Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Bay Beach Front Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albatrosstraat 7, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On the Bay Beach Front Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in die skilderagtige kusdorpie Saldanha, net 10 m vanaf die seefront en Saldanha Beach Seilklub.

Verblyf wat aangebied word, sluit in 6 veilige en rustige en suite-dubbelkamer-eenhede met kombuisie en tweeplaatgasstoof. Die eenhede het toegang tot 'n buitelug gemeenskaplike swembaddek, 'n Eucalyptus-sauna en 'n buitekroeg wat oor die swembadarea uitkyk.

Ander geriewe sluit braaigeriewe, WiFi, Netflix en lugversorging in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir On the Bay Beach Front Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Luna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Albatrosstraat 7, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink On the Bay Beach Front Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albatrosstraat 7, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsw6eGcWPsbF4zc87ZxoNGT8PnJFGHvT09Q5c8F1rsv7ZSfWEpS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 7 Albatros Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.997740491862 17.957942682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang