Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Crown Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
4.4
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.2
Veiligheid
4.0
Jacqueline B
1 nag
4.6
Mrt 2023

Net 'n vinnige oorslaap in Bethlehem vir besigheid. The Crown Guesthouse was baie netjies en baie goeie diens. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nelis V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mei 2024

Baie lekker gebly. Bestuurder net baie onvriendelik. Fantastiese plek. Eienaar kan beslis werk aan die bestuurder se telefoonetiket en vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Aug 2018

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Vivienne V
1 nag
4.0
Jul 2016

Wat 'n verrassing om sulke uitstekende diens in die Vrystaat te kry. Baie gemaklik geleë in terme van inkopies ensovoorts.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Anita
The Crown Guesthouse
Baie dankie - ons roem ons op goeie diens en werk hard om dit so te hou. Tog jammer dat u voel u het nie waarde vir u geld ontvang nie, terwyl ons kamers almal op 'n 5 ster standaard is, met lugreëling en elektriese komberse. Die meeste van ons gaste reken ons ligging is uitstekend - maklik om te kry en ten spyte van die feit dat ons langs die N5 na Clarens lê, front al ons kamers noord - en is die geluide van die hoofpad nie hoorbaar nie. U besef dit waarskynlik nie, maar die sekuriteit is ook goed - alle vensters (oopmakend) het diefwering - dit is net nie sigbaar nie. DIe eiendom is omhein - 8 voet mure, met afstandbeheerde hekke. Tog hoop ons, in retrospek, dat u weer in die toekoms van ons sal gebruik maak. Groete

Marie Susan D
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2015

Heerlike ervaring op pad na Clarens. Die gasvrou het aandag gegee aan al die fyn detail. Baie mooi kamer, puik linne - heerlike sagte handdoeke, appels van die kontrei. Heerlike ontbyt baie keurig voorgesit. Baie positiewe ervaring. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
The Crown Guesthouse
Dankie vir jou waardering Marissa. Ons hoop om jou terug te hê. Dink 'n bietjie na oor ons ligging; gerieflik op die N5 na Clarens, regoor die Dihlabeng Mall, maklik bereikbaar en totaal onbewus van die moontlike geluide van die N5 - aan die suide kant, waar die kamers aand die noorde kant van die gronde geleë is. Groete The Crown

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kroon-rylaan 16, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwNmM3MjEyLWI3YjctNDNjOC1iYmUyLWY3ZTk2NTM4NDVjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 16 Kroon Drive Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.23988 28.33073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang