The Danes on Vaal
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marguerite Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 163
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Amie Z - Sep 2024
Algehele gradering
Great stay!
Susan V - Sep 2024
Algehele gradering
Perfek vir ons behoeftes! Heerlik gebly en sal definitief aanbeveel!
Drienie K - Jun 2024
Algehele gradering
Snoesig en warm en alles wat nodig is.
Mercia M - Jun 2024
Algehele gradering
Very happy with everything.
Suzette P - Mei 2024
Algehele gradering
Perfekte waarde vir geld akkommodasie. Baie skoon.
Erna T - Jan 2024
Algehele gradering
Ons gasheer het ons baie vriendelik ontvang. Probleme is vinnig opgelos.
John C - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant stay, convenient location.
Martin E - Apr 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Peter W - Mei 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies, skoon, gerieflik en vriendelike diens, sal dit beslis.
Andor V - Feb 2024
Algehele gradering
Nie so lekker soos ons gehoop het nie.
Lees meerJohan B - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en baie gasvry.
Carly S - Sep 2023
Algehele gradering
Great place and people.
Cynthia N - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gekuier.
Karen P - Aug 2023
Algehele gradering
Happy with everything.
Servaas V - Apr 2023
Algehele gradering
Was baie lekker.
Dedrei H - Apr 2023
Algehele gradering
Bitter lekker gebly!
Chris V - Apr 2023
Algehele gradering
Die eienaars is vriendelik en lewer uitstekende diens, self tydens beurtkrag. Daar is 'n kragopwekker en hulle sit hom graag vir jou aan.
Wynand V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, die mense is baie vriendelik.
Samantha S - Feb 2023
Algehele gradering
Excellent overall experience.
Willie P - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly.
Hendriët P - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, dankie!
Ronel L - Apr 2023
Algehele gradering
Friendly people.
Marthie O - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Linda A - Jan 2023
Algehele gradering
Gesellige kamer met groot instapstort is 'n pluspunt.
Vickia M - Apr 2023
Algehele gradering
Very friendly and helpful host.
Francois L - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap in mooi omgewing.
Natasha V - Aug 2022
Algehele gradering
Exactly what we needed.
Angelique C - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige plekke, rustig en voel soos jou eie huis.
Andrew B - Mei 2022
Algehele gradering
Just great.
Sasha K - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Michaela C - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelikste mense en perfekte ligging op die water.
Elsabey L - Jan 2022
Algehele gradering
Just what the doctor ordered.
Nicolaas R - Mrt 2022
Algehele gradering
The Danes - Parys Paleis.
Lees meerJacques B - Apr 2022
Algehele gradering
Neat, tidy and cozy accommodation.
Nicolette C - Feb 2022
Algehele gradering
Baie rustig en baie vriendelike mense.
Valerie F - Mei 2022
Algehele gradering
Served its purpose.
Zania D - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker verblyf met baie gawe gasheer!
Margaret O - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en goed toegrus.
Alastair R - Mei 2022
Algehele gradering
Perfect for a weekend getaway.
Hans K - Jan 2022
Algehele gradering
Het basies net daar oornag.
The Danes on Vaal se terugvoer
Liewe Hans.
Baie dankie vir U terugvoer, ons vat dit ter harte.
Ek wens regtig U het met ons kom praat toe u hier gebly het. Ons het extra stoele en tafels wat ons beskikbaar het vir die kamers soos nodig.
Ons sit ook gewoonlik meer as genoeg koffie in die kamer maar gee glad nie om om dit op te vul soos versoek nie. Volgende keer praat asb met die instansie waar u oornag, almal is gewillig om te help.
Groete
Marguerite
Pieter B - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
Wihan V - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker rustige wittebrood.
Monique H - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjiese plek.
Marlize S - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was absoluut 'n fees om daar te bly. Veilig en vriendelik.
Claudia S - Sep 2021
Algehele gradering
Very welcoming.
Marlene K - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Carla-dane M - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelik, baie netjies!
Elize E - Aug 2021
Algehele gradering
Dit is 'n baie aangename plekkie om te bly.
Alex V - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlike, rustige oorbly-akkommodasie.
Karien K - Jul 2021
Algehele gradering
Dit is pragtig en rustig. Ons het ons kuiertjie vreeslik geniet en lekker ontspan.
Amanda / Danie V - Mei 2021
Algehele gradering
Privaatheid en ligging excellent.
Lees meerRene S - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Jené B - Mei 2021
Algehele gradering
Net wat mens nodig het! Uitstekende plekkie.
Ronel B - Apr 2021
Algehele gradering
Klein maar gesellig.
Herman M - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig verblyf - maklik toeganklik.
Leande V - Apr 2021
Algehele gradering
Perfekte blyplek vir n naweek weg !!
Marine V - Apr 2021
Algehele gradering
Ongelooflike gasvrye mense!
Anel R - Apr 2021
Algehele gradering
Dawid en Margeurite laat 'n mens tuis voel en sorg vir 'n baie gemaklike kuier.
Hantie G - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie gesellig, snoesig en skoon. Vriendelike honde en mense.
Alida V - Jul 2021
Algehele gradering
Vinnige wegbreek.
Stefanus C - Jul 2021
Algehele gradering
Gerieflike bekostigbare oornagfasiliteit.
Lindie E - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
The Danes on Vaal se terugvoer
Hi Liewe Lorinda.
Baie dankie vir jou terugvoer, dit is vir ons baie waardevol en help ons ook baie. Ons gaan verseker jou aanbevelings opvat en nuwe stoele en 'n lang spieel in beide kamers sit.
Groete
Marguerite
Alet B - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing, lekker gerus en vriendelike mense.
Daulina C - Jun 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Tineke J - Apr 2021
Algehele gradering
Great value for money!
Dikeledi L - Des 2021
Algehele gradering
Very peaceful.
Theo V - Jan 2021
Algehele gradering
Ideale oornagslaapplek
Willie V - Nov 2021
Algehele gradering
Die perfekte oornagstop.
David V - Jul 2021
Algehele gradering
Sien onder.
Johan V - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam om daar oor te bly.
Susan M - Mrt 2021
Algehele gradering
Only stayed one of the two nights as I was ill.
Philip V - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese verwelkoming, plek is skoon en ruik lekker.
Chani M - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Rozette R - Nov 2020
Algehele gradering
Waarde vir ons geld.
Mellie B - Okt 2020
Algehele gradering
Skoon, gemaklik en vriendelikke gasheer en -vrou
Kenneth C - Okt 2020
Algehele gradering
Amazing stay, friendly host and great time for all.
Renier S - Nov 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Dirk D - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en skoon. Sentraal geleë.
Des P - Feb 2020
Algehele gradering
Was 'n baie aangename tyd gewees om daar te spandeer. Was ontvang deur soveel liefde en vriendelikheid.
Roelof V - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Gail G - Okt 2020
Algehele gradering
Friendly hosts. Beautiful location.
Marnu V - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en baie beïndruk.
Le-anna O - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en baie goeie gasvryheid.
Christiaan L - Des 2019
Algehele gradering
Very nice place to stay when doing business.
Nadia J - Nov 2019
Algehele gradering
Ongelooflike mooi uitsig.
Ursela V - Nov 2019
Algehele gradering
Rustige plek. Baie gawe host.
Loura S - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en vriendelike eienaars!
Alec J - Mei 2019
Algehele gradering
Fantastic.
Gustav P - Apr 2019
Algehele gradering
Friendly and helpful hosts, well located.
Santie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Fabulous! Die week wegbreek was net wat ons nodig gehad het. Baie dankie aan David en eggenoot. Sien julle gou weer.
Henko K - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie oulik en netjies, waarde vir geld!
Amdries O - Mrt 2019
Algehele gradering
Dié beste blyplekkie in Parys.
Lees meerJohann D - Mrt 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Baie skoon en netjies.
Michelle T - Feb 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik, gasvry, skoon en netjies.
Uline P - Feb 2019
Algehele gradering
Wonderlike plek om te oornag.
Salome B - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig en netjies.
The Danes on Vaal se terugvoer
Hi Salome.
Vreeslik dankie vir jou mooi terugvoer.
Dit was vir ons heerlik om julle hier te gehad het. Julle is altyd welkom.
Groete,
Marguerite
Jan V - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike, ontspannende verblyf.
The Danes on Vaal se terugvoer
Hi Jan.
Dit was heerlik om julle hier te he.
Julle is altyd welkom.
Baie Groete
Marguerite
Jakkie L - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtig, netjies en puik geleë.
Michelle S - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies.
Ronel H - Nov 2019
Algehele gradering
Was baie aangenaam. Nie gesteur deur die eienaars of die honde op die perseel nie.
Ettienne K - Apr 2019
Algehele gradering
Die wooneenheid baie netjies en skoon.
Laurissa D - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig, netjies en naby die rivier en dorp.
Elizma K - Okt 2019
Algehele gradering
Relaxing with a half a view of the river.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Marjeanne H - Feb 2019
Algehele gradering
Smaller than expected.
Marli K - Des 2018
Algehele gradering
Beste waarde vir geld wat ons in n lang tyd gehad het.
The Danes on Vaal se terugvoer
Liewe Anita.
Baie dankie vir jou mooi resensie.
Julle is altyd welkom hier by ons.
Groete
Marguerite
Santie V - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik, rustig, skoon en netjies!
The Danes on Vaal se terugvoer
Liewe Santie.
Baie dankie vir jou goeie resensie.
Dit was heerlik om julle hier te he.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete,
Marguerite
Chantalle D - Nov 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike diens. Stil en rustige omgewing.
The Danes on Vaal se terugvoer
Liefste Chantalle,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer.
Julle is altyd welkom by ons, en hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Marguerite
Corina V - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige en koel kamer.
Nic V - Sep 2018
Algehele gradering
Stil en rustig, teen die Vaal!
Christoff M - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Marita B - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend, aangenaam, rustig.
Mariaan B - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflike waarde vir geld!
Chris T - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker om by The Danes te bly, mooi, luuks en lekker. Sal weer daar gaan bly.
Franco K - Jun 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Bokkie V - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Rene J - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
Vania M - Mei 2018
Algehele gradering
Ideaal vir 'n kort wegbreek.
Retha B - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik, gasvry en ontspannend.
Elmarie T - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelike mense en hulpvaardig en baie sentraal geleë.
John V - Jan 2018
Algehele gradering
Netjiese kamers en uitstekende gasvryheid.
Stacey C - Okt 2018
Algehele gradering
Homely and friendly!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Huislik en vriendelik!
Verwelkomend, skoon en goeie waarde vir geld! Sal beslis terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kobi D - Mei 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Nadia V - Apr 2018
Algehele gradering
Lieflik naby die rivier.
Andre V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Ian L - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly hier! Sal beslis weer!
Mada R - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie geniet, sal weer daarvan gebruik maak, indien nodig.
Lizelle L - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige kamer, waarde vir geld.
The Danes on Vaal se terugvoer
Liewe Lizelle.
Baie dankie vir jou terugvoer.
Jy is altyd welkom hier by ons.
Groete,
Marguerite
Miekie S - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Riana H - Apr 2018
Algehele gradering
Enjoyed it, nice and clean and owners very nice. Will recommend it.
Alida M - Mrt 2018
Algehele gradering
'n Oase na 'n daglange reis!
Andrew C - Aug 2018
Algehele gradering
Very pleasant stay there and very friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het baie lekker daar gebly and die mense is baie vriendelik.
Baie vriendelike mense en baie lekker.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jakes J - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflike en netjiese oornag-eenhede.
Gerhard V - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was `n bekostigbare oornagplek, netjies ingerig met die nodige geriewe en goeie ligging.
The Danes on Vaal se terugvoer
Hi Gerhard,
Baie dankie vir jou terugvoer. Die danes is regte huis honde, en ons hou hulle in die agter erf en huis, sodat hulle nie gaste pla nie. Maar volgende keer laat weet ons as jy hulle soek, dan sal ons hulle persoonlik kom voorstel.
Baie Groete,
Marguerite
Ditjhabe M - Nov 2018
Algehele gradering
The place is well situated, nice view of the river.
Nadia S - Jul 2018
Algehele gradering
'n Goeie plek om jou hele menswees te kom vind en liggaam, siel en gees uit te rus.
Lees meerGlenn G - Mrt 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en stylvol op die walle van die Vaalrivier.
Pieter E - Des 2017
Algehele gradering
Sakpas, pragtige akkommodasie, perfek geleë.
Marlize V - Des 2017
Algehele gradering
Die eienaars is vreeslik vriendelik en jy voel gou tuis.
The Danes on Vaal se terugvoer
Hi Marlize.
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer.
Dit was lieflik om jou hier te gehad het.
Hoop ons sien jou sommer gou weer. Jys altyd welkom hier by ons.
Baie Groete,
Marguerite en David
Francois R - Nov 2017
Algehele gradering
Maklik om te kry, waarde vir geld en vriendelik.
The Danes on Vaal se terugvoer
HI Francois.
Dit was heerlik om julle hier te gehad het.
Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Baie groete
Marguerite, David, Frikkie en Katryntjie
Margot D - Des 2017
Algehele gradering
Beautiful.
The Danes on Vaal se terugvoer
Hi Margo.
Thank you so much for your feedback.
It was lovely to host you.
You are always welcome.
Warmest Regards
Marguerite
Herman S - Nov 2017
Algehele gradering
Lieflike verblyf in 'n lieflike dorpie!
The Danes on Vaal se terugvoer
Beste Herman.
Baie dankie vir julle terugvoer.
Dit was lieflik om julle hier by ons te gehad het.
Julle is altyd welkom.
Baie groete
Marguerite, David, Frikkie en Katryntjie
Leanne G - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjies, met "attention to detail" vir als wat jy mag nodig hê om tuis te voel, itv gemak en gerief.
Lees meerThe Danes on Vaal se terugvoer
Liefste Leanne
Dit was vir ons so lekker om jou hier by ons te gehad het.
Jy is altyd welkom. Dankie vir jou lieflike terugvoer.
Baie groete
Marguerite
Pamela V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam!
The Danes on Vaal se terugvoer
Hi Pamela.
Dit was heerlik om julle hier te gehad het. Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Julle is altyd welkom hier by ons.
Groete,
David, Marguerite
Frikkie en Katryntjie
Christel S - Sep 2017
Algehele gradering
Very friendly people.
The Danes on Vaal se terugvoer
Hi Christel,
Thank you so much for the wonderful review. We enjoyed having you with us. You are always welcome at The Danes on Vaal.
Have a great day.
Marguerite and David
Hanna S - Sep 2017
Algehele gradering
Beautiful and restful!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig en ontspanne!
Die gashere was vriendelik en die kamer was pragtig ingerig. Jy voel so tuis soos by jou eie huis daar. 'n Pluspunt was die WiFi, was nuttig vir bietjie werk afhandel. Het so lekker gebly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Danes on Vaal se terugvoer
Hi Hanna.
Thank you so much for your review. We really enjoyed having you here with us. Remember, you are always welcome at The Danes on Vaal.
Have a great day.
Marguerite and David
Hanlie E - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
The Danes on Vaal se terugvoer
Hi Hanlie
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n vooreg om julle hier by ons te kon hê. Julle is welkom hier by ons.
Baie groete
Marguerite en David
Jacob K - Aug 2017
Algehele gradering
Hierdie honde is gasvry, tot op die laaste been. Ek gee julle beslis 'n "PAWS up"
Lees meerThe Danes on Vaal se terugvoer
Hi Johann
Dit was vir ons so lekker om jou hier by ons te kon hê. Frikkie en Katryntjie het jou net so geniet. Jy is altyd welkom hier by ons.
Baie groete
Marguerite en David
Jan B - Aug 2017
Algehele gradering
Die aangenaamste en beste verblyf nog met wonderlike gasheer en gasvrou.
The Danes on Vaal se terugvoer
Goeiedag Jan,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons het julle so geniet hier by ons. Dit maak ons harte goed voel om te weet julle het die tyd hier by ons geniet.
Sally A - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelik.
The Danes on Vaal se terugvoer
Hi Sally
Ons is so bly julle het so welkom gevoel.
Weet asseblief dat julle altyd welkom is by The Danes on Vaal.
Baie groete
Marguerite, David en ons hondekinders.
Liezel C - Jul 2017
Algehele gradering
Absoluut 'n stukkie Hemel in die Vrystaat.
Lees meerThe Danes on Vaal se terugvoer
Beste Liezel,
Vreeslik dankie vir die resensie. Dit was vir ons ongelooflik lekker om julle hier by ons te kon onthaal.
Dankie dat julle sulke wonderlike gaste was, ons het julle so geniet. Jy helder ons dag op deur te weet julle het dit so baie geniet.
Sandy V - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflik en netjies.
Nadine P - Des 2017
Algehele gradering
Gasvry, netjies met 'n pragtige ligging!
The Danes on Vaal se terugvoer
Liefste Nadine
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer.
Dit was lieflik om julle hier te gehad het.
Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer hier.
Baie groete
Marguerite
Barry H - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker!
Martie V - Aug 2017
Algehele gradering
Efficient and convenient.
The Danes on Vaal se terugvoer
Hi Martie,
Thank you so much for your feedback. We really enjoyed having you here. We look forward to your next stay.
Have a wonderful day.
Warmest regards,
Marguerite
Thalene G - Des 2017
Algehele gradering
Great tyd saam met Great Danes!
Phia S - Des 2017
Algehele gradering
Dis ‘n wonderlike plek vir mense sonder mobiliteitsprobleme.
Yolandi R - Nov 2017
Algehele gradering
Dit is 'n netjiese plek om by te oornag, maar nie bedoel vir lang vakansie nie.
Anton V - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie stil.
The Danes on Vaal se terugvoer
Beste Anton
Baie dankie vir jou terugvoer.
Baie Groete
Marguerite
Evert & Heleen P - Aug 2017
Algehele gradering
Wonderful first experience for us.
The Danes on Vaal se terugvoer
Hi Evert,
We really enjoyed having you here with us.
You are always welcome at the Danes on Vaal.
Have a wonderful day.
Warmest regards,
Marguerite and David
Annari C - Aug 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens en moeite gedoen om dit vir ons so gerieflik as moontlik te maak.
The Danes on Vaal se terugvoer
Hi Annari,
Baie dankie vir jou resensie.
Dankie dat jy ons attend maak op die spieel en kragprop.
Jy het my nou maak glimlag met jou meesters graad kommentaar.
Ek sal dit verander en spoedig terugvoer gee.
Hoop jyt 'n wonderlike dag.
Groete,
Marguerite
Ralie M - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties
Sandra P - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Lees meerThe Danes on Vaal se terugvoer
Besste Sandra,
Baie dankie vir jou terugvoer. Omdat ons nuut oopgemaak het, waardeer ons al jou aanbevelings om te verseker dat ons gaste 'n gemaklike en aangename tyd hier by ons het. Ons sal verseker dit ter harte neem en die veranderinge bring soos versoek.
Baie Groete,
Marguerite
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Venusstraat 36, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang