The Crofters
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dennis Shepstone-rylaan 1A, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Crofters Loft bied verblyf met sonkrag in blomtuine in Hilton. Hierdie uniek ontwerpte, eko-vriendelike en opgeknapte kothuis bied gaste die geleentheid om soggens voëlgesang en paddas in die nag, te geniet. Die verblyf word omring deur plantegroei en is die tuiste van 2 reddingsdonkies, 10 plaashoenders, 2 Nigeriese dwergbokke en 4 reddingshonde.
Die solderkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak.
Daar is 'n Kanadese houtkaggel, 'n slim-TV met Netflix en WiFi. Die kombuis is met 'n gasstoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, breekware en toebehore toegerus. Tee, koffie, melk, koekies en beskuit word ook voorsien.
Gaste kan met 'n koppie koffie in die tuin of met 'n glas wyn onder Sherpa-komberse by die vuur ontspan. Draagbare braaigeriewe is in die tuinarea beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lizzi Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Dennis Shepstone-rylaan 1A, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dennis Shepstone-rylaan 1A, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal