Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Danes on Vaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Tanja P
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Baie mooi plekkie naby aan die rivier en die winkels. Baie rustig. Stil en rustig! Netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anre K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vriendelike eienaar en natuurlik die dansers self is vrek oulik. Baie netjies, reg langs die rivier vir lekker stappies en sonsak foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrens D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Puik. Baie netjies, skoon en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathalie W
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Rustige omgewing, pragtige kamer, groot lekker badkamer. Dit was baie lekker stort, wonderlik. Sou graag 'n TV wou gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amie Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great stay! Love this place! Stunning room with all you need. Close to the Vaal River (across the road) and really close to the centre and main road with all the cute shops and restaurants. The hosts were super friendly. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfek vir ons behoeftes! Heerlik gebly en sal definitief aanbeveel! Ons het absoluut heerlik gebly! Dit was die ideale blyplek vir ons naweek weg in Parys en ons kan nie enigsins foute vind nie. Gerieflike ligging, al die nodige in ons blyplek plus ekstras, goeie waarde vir geld en die eienaars was vriendelik, behulpsaam en het ons met ope arms ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drienie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Snoesig en warm en alles wat nodig is. Baie lekker gebly, dankie aan die gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very happy with everything. Best service, very good hospitality received from owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfekte waarde vir geld akkommodasie. Baie skoon. Die verblyf was perfek vir ons behoeftes. Goeie kommunikasie van die gasheer en persoonlike aandag toe ons ingeboek het. Die beddegoed was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Ons gasheer het ons baie vriendelik ontvang. Probleme is vinnig opgelos. Ons het heerlik in die tuin gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marguerite Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venusstraat 36, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA430d28e6742fd3c3fc112750507dffe149e71e59501bae95c503021d862e628b3bb1b20b94b8eb991781f4f0be865e59376b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag, vir 2 mense 170 5 1 5 36 Venus Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.895190817516 27.461349070072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang