The Crown Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Jacqueline B - Mrt 2023
Algehele gradering
Net 'n vinnige oorslaap in Bethlehem vir besigheid.
Nelis V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Bestuurder net baie onvriendelik.
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Vivienne V - Jul 2016
Algehele gradering
Wat 'n verrassing om sulke uitstekende diens in die Vrystaat te kry.
The Crown Guesthouse se terugvoer
Baie dankie - ons roem ons op goeie diens en werk hard om dit so te hou. Tog jammer dat u voel u het nie waarde vir u geld ontvang nie, terwyl ons kamers almal op 'n 5 ster standaard is, met lugreëling en elektriese komberse.
Die meeste van ons gaste reken ons ligging is uitstekend - maklik om te kry en ten spyte van die feit dat ons langs die N5 na Clarens lê, front al ons kamers noord - en is die geluide van die hoofpad nie hoorbaar nie.
U besef dit waarskynlik nie, maar die sekuriteit is ook goed - alle vensters (oopmakend) het diefwering - dit is net nie sigbaar nie. DIe eiendom is omhein - 8 voet mure, met afstandbeheerde hekke.
Tog hoop ons, in retrospek, dat u weer in die toekoms van ons sal gebruik maak.
Groete
Marie Susan D - Feb 2015
Algehele gradering
Heerlike ervaring op pad na Clarens.
The Crown Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou waardering Marissa. Ons hoop om jou terug te hê.
Dink 'n bietjie na oor ons ligging; gerieflik op die N5 na Clarens, regoor die Dihlabeng Mall, maklik bereikbaar en totaal onbewus van die moontlike geluide van die N5 - aan die suide kant, waar die kamers aand die noorde kant van die gronde geleë is.
Groete
The Crown
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kroon-rylaan 16, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang