The Cygnature Boutique Hotel
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oaks Plaas 3, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Cygnature Boutique Hotel is op die Magersfontein Memorial Golf Estate geleë en het uitsigte oor golwende heuwels en 'n pragtige sentrale dammetjie. Die landgoed is in die Noord-Kaap sowat 3,4 km vanaf Modderrivier en sowat 39 km vanaf Kimberley.
Dié hotel bied 'n rustige atmosfeer uit die gedruis, maar is steeds naby vermaak, eetplekke en doendinge vir sakelui en vakansiegangers, gholfspelers en avonturiers. Die verblyf bestaan uit 'n luukse en deluxe kamers. Die kamers is ruim en bied pragtige uitsigte, elegante dekor en moderne geriewe. Elke kamer het 'n yskassie, 'n koffiemasjien, lugversorging en 'n TV met DStv-hotelpakket. Die deluxe kamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die luukse kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad.
Die Cygnature Restaurant op die perseel voorsien à la carte-etes. Doendinge op die landgoed sluit 'n gholfbaan, behandelings by die mini-spa, kanovaart, fietsry, voëlkyk en perdry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Craig Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Oaks Plaas 3, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
- Gaste dink The Cygnature Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oaks Plaas 3, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap