3 5 1 3 8 Tills Crescent Overport 4091 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.844592031713 30.985553115606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang