The Cygnature Boutique Hotel
Beskrywing
Dié kamers is ruim, helder en pragtig versier. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n yskassie, koffiemasjien, lugversorging en 'n TV met DStv-hotelpakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal R200.
Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode in die kamers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kanovaart moet die dag voor die inklokdatum gereël word.
Die restaurant is saans gesluit, tensy anders gereël.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers is ruim, helder en pragtig versier. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, toilet en wasbak. Verder is daar 'n yskassie, koffiemasjien, lugversorging en 'n TV met DStv-hotelpakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal R200.
Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode in die kamers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kanovaart moet die dag voor die inklokdatum gereël word.
Die restaurant is saans gesluit, tensy anders gereël.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oaks-plaas 3, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang