Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Danes on Vaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfek vir ons behoeftes! Heerlik gebly en sal definitief aanbeveel! Ons het absoluut heerlik gebly! Dit was die ideale blyplek vir ons naweek weg in Parys en ons kan nie enigsins foute vind nie. Gerieflike ligging, al die nodige in ons blyplek plus ekstras, goeie waarde vir geld en die eienaars was vriendelik, behulpsaam en het ons met ope arms ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drienie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Snoesig en warm en alles wat nodig is. Baie lekker gebly, dankie aan die gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very happy with everything. Best service, very good hospitality received from owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfekte waarde vir geld akkommodasie. Baie skoon. Die verblyf was perfek vir ons behoeftes. Goeie kommunikasie van die gasheer en persoonlike aandag toe ons ingeboek het. Die beddegoed was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Ons gasheer het ons baie vriendelik ontvang. Probleme is vinnig opgelos. Ons het heerlik in die tuin gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John C
1 nag
5.0
Jan 2024

Pleasant stay, convenient location. Pleasant stay. Convenient location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Enjoyable. Hospitality, cleanliness, etc. will make me feel comfortable to recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter W
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mei 2024

Waarde vir geld, netjies, skoon, gerieflik en vriendelike diens, sal dit beslis. Waarde vir geld, netjies, skoon, gerieflik en vriendelike diens, sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andor V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2024

Nie so lekker soos ons gehoop het nie. Mure was vuil en beddegoed het kolle opgehad. Geen oppervlak of tafel in die kamer nie en slegs een stoel. Matras was al deur geslaap en nie baie gemaklik nie. Hulle het egter moeite gedoen met die talle kragonderbrekings om die generator aan te skakel. Ons het die 2de aand besluit om eerder terug te ry huis toe. Met 'n klein bietjie moeite en 'n effense belegging kan dit egter 'n pragtige oornagplekkie wees.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Vriendelik ontvang en baie gasvry. Eienaars is baie vriendelik. Ek het baie lekker gebly en dit is naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marguerite Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 162

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venusstraat 36, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA430d28e6742fd3c3fc112750507dffe149e71e59501bae95c503021d862e628b3bb1b20b94b8eb991781f4f0be865e59376b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag, vir 2 mense 162 5 1 5 36 Venus Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.895190817516 27.461349070072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang