Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dairy

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.8
Veiligheid
4.5
Marthina K
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Baie netjiese, wel toegeruste eenheid in 'n rustige omgewing. Verblyf was wonderlik. Ons het dit baie geniet om daar te bly. Bederfmelk van die melkplaas was heerlik. Linda was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het regtig niks kortgekom nie. Eenheid is baie goed toegerus en die omgewing is baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Pragtig, rustig, ontspannend. Ruim huis, baie mooi ingerig. Groot groen grasperk. Die kinders het die diere baie geniet en ook die bottelvoer van die kalfies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2021

Stukkie hemel op aarde! Ag, ons wens ons het langer bespreek. Dit is ideaal vir 'n gesin met kinders. Als is asemrowend mooi en ons het heerlik gebly!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Dairy
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuinskraal Plaas, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkMGQyZjQ0LTE0MWEtNDI1OC05YzNlLThlMTE2MWVkNGI0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Skuinskraal Farm Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.938576038934 22.689092415439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang