Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dairy BnB & Adventures

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 78 resensies vir The Dairy BnB & Adventures
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Annamarie F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie F

Rustige, ruim oornagverblyf.

Ons bly graag by The Dairy BnB & Adventures oor wanneer ons kus toe ry en ons honde saamneem.

Andre E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E

Lekker rustig en mooi omgewing.

Het baie lekker gebly, gemaklike beddens en uitstekende diens.

Charisse F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charisse F

Peaceful farm stay with beautiful views.

The views were beautiful, included deer, baboons and farm animals. The host went out of her way to make us feel at home. Very accommodating. Breakfast was hot and tasty.

Raoul D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raoul D

Gerieflike blyplek wat dierevriendelik is.

Gerieflike blyplek goed geleë vir 'n Rustenburg/Pretoria tot George reis. Het ons hond met oop arms aanvaar en die kothuis is omhein. Ek beveel die kothuis aan vir enige reisigers met diere.

Karl B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl B

Baie rustig en stil.

Moes werk doen in Noupoortstasie. Die gastehuis is net anderkant die snelweg geleë op 'n plaas. Die kamer was netjies en groot. Annatjie en haar ma is uitstekende gasvroue en bedien 'n heerlike ontbyt. Sal beslis The Dairy aanbeveel as 'n oornagplekkie. Ek verneem hulle is ook dierevriendelik.

Lindy H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy H

Good overnight stopover.

Comfortable place to break our journey. Annatjie was a great hostess and the breakfast was tasty and fresh. We will definitely come again.

Peter G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter G

Clean, quiet, safe, friendly, efficient.

Hostess is superbly capable. Sne made our stay memorable.

Cor O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor O

Pure plaas tussen die berge, stilte en skoon lug.

Baie skoon en netjies, sal beslis weer by The Dairy BnB gaan kuier.

Khaliel H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khaliel H

An awesome overnight stay and value for the rate charged.

Annetjie is an awesome host.

Cherylin D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherylin D

Such a peaceful spot.

Lovely friendly host, nice braai pack, and breakfast.

Marais D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marais D

Gerieflik.

Die eenheid wat ons in gebly het was nog onder konstruksie. Maar darem leefbaar.

Daniel B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B

Baie lekker plekkie om te oornag.

Dit is 'n lekker oornagstop tussen Pretoria en die Mosselbaai. Ons was 'n gesin van 7. Het die gesinshuis en 'n woonstel gehuur vir 'n nag om ons rit te verkort. Baie netjies en het alles wat mens nodig het vir 'n gemaklike oornag. Die ontbyt, wat beskou word as bo verwagting, was uitstekend. Het die plaaslewe geniet.

Ryno B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ryno B

Kamer in huis minder waarde vir geld.

Die kamer in die huis het nie 'n goeie nagrus gebied nie omdat die meeste geluide en beweging van ander gaste in die huis gehoor kon word.

Konrad V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad V

Perfekte oornagplek.

Het hier oorgestop op pad Jeffreysbaai toe vanaf Pretoria. Ek kon my twee honde saamvat. Mooi en netjiese eenheid.

Anne J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne J

We had a very comfortable night stopover and felt very welcomed by our hostess.

Would recommend it to friends.

Candice J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice J

A good overnight stay.

We had a lovely stop-over. Clean and spacious. Good self-catering and easy access to N9.

Karolien N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karolien N

Pragtige, skoon en netjiese kothuis. Volledig toegerus. Heerlike ontbyt.

Ons het in die kothuis gebly. Baie mooi, skoon en netjies. Volledig toegerus. Ontbyt voor ons vertrek het, was heerlik gewees. Sal beslis enige tyd weer daar oorslaap en aanbeveel by vriende en familie.

Annamarie P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie P

Heerlik gekuier in rustigheid in 'n goedversorgde eenheid.

Rustige omgewing, netjiese huisie met alles wat jy nodig het en 'n vriendelike gasvrou. Het heerlik gesmul aan die ontbyt. Die bonus was my hondekind was ook welkom.

Morné S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné S

Ideale oorslaap.

Die eenheid is baie netjies ingerig en het alles wat jy sou benodig vir 1 nag of selfs langer. Ons is baie vriendelik ontvang. Ons het snoesig geslaap in 'n koue Noupoort. Ons ontbyt was heerlik en meer as genoeg. Fantastiese oorslaap gewees op pad huis toe.

Johan S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie oulike plek om te bly.

Die verblyf was ruim en netjies en skoon en selfs vir beurtkrag het hulle voorsiening gemaak met gas en kerse. Dit was koud en met krag weer aan kon ons warm komberse aanskakel. Voeg daarby vriendelike ontvangs, lekker warm ontbyt en dit maak die oorbly 'n baie aangename ervaring - baie dankie vir die gasvryheid!

Riaan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Uitstekende ligging vir oornag.

Ideale ligging vir oornag tussen Witbank en Port Elizabeth. Lekker stil, privaat en vriendelike gasvrou. So geniet dat ek sommer op die terug rit weer daar oornag het.

Freda V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda V

Veilig, lekker warm en stilte regtig waardeer. Baie vriendelike Annatjie wat haar bes doen om mens tevrede te hou.

Noupoort baie koud in winter. Elektriese kombers het wonderlik gewerk. Alle geriewe vir selfsorg, skoon en netjies. Goed gedaan. Yskas, mikrogolf silwerskoon, asook stort en res van badkamer. Lekker warm water. Sal definitief weer daar oornag. Ontbyt was heerlik. Baie dankie.

Guy P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy P

Very pleasant hostess and tidy accommodation. great value for money.

See stars.

Jeanette B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B

Plaasgasvryheid en vrede.

Ons is baie vriendelik ontvang. Dit is rustig en stil so buite die dorp.

Gerber B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerber B

Lekker gebly op die plaas.

Lekker gebly op die plaas. Netjies en skoon. Niks meer nodig gehad nie.

Sunette J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette J

Friendly host, beautiful scenery - mountains, stars, sunset. Tasty breakfast. Perfect stop on your to Garden Route or Eastern Cape.

We stay on a plot ourselves and realise the amount of work that goes into a farm. We want to thank Annatjie for bringing our busy world to a relaxing time of peace and quietness while hosting us. Thank you for the delicious breakfast. We wish you lots of business for the future.

Diana H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana H

Heerlik, stil, rustig, mooi sonsonder, gasvry, gemaklik, plaasgeluide.

Heerlike Karoo-oornag saam met my 2 honde. Veilig, skoon, netjies, gasvry en alles wat jy benodig. Het die wolke en Noupoortkoppies-sonsondergang baie geniet, met 'n skaaptjoppie op die vuur en 'n glasie rooi. Vakansie op pad terug van vakansie!

Vealon K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vealon K

Pleasant little place.

We enjoyed our stay very much. God bless.

Michael B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

Great location, easy access, 5 minutes from the main road to PE, friendly host, spotless.

Our host waited an additional hour, after our expected time of arrival, for us to arrive due to unforeseen delays. Battery-operated lights were supplied since we arrived during load shedding. Great experience. Will make use of the Dairy BnB in the future.

Christiaan B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan B

Dit was regtig aangename verblyf.

Ontbyt was baie lekker.

Hlelani R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hlelani R

Very friendly hostess and well placed as a mid way stop.

Very peaceful, safe, comfortable. Good value.

Teun R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teun R

Lekker geslaap op 'n lekker plaas.

Vriendelike en behulpsame gasvrou, gastehuis was baie netjies en skoon, alles professioneel versorg.

Michiel D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel D

Heerlike vars plaaslug in 'n rustige omgewing.

Heerlik om weer op 'n plaas te kon slaap met die vars lug en skoon omgewing. Wel in die middel van die winter maar die gasvryheid was wonderlik en die kamer heerlik warm. Prys baie billik veral nog met ontbyt ingesluit. Sal definitief weer daar gaan slaap.

Peter C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter C

Quaint stay with a very friendly host and great breakfast.

Very cosy quiet spot to stop over on a longer trip to the coast. Place was spotless and the breakfast provided was excellent.

Hanlie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V

Met hierdie uitsig op die Karookoppies, moet jy vleis braai in die tuin!

Goeie ligging, naby N9.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Janetta S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Janetta S

Geraas en baklei van werkers reg deur die nag.

Ons het gehoop vir 'n rustige nagrus na die heel dag in die kar. In die selfde gebou was daar werkers. Hulle het tot 23:00 gekuier en geraas. Daarna het die rustige geraak, maar ongelukkig teen 3:00 het 'n russie uitgebreek en dit het ongeveer tot 4:30 aangehou. Hulle is vroeg weer uit so van 5:30 af was dit weer 'n geraas tot 7:00. So van lekker rus en slaap was daar geen sprake nie. Ons het 4 dogters en ek was regtig bekommerd oor ons veiligheid op 'n stadium.

Paul G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G

Baie gerieflik naby die N9 geleë, net buite Noupoort. Pragtige uitsig en goeie geriewe.

Baie vriendelike diens ontvang. Die kothuis was skoon en netjies en het 'n baie praktiese braaiplek, gegewe die wind. Baie goeie waarde vir geld.

Ecp T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ecp T

Baie rustig en netjies en gasvry.

Heerlike ontbyt en gasvrye, vriendelike verwelkoming.

Abraham Johannes L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham Johannes L

Baie rustige plaasatmosfeer.

Baie netjiese huisie met 'n pragtige uitsig oor die plaas. Ons kinders het die klein speelparkie vreeslik geniet en ons kon heerlik braai met die hout wat voorsien was. Daar is aandag aan klein detail gegee soos vars plaasmelk en gebottelde water in die yskas. Ons het die egte plaasontbyt die volgende oggend as gesin geniet by die piekniekbankie in die kombuis. Sal vir seker weer hier oorbly.

Ewie S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewie S

Lekker, skoon en netjies

Lekker geslaap met 'n lekker ontbyt.

Ryno B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno B

Rustige plaasatmosfeer.

Baie rustige stil plaasomgewing. Sal weer daar gaan oorslaap.

Mariane S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariane S

Net vinnige oornagverblyf.

Als baie mooi en netjies. Mooi omgewing. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Baie dankie, sal weer daar slaap.

Gustav H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav H

Lekker en warm tydens stormweer.

Skoon en netjies, vriendelike diens.

Lucas G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas G

Rustig en ontspanne!

Ideale oornagplek met 'n regte plaas-atmosfeer.

Thea V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea V

Vriendelike gasvrou en verblyf met alles wat mens nodig het.

Net so 10 km van die Noupoort-windplaas af - vir die wat die windmeulens van nader wil beskou.

Leon S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Eenvoudige, maar voldoende, verblyf. Goed geleë t.o.v. oornagverblyf op pad na dorpe op die Tuinroete.

Gerieflike verblyf met 'n goeie ontbyt ingesluit by die baie redelike tarief.

Ockie K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ockie K

'n Baie lekker kuier op die plaas.

Ons was drie mense van bo 70 jaar. Ons was baie vriendelik ontvang. Die eienaar het alle moeite gedoen om ons behoeftes tegemoet te kom. Sal weer oorbly.

Franscois E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franscois E

Tranquil and clean

Great overnight stop. Warm, friendly welcome. Decent clean place. Enjoyed the farm environment as well. Highly recommended.

Hanri S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanri S

Perfekte plaas-rus-atmosfeer op pad af see toe. Lekker speelplek vir kinders. Heerlike ontbyt.

Ek kan hierdie plek beslis aanbeveel.

Karien O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien O

Baie lekker, gerieflike, veilige oornagfasiliteit.

Sien sterre.

Lucas G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lucas G

Rustig.

Vorige keer was ontbyt ingesluit - hierdie keer niks.

Pieter H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter H

Baie skoon en netjies.

Die kamers en badkamer was baie skoon en netjies, ideaal vir oorbly op pad na die Kaap. Ons is nie baie goed ontvang nie en moes maar self na die huisie gaan waar die kamers is, en het aanvaar dat dit die regte plek is. Teen die volgende oggend het niemand van die plek ons besoek nie, eers toe ons wou ry is daar iemand wat gevra het of ons ontbyt wou hê, dit was amper negeuur en ons was op pad om te ry. Ons het vir B&B betaal maar nie gekry nie, gasvryheid is regtig swak. Noupoort het ook nie enige plekke waar jy kan eet nie. Ek sou graag 'n refund wou he op die ontbyt deel.

Barry, Corne L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry, Corne L

‘n Rustige oornag met heerlike ontbyt!

Na ‘n lang dag op die pad, was ons vriendelik verwelkom. Ons plekkie was lekker ruim, netjies, skoon en met smaak versier. Ons het ‘n mooi uitsig oor die plaas gehad en kon ‘n lieflike sonsondergang geniet. Die volgende oggend het ons ‘n heerlike groot ontbyt gekry en was ons weer reg vir die langpad. Ons is weer net so vriendelik afgesê. Dit was ‘n baie aangename ervaring en defnitief waarde vir geld. Ons sal dit met ‘n geruste hart hoogs aanbeveel.

Rachel V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel V

Het net oornag. Als was netjies en skoon.

Annetjie het regtig uit haar pad gegaan om ons te help om ons ontbyt as padkos saam te gee omdat oms vroeg gery het. Baie netjiese, rustige en dierevriendelike plek.

Chris V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Heerlik rustig.

Ons het heerlik in die pragtige omgewing gekuier.

Ben V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Lekker skoon en netjiese oorslaap op pad roete terug.

Goeie ontvangs. Gehelp dat ons kon ry tot by die plek. Skoon en netjies en net wat ons verwag het om te kry. Kon lekker uitrus en ontspan voor ons verder ons roete terug moes aanpak.

Carl R - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl R

Rustige atmosfeer.

Die Bouvier is 'n treat.

Madalien P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madalien P

Heerlik, rustig.

Ideale rusplekkie as jy ver gereis het.

Tersia V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V

Skoon netjies en gerieflik met alles wat jy nodig het.

Dit is die perfekte oorslaap gastehuis tussen Gauteng & die Wes-Kaap. Ons gasvrou, Annetjie, was tegemoetkomend aangesien ons baie laat gearriveer het. Ons wou weer vroeg die volgende oggend vertrek en 'n heerlike plaasontbyt is stiptelik bedien. Baie dankie, Annetjie, ons gaan beslis weer by Die Dairy oorslaap.

Pierre J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

Gerieflik en outentiek.

Die twee slaapkamers waar ons tuisgegaan het, was skoon, netjies en gerieflik. ‘n Titseltjie Karoo op sy beste.

Madalien P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madalien P

Lekker.

Rustige plekkie. Ideale oornagplek vir moeë reisigers.

Charl H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl H

Baie lekker plaas, op die plaas.

Baie lekker oorgeslaap, baie vriendelike ontvangs, netjies en skoon, lekker ontbyt.

Roelf L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf L

Aangenaam en rustig.

Kinders het die diere op die plaas geniet.

Dalien V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dalien V

Verblyf is basies maar gerieflik en die ontvangs vriendelik.

Die verblyf was presies wat ons na gesoek het en ook baie stil en rustig. Sal beslis weer daar oornag op pad terug vanaf Johannesburg na George.

Marina J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina J

Ongelooflik om plaas se rustigheid te ervaar.

Diens was ongelooflik en ontbyt was heerlik.

Andrew V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew V

Wonderful and convenient stop over.

We enjoyed a one night stop over travelling back from our December holiday at the coast. We were treated to a comfortable room and coffee and tea with snacks. The owner was most welcoming of us and our dogs and made us feel at home. Thank you so much for providing us with a much needed break on our travels.

Anculien S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anculien S

Baie lekker gewees, baie dankie!

Baie oulike rustige plekkie op die plaas, met vriendelike mense.

Hein K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein K

Skoon en netjies.

Rustige plaasatmosfeer waar die reisiger kan ontspan.

Hanlie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V

Dit is heerlike oornag akkommodasie.

Dit is skoon, netjiese en stil akkommodasie. Goeie waarde vir geld.

Lorraine P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine P

Rustig op die plaas.

Dankie vir 'n heerlike ontbyt en waarde-vir-geld-verblyf. Jul houtdeure is pragtig.

Andre V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie aangenaam, wonderlik stil, plaaslewe.

Gasvrou, Annatjie het uit haar pad gegaan om ons gelukkig te maak. Daar was alles wat nodig was en nog meer. Ontbyt was lekker en mooi voorgesit.

Susan J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan J

Was 'n heerlike blaaskans in ons reis.

Ons het heerlik gerus en ontspan. Netjies en skoon. Heerlike ontbyt. Baie dankie.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Hentie N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie N

'n Baie mooi, natuurlike verblyf, maklik om te kry.

Dis 'n uitstekende verblyf, vir oornag of self as jy langer wil vertoef om die dorp meer te verken, en die omgewing. Gasvryheid uit die boonste rakke, asook die ontbyt. Sal dit weer gebruik vir oornag.

Henri K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henri K

Om te oornag by Die Dairy, selfs vir een nag, is om die Karoo se stilte, eenvoud, grootsheid en skoonheid te ervaar te beleef en te onthou.

Ons verblyf by Die Dairy was besonders. Die eienaar het ons persoonlik ontvang en seker gemaak alles is in orde en skoon. Die plaas is baie toeganklik aangesien dit digby die N9 en ook neffens die dorp, Noupoort, is. Ons het 'n heerlike aandete genuttig in Noupoort se eie Steakhouse! Die plaashuis bied al die nodige fasiliteite met selfs 'n binne-braai en 'n uithaler stort met kokende water! Opvallend is die eenvoud van die plaashuis, die stilte en donkerte van die nag, die uitgestrektheid van die omgewing en natuurlik die donkie en blesbok wat mens verwelkom met jou aankoms!

Melanie P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie P

Lekker plaasgevoel.

Ek het in backpackers-deel gebly. Geriewe basies, maar gerieflik.

Vanessa B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Vanessa B

Teleurstellend.

Baie oulike gasvrou, maar verblyf definitief nie op standaard nie. Baie opknapwerk nodig en ook 'n deeglike skoonmaak. Heeltemal te duur vir wat mens kry.

The Dairy BnB & Adventures se terugvoer

Jammer, Omstandighede buite my beheer.

The Dairy BnB & Adventures
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N9, Hartebeesthoek-plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjN2I0Y2IzLWRkMjAtNGU5Yi04MDhiLWVlMzFhYTk4OWNkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Off the N9 Farm Hartebeest Hoek 5950 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -31.19095 24.978861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang