The Crooked Forest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 83
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Leandri H - Sep 2024
Algehele gradering
Mooi en gemaklike verblyf.
Ilse M - Jul 2024
Algehele gradering
Baie goed, netjies en alles wat ons nodig gehad het.
Marion N - Feb 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik, mooi en netjies.
Michelle R - Jan 2024
Algehele gradering
Friendly host, clean apartment and safe area.
Riaan V - Sep 2024
Algehele gradering
Gemoedsrus.
Nadine N - Aug 2024
Algehele gradering
Comfortable and good value for money.
Lees meerThe Crooked Forest se terugvoer
I am happy to announce we have fixed the drainage problem and have installed a pressure pump that sorted out the pressure in the shower.
Maropeng H - Jan 2024
Algehele gradering
First time going there and I'm definitely going again.
Mabasa M - Jun 2024
Algehele gradering
Warm and welcoming.
Anneline V - Mrt 2024
Algehele gradering
Was waarde vir geld.
The Crooked Forest se terugvoer
Dis my fout - ek het vergeet om vir jou te sê die lampie langs die bed, sowel as die buitelig, het 'n loadshedding gloeilampe in. Jammer vir die ongerief.
Bradley M - Des 2023
Algehele gradering
Out of this world.
Truus M - Des 2023
Algehele gradering
Recommend it.
Liza S - Okt 2023
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plekkie!
Elsie M - Sep 2023
Algehele gradering
Veilige verblyf.
Tredoux B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies en rustig, maar baie naby hoofroetes.
Carinda B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik en skoon!
Sandra E - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met rustige atmosfeer.
Jermaine V - Mei 2023
Algehele gradering
Peaceful, quiet and clean.
Sanet D - Mei 2023
Algehele gradering
Luxury spa room.
Marco G - Mrt 2023
Algehele gradering
Was a great stay.
Retha B - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame eienaars.
Hannes W - Sep 2023
Algehele gradering
Gesellige, netjiese geriewe en vriendelike diens.
Johan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Stil en rustig gewees, niks het my gepla nie.
Chantel U - Feb 2023
Algehele gradering
It's a very nice and quiet place.
Belinda J - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies. Daar is water gedurende load shedding. Nuwe stortkop sal wonderlik wees en die load shedding-lig was pap.
Donovan M - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelike mense.
Busisiwe R - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Keneilwe S - Apr 2023
Algehele gradering
Great value for money.
Dr Trevor S - Apr 2023
Algehele gradering
Quite disappointing.
The Crooked Forest se terugvoer
We are sorry to hear that you did not enjoy your stay. As advertised, the spa room has a bath inside the room and is mostly enjoyed by couples looking for a romantic gettaway. Unfortunately, in keeping our accommodation affordable, it is not feasible to run a generator, but we do supply backup lights in all our rooms. Furthermore, in a quiet residential area, it is not practical to run a large generator.
Belinda O - Des 2022
Algehele gradering
Rustig.
Marise J - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustig en so mooi netjies en skoon.
The Crooked Forest se terugvoer
Dankie Marise, dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ons hoop om julle weer te sien.
Dewayne S - Sep 2022
Algehele gradering
Amazing.
Pieter S - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Zacharias (zagrys) W - Sep 2022
Algehele gradering
Regtig baie lekker gekuier.
Stephan D - Jun 2022
Algehele gradering
Verblyf.
Sinde V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Sandra E - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese oase in die middel van die stad. Absoluut die moeite werd met alles wat jy nodig het.
Lees meerVickey D - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Siphiwe Y - Aug 2022
Algehele gradering
The place was warm and quite.
Ivanna V - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige, stil plek. Alles was reg.
The Crooked Forest se terugvoer
Baie dankie. Julle is enige tyd welkom!
Jaco G - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Gawie V - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens en beslis die skoonste plek.
Zander V - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en rustig.
Madiseng P - Jun 2022
Algehele gradering
Excellent.
Hendrik U - Okt 2022
Algehele gradering
Besigheid besoek.
Dirk B - Sep 2022
Algehele gradering
Al probleem is dat daar nie ligte buite is nie en met 'n kronkelpaadjie na kamer het ek in die donker daar geval.
Anthony W - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Michelle altyd daar om te help en goeie gasvryheid te verseker.
Koos G - Mrt 2022
Algehele gradering
Nie sleg vir die doel waarvoor ek dit gebruik het nie. Loadshedding het natuurlik nie gehelp nie (asook 'n substasie wat buite werking was), maar dit is buite die beheer van Crooked Forest.
Ennie B - Jan 2022
Algehele gradering
Quiet.
Lees meerNeels P - Nov 2022
Algehele gradering
Genotvol.
Tina B - Okt 2022
Algehele gradering
Heel gerieflik.
Zander V - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelik en altyd netjies.
Kierra C - Mei 2022
Algehele gradering
Lovely owner. Owl's Nest has weak Wi-Fi, bad water pressure, and thin walls.
Lees meerKabelo M - Des 2021
Algehele gradering
It's actually a very nice and chilled place to be.
Gerhard V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
The Crooked Forest se terugvoer
Dankie, Gerhard, dit was lekker om jou hier te hê. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Chevonne C - Aug 2021
Algehele gradering
Great place and just what you need.
Janine W - Aug 2021
Algehele gradering
Lovely and comfortable stay
The Crooked Forest se terugvoer
Thank you for choosing us for your stay. We look forward to seeing you again.
Madri M - Aug 2021
Algehele gradering
Netjiese gerieflike oornag verblyf
Lees meerThe Crooked Forest se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer. Ons hoop on julle gou weer te sien.
Marlene N - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjiese plek en vriendelike mense, sal beslis weer besoek.
The Crooked Forest se terugvoer
Dankie sat julle ons gekies het vir die akkommodasie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Miskien die keer in die somer, sodat julle die swembad ook kan geniet.
Hendrik B - Jul 2021
Algehele gradering
Magical.
The Crooked Forest se terugvoer
We are glad you enjoyed your stay. As advertised, the spa unit you booked, has a microwave. Our other unit, Owl's Nest, is equipped with a small stove. We hope to see you again soon.
Maretha Z - Jun 2021
Algehele gradering
Aangenaam en veilig.
Lees meerJonelle J - Mei 2021
Algehele gradering
It was relaxing.
Sean T - Nov 2021
Algehele gradering
Quiet corner of Pretoria.
The Crooked Forest se terugvoer
Thank you Sean, it was a pleasure hosting you.
Shereen P - Mrt 2021
Algehele gradering
It was a very pleasant stay.
Sandra M - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame gasvrou. Lekker gekuier. Die spa-bad baie geniet.
The Crooked Forest se terugvoer
Dankie Sandra, was lekker om julle hier te hê. Ons het spieëls aangebring. Dankie vir die positiewe terugvoer.
Nkululeko Z - Sep 2021
Algehele gradering
Great stay.
Riaan L - Feb 2021
Algehele gradering
Ontspanning
Ritha L - Nov 2021
Algehele gradering
Was rustig, skoon en netjies.
Hanet M - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
The Crooked Forest se terugvoer
Hi Hanet, ek is jammer oor jou ervaring.
Die teelepels word saam met die messe en vurke gestoor op die kombuistafel.
Daar is ook 'n gif op die kassie vir enige peste. Ek is jammer jy het dit nie gesien nie.
Net 'n wenk, in die aande help die dakwaaier ook om muskiete te verdryf.
Riaan L - Apr 2021
Algehele gradering
Perfect time to relax.
Ramano M - Apr 2021
Algehele gradering
Unpleasant.
The Crooked Forest se terugvoer
We are sorry for your inconvenience. Note that, as advertised, the room has a private spa/jet bath and not a communal jacuzzi. We are glad to announce our renovations are complete so the spill-over parking you used, is also now neatly paved. Thank you for your positive criticism. Please visit us again and we would appreciate your feedback on whether we have addressed your concerns.
Vuyokazi K - Mrt 2020
Algehele gradering
I enjoyed my stay.
Pieter B - Jan 2020
Algehele gradering
Bosveld in die stad.
Lees meerThe Crooked Forest se terugvoer
Dankie vir julle pragtige terugvoer. Dit was voorwaar lekker om julle hier te verwelkom. Ons was eintlik spyt toe julle vakansie verby is en julle weer die langpad moes aanpak. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Michelle
Siphiwe Y - Nov 2019
Algehele gradering
Value for money.
Monique F - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Kirstin K - Mei 2019
Algehele gradering
Was a great place to relax in cleanliness and comfort!
The Crooked Forest se terugvoer
Dankie Kirstin,
Ek is so bly julle het julle verblyf geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Michelle
Henk J - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige, skoon, moderne akkommodasie met 'n pragtige tuin.
The Crooked Forest se terugvoer
Dankie vir die mooi kompliment Henk!
Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Lisa S - Mrt 2019
Algehele gradering
Great getaway place!
The Crooked Forest se terugvoer
Thank you Lisa, it was great having you and I am so pleased that you liked your stay. Please come back anytime. Regards Michelle.
Anna-marie D - Aug 2019
Algehele gradering
Baie verbaas.
The Crooked Forest se terugvoer
Dankie Anna-marie,
Dit was lekker om julle hier te hê. Dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is jammer as die stort nie na wense was nie. Ons het 'n drukpompie laat installeer, aangesien die omgewing se waterdruk baie laag is. Dit het die probleem grootliks aangespreek.
Groete,
Michelle.
Anita C - Jun 2019
Algehele gradering
Very comfortable, clean, convenient and safe with a very welcoming host!
The Crooked Forest se terugvoer
Thank you for the great compliment, Anita! You are welcome at any time.
Kind regards,
M.
Linda S - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful surroundings and peaceful.
The Crooked Forest se terugvoer
Hi Linda, thank you so much for choosing the Crooked Forest for your accommodation. It was a pleasure hosting you and we hope to see you again soon.
Chantelle O - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
The Crooked Forest se terugvoer
Dankie Chantelle, julle is enige tyd welkom. Dit was 'n plesier om julle hier te verwelkom.
Harriet M - Mei 2019
Algehele gradering
Peace and tranquility.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vrede en kalmte.
Redelik netjies en goeie eienaar. Nie ver van die winkels af nie en die plek was nie moeilik om te vind nie, alhoewel dit baie makliker sou wees as hulle 'n bordjie by die hek op sit. Sal beslis weer terugkom
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Crooked Forest se terugvoer
Thank you for the positive feedback. We look forward to your next stay. Regards, Michelle.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Schyff-straat 19, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang