Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Bay Beach Front Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albatrosstraat 7, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On the Bay Beach Front Accommodation bied gerieflike verblyf in die prentjiemooi kusdorp Saldanha, slegs 10 m vanaf die seefront en die Saldanha-strand Seilklub.

Verblyf word in 6 dubbel en suite-eenhede gebied. Daar is ook 'n kombuisie en 'n tweeplaatgasstoof. Die eenhede bied toegang tot 'n gemeenskaplike buite-swembaddek, Eucalyptus sauna en 'n kroeg wat met 'n uitsig oor die swembad spog.

Ander geriewe sluit 'n braai, WiFi, Netflix en lugversorging in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Ferrin S
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect. Very nice. Would recommend you to book
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Gabrielle J
Saam met lewensmaat
5.0
The most quiet place ever and so calming. It was very nice and calming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Shaheeda S
Gesin met klein kinders
4.8
We had a great time. Our stay was very nice except for the WiFi that was very bad. We hardly watched TV due to the WiFi. It is walking ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Unathi M
Saam met lewensmaat
4.6
Fun and chilled. It was welcoming, pleasant, safe, and we did enjoy and easily accessible near the beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Ighsaan G
Saam met lewensmaat
4.2
A wonderful little hidden gem of a place. Everything is spotless when you arrive, and the host is super friendly and welcoming. We arri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Luna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Albatrosstraat 7, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink On the Bay Beach Front Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albatrosstraat 7, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsw6eGcWPsbF4zc87ZxoNGT8PnJFGHvT09Q5c8F1rsv7ZSfWEpS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 7 Albatros Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.997740491862 17.957942682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang