Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Crystal Studio

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Sonia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2022

Comfortable. Perfect location and lovely views. Would have appreciated a backup for load shedding as it gets very dark if you're coming home late to your unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Francois K
Kort verblyf
5.0
Nov 2020

Ruim woonstel in goeie ligging. Goeie waarde vir geld gegewe die ligging. Woonstelle is goed toegerus. Goeie internetspoed. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clem C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2016

Baie lekker. Baie lekker en goed geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Allan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2016

Lovely apartment with some deficiencies. Lovely apartment. Good situation. Helpful staff. But WiFi is not included and the extra paid for package is abysmal. Many guests sit outside reception to vie for the appallingly slow free WiFi. This business, aiming at the market it does, should have high speed WiFi in each apartment and included in the price! Glass candy on the kitchen extractor is a danger because of its low height. Both my wife and myself came close to injury on a number of occasions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Anri C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2015

Pragtige uitsig. Fantastiese woonstel - luuks, skoon, ruim. Sal enige tyd aanbeveel en sal self graag weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Romien B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2015

Ongelooflik mooi en gerieflik. Pragtige, luukse eenhede met lieflike uitsig!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shiraaz
The Crystal Studio
Geagte Romien, Baie dankie dat u die tyd geneem het om kommentaar te lewer oor u verblyf met ons. Dit bring my groot vreugde om te weet dat u die uitsig en ons luukse eenhede geniet het. Ons sien uit na u volgende besoek aan ons. Vriendelike groete

Annetjie M
Kort verblyf
5.0
Mei 2014

Fantasties! Sal weer en weer terug gaan na The Crystal toe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
1 nag Saam met vriende
3.6
Okt 2014

Ontvangs was uiters swak. Het gesukkel om in te kom.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Laurence G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Nov 2014

Lawaaierig en die diens van die eenheid nie aanbeveelbaar nie. Ongelukkig word die eenhede nie vroeg skoongemaak nie. Die mense wat daardie dag inklok word eerste geakkommodeer, so jou eenheid word eers heelwat later gedoen. Ek sal dit nie vir gesinne aanbeveel nie, want albei aande wat ons daar was, was die ander gaste tot na middernag aan die partytjie en baie lawaaierig. Sekerlik moet daar 'n afsnytyd wees vir lawaaierigheid? Dan was die ander gaste nie ingenome met die kinders by die swembadarea nie, dalk omdat hulle water spat en bietjie luidrugtig is, maar dit was duidelik dat die kinders hulle pla. Die vloere was baie vuil, want as ons kaalvoet geloop het - was ons voete amper swart. Die eenheid is baie mooi gemeubileer.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marlize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2013

Gerieflike en netjiese woonstel met baie mooi see-uitsig. Die woonstel word elke dag skoongemaak en die diens was bie goed. Daar is ook twee swembaddens (een koud en een verhit). Ons sal definitief weer daar bly en kan dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Shiraaz Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 87

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 213
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 213
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Medburnstraat 35, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxKaMFM2ihDZvyWW80wYjCm4ZPQ58FKaO7lNnIysD068ajWRSpl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 213 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 35 Medburn Road Camps Bay 8040 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -33.95525807933 18.385011553692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang