Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Crooked Forest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 82 resensies vir The Crooked Forest
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Leandri H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri H

Mooi en gemaklike verblyf.

Verblyf was uitstekend.

Ilse M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M

Baie goed, netjies en alles wat ons nodig gehad het.

Wil net baie dankie sê dat hulle ons op baie kort kennisgewing gehelp het. Dit word opreg waardeer.

Marion N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion N

Baie gerieflik, mooi en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Die plek is baie mooi en netjies. Dit is ook maklik om die plek te kry. Dit is baie gerieflik en bekostigbaar.

Michelle R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Friendly host, clean apartment and safe area.

Wonderful stay, the host was very helpful and the apartment was clean. It had everything I needed and was in a safe area. Good WiFi too!

Nadine N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine N

Comfortable and good value for money.

We stayed in the Sparrows Nest and Eagles Nest rooms. Both rooms were comfortable and clean. Eagles Nest is a huge room with a sitting area. The shower in the Sparrows Nest is a problem due to low water pressure and the drainage is inadequate (even for the low water pressure). There were issues which hopefully are attended to for an improved stay. The host was very responsive, which is always helpful. The location is centrally located and is quiet and peaceful, tucked away in the suburb.

The Crooked Forest se terugvoer

I am happy to announce we have fixed the drainage problem and have installed a pressure pump that sorted out the pressure in the shower.

The Crooked Forest
Maropeng H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maropeng H

First time going there and I'm definitely going again.

My stay at The Crooked Forest was amazing. It was so peaceful and quiet. No interruptions. You are welcomed with open arms. The service was polite, warm and nurturing.

Mabasa M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mabasa M

Warm and welcoming.

My stay was lovely. I love the location, it's quiet and safe. The room was neat and clean.

Anneline V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anneline V

Was waarde vir geld.

Ek sal net 'n ekstra liggie in die kamer laat vir gaste indien daar kragonderbreking is. Dit was Vrydagaand pikdonker toe ons daar aangekom het en daar was loadshedding.

The Crooked Forest se terugvoer

Dis my fout - ek het vergeet om vir jou te sê die lampie langs die bed, sowel as die buitelig, het 'n loadshedding gloeilampe in. Jammer vir die ongerief.

The Crooked Forest
Bradley M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley M

Out of this world.

It was really amazing. I enjoyed the peace and beauty of the place.

Truus M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truus M

Recommend it.

I'm going back in February 2024. It's a home away from home. The host is great.

Liza S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S

Wat 'n pragtige plekkie!

Dankie Michelle, jy is 'n besondere gasvrou. Die 3 aande wat ons oorgebly het, was 'n plesier. Dankie vir al jou moeite en ek moet jou komplimenteer vir hierdie eenheid, dis pragtig en presies nét soos geadverteer. Ons sal beslis weer daar kom afpak!

Elsie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M

Veilige verblyf.

Alles was perfek vir 1 aand.

Tredoux B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tredoux B

Baie netjies en rustig, maar baie naby hoofroetes.

Lekker gebly en goeie diens ontvang.

Carinda B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carinda B

Baie gemaklik en skoon!

Die plek is baie netjies en skoon, modern en gerieflik! Sal beslis aanbeveel!

Sandra E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra E

Pragtige plek met rustige atmosfeer.

Baie vriendelike gasvrou. Baie netjies en skoon. Pragtige tuin, rustige atmosfeer en stil woonbuurt. Heerlik gekuier, 2de keer wat ons hier kuier. Sal weer kom.

Jermaine V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jermaine V

Peaceful, quiet and clean.

A nice getaway, the view of the plants and trees from your room gives you such a tranquil feeling.

Sanet D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D

Luxury spa room.

Netjies, skoon en gerieflik. Diens is baie goed en als het gewerk soos dit moes. Als wat mens nodig het om te oornag in gerief.

Marco G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco G

Was a great stay.

Was very clean. The owner was very friendly and was just great overall.

Retha B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Vriendelike en behulpsame eienaars.

Enigste aanbeveling is om dalk 'n spieël in die Eagle's Nest-kamer naby 'n kragprop aan te bring en by die Luxury Spa unit 'n spieël bokant die wasbak in die toilet.

Hannes W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes W

Gesellige, netjiese geriewe en vriendelike diens.

Praktiese, netjiese kamers in 'n stil omgewing — sal weer daar gaan bly op my sakereise.

Johan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Stil en rustig gewees, niks het my gepla nie.

Oorweeg dit om weer daar te gaan slaap. Michelle was behulpsaam en vriendelik en die opset was netjies en die pryse is billik. Dis 'n goeie pakket.

Chantel U - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel U

It's a very nice and quiet place.

Our room was neat and clean. The only problem we had was TV. I think it will be nice if they install DStv and the Wi-Fi was also off rather than we enjoyed.

Belinda J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda J

Baie netjies. Daar is water gedurende load shedding. Nuwe stortkop sal wonderlik wees en die load shedding-lig was pap.

Dit is regtig 'n mooi plekkie en sal verseker weer daar slaap. Die WiFi was onbeskikbaar gedurende load shedding. Dalk 'n UPS aanskaf vir die WiFi-router.

Donovan M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan M

Vriendelike mense.

Stort se water nie 100% reg nie. Of te warm of te koud, maar het reggekom.

Busisiwe R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe R

Peaceful.

Very peaceful place, welcoming staff, place not far from the mall, Pretoria is very hot but because of many trees we didn't even feel the heat, and you get an update of load shedding via WhatsApp every day and it's accurate.

Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Keneilwe S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keneilwe S

Great value for money.

Michaela was a great host. Even if we encountered a problem with the wifi or TV, she was always available to fix the problem. We also got updates on load shedding schedules.

Dr Trevor S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dr Trevor S

Quite disappointing.

Spa room has no privacy. Toilet wall not to ceiling. No backup lights etc. during loadshedding. Wifi and TV signal not reliable. Can't reach the spa bath taps! No mirror in toilet above basin. Toilet light facing the door at low level which is very impractical and irritating for someone in bed when toilet is used at night. Light should be on side wall or ceiling.

The Crooked Forest se terugvoer

We are sorry to hear that you did not enjoy your stay. As advertised, the spa room has a bath inside the room and is mostly enjoyed by couples looking for a romantic gettaway. Unfortunately, in keeping our accommodation affordable, it is not feasible to run a generator, but we do supply backup lights in all our rooms. Furthermore, in a quiet residential area, it is not practical to run a large generator.

The Crooked Forest
Belinda O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda O

Rustig.

Ons het gegaan net om te rus, en dis wat ons gedoen. Stil en rustig.

Marise J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise J

Baie rustig en so mooi netjies en skoon.

Ons was vreindlik verwelkom. Die kamer was skoon en netjies. Als is daar wat jy nodig het.

The Crooked Forest se terugvoer

Dankie Marise, dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ons hoop om julle weer te sien.

The Crooked Forest
Dewayne S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewayne S

Amazing.

Was really good, will want to come back.

Pieter S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Fantasties.

Die eienaar is vriendelik en help waar sy kan. Kamer was skoon en alles was daar. Alles in die kamer werk ook. Puik ligging en veilig.

Zacharias (zagrys) W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zacharias (zagrys) W

Regtig baie lekker gekuier.

Rustig. Pragtig. Voel behoorlik soos klein woud.

Stephan D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D

Verblyf.

Ek het 2 weke lank daar gebly.

Sinde V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinde V

Baie aangenaam.

Presies wat ons nodig gehad het. Baie aangenaam en skoon en netjies.

Sandra E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra E

Fantastiese oase in die middel van die stad. Absoluut die moeite werd met alles wat jy nodig het.

Michelle het ons baie vriendelik ontvang. Die tuin skep die atmosfeer van 'n woud met pragtige hoë bome wat ons blyplek omring het. Eagle's Nest is baie privaat en ons kon heerlik ontspan. Dit is ook in 'n baie stil woonbuurt geleë. Daar is 'n pragtige, skitterblou swembad om in af te koel. Ons blyplek was silwerskoon met alles wat jy kan nodig hê. Daar is 'n yskas, ketel met koffie, tee, suiker, melk, breekware, eetgerei, toaster, gratis Wi Fi en 'n TV met Netflix. Ons het heerlik op die bed geslaap en daar is ook 2 baie gemaklike stoele om in te ontspan. Dit is baie naby aan Wonderboom Junction, asook Kollonade-winkelsentrums. Ons sal definitief weer hier kom kuier.

Vickey D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vickey D

Netjies en skoon.

Ideaal vir gaste wat 'n nag of 2 moet oorbly. Mooi uitsig.

Siphiwe Y - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphiwe Y

The place was warm and quite.

I've booked the place for a long weekend just to rest and I was looking forward to a nice, quiet weekend. I was happy with my choice, because it has offered me just want I wanted, it was also clean and the owner was nice and welcoming. Looking forward to go back again.

Ivanna V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivanna V

Pragtige, stil plek. Alles was reg.

Sal enige tyd weer daar gaan bly.

The Crooked Forest se terugvoer

Baie dankie. Julle is enige tyd welkom!

The Crooked Forest
Jaco G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G

Netjies, skoon en gerieflik.

Ons het ons aand baie geniet. Vriendelik ontvang. Die plek is netjies en skoon. My vrou kan nie ophou praat oor die lekker duvet nie. Ek het die spabad geniet. Sal definitief weer terug gaan.

Gawie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie V

Vriendelike diens en beslis die skoonste plek.

Puik. Dit was die beste plek om vir enige iemand aan te beveel. Ons het ons motor laat diens en al die motorhandelaars was ongeveer 3 blokke se stap soontoe. Wonder Waters is 'n klipgooi vandaar af. Ons sal beslis weer daar kom bespreek.

Zander V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zander V

Vriendelik, skoon en rustig.

Michelle is baie vriendelik. Die verblyf is altyd netjies en in orde. Hulle is ook altyd bereid om te help met vinnige spesiale behoeftes sonder om twee keer te dink.

Madiseng P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madiseng P

Excellent.

See stars.

Hendrik U - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik U

Besigheid besoek.

Was 'n heerlike, veilige en baie gemaklike akkommodasie en ek sal hulle aanbeveel vir enige iemand wat in daardie deel van Pretoria moet oorslaap. Baie sentraal geleë en in 'n baie stil area.

Dirk B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk B

Al probleem is dat daar nie ligte buite is nie en met 'n kronkelpaadjie na kamer het ek in die donker daar geval.

Moet beslis ligte wat lei na die toe kamers aansit.

Anthony W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony W

Baie lekker gebly. Michelle altyd daar om te help en goeie gasvryheid te verseker.

Sal weer daar bly. Goeie waarde.

Koos G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos G

Nie sleg vir die doel waarvoor ek dit gebruik het nie. Loadshedding het natuurlik nie gehelp nie (asook 'n substasie wat buite werking was), maar dit is buite die beheer van Crooked Forest.

Dit sal veel beter wees vir 'n besigheidsreis soos wat ek gedoen het indien daar iets soos 'n lessenaar of groter tafel sou wees met 'n muurprop waar 'n skootrekenaar ingeprop kan word. Crooked Forest het darem 'n lang "lead" voorsien! Wi-Fi ontvangs was ook nie baie goed nie.

Ennie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ennie B

Quiet.

The beds need to be replaced especially that in the Owl's room it makes noises when you sit on it and the mattress is uncomfortable and the bathroom is smaller than I realized. It rained and there was a leak on the ceiling and the Owl room smelled moldy, the ceiling needs replacing and I'm not sure if cleaning is lacking because I saw old spiderwebs in the bathroom. The pool could also do with a bit of cleaning. The place is nice and quiet. They have dogs and cats, very quiet pets and you never come across them no worries if you are afraid of dogs. The rooms have privacy, they are medium sized, only the Owl's room has a stove. We love tea and were happy to see we got a lot of teabags in our respective rooms. The place is nice I would go back if there above issues were to be fixed. And they have Netflix, Showmax, Amazon prime Bonus.

Neels P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels P

Genotvol.

Is geleë in baie rustige area en is lekker privaat. Ongelukkig speel loadshedding deesdae 'n groot negatiewe rol.

Tina B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tina B

Heel gerieflik.

Het doel van naby OP gedien. Akkommodasie gerieflik.

Zander V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zander V

Vriendelik en altyd netjies.

Sien sterre.

Kierra C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kierra C

Lovely owner. Owl's Nest has weak Wi-Fi, bad water pressure, and thin walls.

Lovely owner, she helped me when my personal HDMI cable wasn't working for my laptop by lending me one of hers - she was very accommodating. I also liked the privacy I had walking to my car and back. I stayed in The Owl's Nest. In my room the Wi-Fi didn't work too well on the bed, so you need to sit by the coffee table near the door. I would probably return if it weren't for the incredibly weak hot water pressure. Showers were really terrible and it was my main cause of unhappiness. The walls were also very thin to the room next door (if you know what I mean). Some of the given dishes were not properly cleaned. When there are similar prices of guesthouses nearby that offer breakfast as well, it's just hard to recommend. Then again, I only stayed in The Owls Nest, so I'm not sure what the other rooms are like.

Kabelo M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kabelo M

It's actually a very nice and chilled place to be.

The service rendered there was accurate and the safety as well.

Gerhard V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Baie lekker gewees.

Baie gasvry en behulpsaam en dis 'n plesier om daar te woon.

The Crooked Forest se terugvoer

Dankie, Gerhard, dit was lekker om jou hier te hê. Ons hoop om jou gou weer te sien.

The Crooked Forest
Chevonne C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevonne C

Great place and just what you need.

The place was spacious and just what we needed for one night's stay. It was also very clean and private.

Janine W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine W

Lovely and comfortable stay

Thank you so much Michelle for hosting us. We appreciate your friendly welcome. What a lovely place. Will surely visit again.

The Crooked Forest se terugvoer

Thank you for choosing us for your stay. We look forward to seeing you again.

The Crooked Forest
Madri M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri M

Netjiese gerieflike oornag verblyf

Hierdie is die ideale plek vir verblyf in Pretoria Noord. Dit is skoon, netjies en baie gerieflik toegerus en in 'n veilige area geleë. Ons kon eers 21:00 arriveer, maar die gasvrou was baie vriendelik en het ons tegemoetgekom deur vir ons te wag. Gaste kry 'n afstandbeheer vir die hek, wat toegang tot die woonstel en parkeerplek vergemaklik. Daar is 'n tafel waar iemand gemaklik kan sit en werk, asook WiFi-toegang.

The Crooked Forest se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer. Ons hoop on julle gou weer te sien.

The Crooked Forest
Marlene N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene N

Baie netjiese plek en vriendelike mense, sal beslis weer besoek.

Beveel die plek aan. Ons was baie vriendelik verwelkom. Alhoewel dit 'n koue dag was het ons lekker warm geslaap met die lekker warm komberse. Plek is baie netjies en die mense is baie vriendelik. Baie dankie.

The Crooked Forest se terugvoer

Dankie sat julle ons gekies het vir die akkommodasie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Miskien die keer in die somer, sodat julle die swembad ook kan geniet.

The Crooked Forest
Hendrik B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Magical.

My wife and I really enjoyed the stay even though we don't get to do it often. The only bad thing I would say is that there was no stove so I could make some breakfast for my wife in bed. But made other plans for that.

The Crooked Forest se terugvoer

We are glad you enjoyed your stay. As advertised, the spa unit you booked, has a microwave. Our other unit, Owl's Nest, is equipped with a small stove. We hope to see you again soon.

The Crooked Forest
Maretha Z - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha Z

Aangenaam en veilig.

Die eienares is vriendelik en behulpsaam. Die verblyfplek se erf is pragtig, met groot bome. Daar is veilige parkering. Die woonstel self is gerieflik met alles wat mens nodig het, en alhoewel daar nog 'n woonstel langsaan is, is dit so ontwerp dat mens die minimum klank hoor van die woonstel langsaan. Daar is diefwering voor die vensters, gratis WiFi, en 'n remote- en sleutelstelsel wat mens toelaat om in en uit die hek te gaan soos mens wil, en vroeg te kan vertrek, sonder om die eienares hoef te pla. Die woonstel is in 'n rustige omgewing, maar steeds naby genoeg aan die hoofpaaie dat mens maklik toegang het daartoe.

Jonelle J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonelle J

It was relaxing.

Thank you for the friendliness the place is beautiful and so relaxing and peaceful. I really enjoyed my stay.

Sean T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean T

Quiet corner of Pretoria.

The room is very comfortable with a small kitchen area and a massive jet bath to sit back and relax. Definitely will recommend The Crooked Forest in the future.

The Crooked Forest se terugvoer

Thank you Sean, it was a pleasure hosting you.

The Crooked Forest
Shereen P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shereen P

It was a very pleasant stay.

We enjoyed our stay.

Sandra M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M

Vriendelike en behulpsame gasvrou. Lekker gekuier. Die spa-bad baie geniet.

Ons het in die spa-eenheid en een van die ander eenhede gebly. Daar is aan ons verwagtinge voldoen. Net een vriendelike voorstel - daar is ongelukkig glad nie 'n spieël in die spa-eenheid nie. Miskien kan die eienaar oorweeg om een te installeer.

The Crooked Forest se terugvoer

Dankie Sandra, was lekker om julle hier te hê. Ons het spieëls aangebring. Dankie vir die positiewe terugvoer.

The Crooked Forest
Nkululeko Z - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nkululeko Z

Great stay.

I got amazing treatment.

Riaan L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan L

Ontspanning

Baie geniet. Vinnige wegbreeek fantasies.

Ritha L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ritha L

Was rustig, skoon en netjies.

Al wat ek kan noemL die bed is gedaan, kraak vreeslik en die vere is pap. Kan matras aan die kant met een hand in mekaar druk. En dis nie 'n sponsmatras nie.

Hanet M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanet M

Dit was aangenaam.

Daar kort teelepels en daar kan beter voorsiening gemaak word vir die hordes muskiete.

The Crooked Forest se terugvoer

Hi Hanet, ek is jammer oor jou ervaring.
Die teelepels word saam met die messe en vurke gestoor op die kombuistafel.
Daar is ook 'n gif op die kassie vir enige peste. Ek is jammer jy het dit nie gesien nie.
Net 'n wenk, in die aande help die dakwaaier ook om muskiete te verdryf.

The Crooked Forest
Riaan L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan L

Perfect time to relax.

Will most certainly visit you guys again. Friendly people and service.

Ramano M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ramano M

Unpleasant.

Large toilet with no basin. Expected to wash hands in kitchen sink. Ants in the bedroom. Pictures of parking, ants and basin available if required. A jaccuzzi is normarly accompanied by a shower elsewhere where we visited. Not this time. Parking in the mud.

The Crooked Forest se terugvoer

We are sorry for your inconvenience. Note that, as advertised, the room has a private spa/jet bath and not a communal jacuzzi. We are glad to announce our renovations are complete so the spill-over parking you used, is also now neatly paved. Thank you for your positive criticism. Please visit us again and we would appreciate your feedback on whether we have addressed your concerns.

The Crooked Forest
Vuyokazi K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyokazi K

I enjoyed my stay.

The owner was so welcoming and friendly.

Pieter B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Bosveld in die stad.

Ek en my vrou het vir 2 weke daar gebly en ons was aangenaam verras met die plekkie. Die rustigheid is sielsverkwikkend. Soggens kan jy sit en luister na die voëlgesang. Saans hoor jy die krieke. Alhoewel redelik naby die pad, hoor mens geen voertuie nie. Die bome in die erf, maak dat dit werklik voel of jy in die bosveld is. Die gasvrou het ons so vriendelik ontvang na die lang pad wat ons gery het. Enige navrae wat ons gehad het, het sy ons mee gehelp na die beste van haar vermoë. Dit is skoon en netjies. Groot spasie. Kaste het meer as genoeg plek vir klere. Ons sal enige tyd teruggaan na Crooked Forest.

The Crooked Forest se terugvoer

Dankie vir julle pragtige terugvoer. Dit was voorwaar lekker om julle hier te verwelkom. Ons was eintlik spyt toe julle vakansie verby is en julle weer die langpad moes aanpak. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Michelle

The Crooked Forest
Siphiwe Y - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphiwe Y

Value for money.

I am very happy and satisfied with the place. It has met my expectation, very clean, quite and the owner gave us a warm welcome, will recommend the place.

Monique F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique F

Fantasties.

Waardeer die vriendelikheid.

Kirstin K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirstin K

Was a great place to relax in cleanliness and comfort!

It is a lovely little flat that is kept simple yet clean and comfortable. Perfect for a relaxing night or two as is equipped with Netflix and many restaurants close by.

The Crooked Forest se terugvoer

Dankie Kirstin,
Ek is so bly julle het julle verblyf geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Michelle

The Crooked Forest
Henk J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk J

Pragtige, skoon, moderne akkommodasie met 'n pragtige tuin.

Michelle was uiters vriendelik en haar plekke is pragtig, skoon en modern. Die kamer kyk uit op 'n pragtige swembad en tuin. Ek sal haar akkommodasie enige tyd aanbeveel.

The Crooked Forest se terugvoer

Dankie vir die mooi kompliment Henk!
Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

The Crooked Forest
Lisa S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S

Great getaway place!

It was a great place to stay! The host was welcoming and well organised. The room was tidy. It really was value for money.

The Crooked Forest se terugvoer

Thank you Lisa, it was great having you and I am so pleased that you liked your stay. Please come back anytime. Regards Michelle.

The Crooked Forest
Anna-marie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie D

Baie verbaas.

Die eienaar was baie gaaf en vriendelik. Die kamer was netjies en aangenaam, behalwe vir die stort. Jy draai koue water oop dan het jy net koue water, die warm water verdwyn.

The Crooked Forest se terugvoer

Dankie Anna-marie,
Dit was lekker om julle hier te hê. Dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is jammer as die stort nie na wense was nie. Ons het 'n drukpompie laat installeer, aangesien die omgewing se waterdruk baie laag is. Dit het die probleem grootliks aangespreek.
Groete,
Michelle.

The Crooked Forest
Anita C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita C

Very comfortable, clean, convenient and safe with a very welcoming host!

I will definitely recommend this place to my friends and family and certainly visit here again! Michelle is very friendly and welcoming and her place is very neat, comfortable, convenient and safe! Thanks Michelle!

The Crooked Forest se terugvoer

Thank you for the great compliment, Anita! You are welcome at any time.

Kind regards,
M.

The Crooked Forest
Linda S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda S

Beautiful surroundings and peaceful.

Close to all amenities and shops. Very spacious and well setup. Loved the colour scheme.

The Crooked Forest se terugvoer

Hi Linda, thank you so much for choosing the Crooked Forest for your accommodation. It was a pleasure hosting you and we hope to see you again soon.

The Crooked Forest
Chantelle O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle O

Baie aangenaam en rustig.

Ek sal beslis The Crooked Forest aanbeveel. Jy word goed verwelkom en ervaar rustigheid.

The Crooked Forest se terugvoer

Dankie Chantelle, julle is enige tyd welkom. Dit was 'n plesier om julle hier te verwelkom.

The Crooked Forest
Harriet M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Harriet M

Peace and tranquility.

Quite neat and good host. Not far from the shops and place was not that hard to find, though it would be much easier if they could have a sign at the gate. Would definitely come back again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vrede en kalmte.

Redelik netjies en goeie eienaar. Nie ver van die winkels af nie en die plek was nie moeilik om te vind nie, alhoewel dit baie makliker sou wees as hulle 'n bordjie by die hek op sit. Sal beslis weer terugkom

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Crooked Forest se terugvoer

Thank you for the positive feedback. We look forward to your next stay. Regards, Michelle.

The Crooked Forest
Vanaf R590
R590 R502
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
R590 R502
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Schyff-straat 19, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8023c217e50acfb8c1875dda1196450d31c94bd95bbde5066c2d48344bbc009361d29391d56086786ab46116b7c15deb0f17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R590 nouVanaf R502 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 19 Van Der Schyff Street Annlin 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.687949 28.195827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang