Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Danes on Vaal

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venusstraat 36, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R480 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Danes on Vaal is in die Noord-Vrystaatse dorp Parys geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe vir gaste se gerief geleë.

Verblyf word aangebied in 2 slaapkamers wat elkeen ingerig is met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in.

The Danes on Vaal is op die oewer van die wonderlike Vaalrivier geleë en is die ideale bestemming vir visvang, 'n piekniek in die park oorkant die gastehuis, of wandelinge langs die rivier.

Daar is 2 great danes, Frikkie en Katryntjie, wat op die perseel woon, en dis ook die gaste-eenhede se name.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Susan V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir ons behoeftes! Heerlik gebly en sal definitief aanbeveel! Ons het absoluut heerlik gebly! Dit was die ideale blyplek vir ons naweek weg in ...
Sien meer
Sep 2024
Drienie K
Saam met lewensmaat
5.0
Snoesig en warm en alles wat nodig is. Baie lekker gebly, dankie aan die gasvrou.
Jun 2024
Mercia M
Saam met lewensmaat
5.0
Very happy with everything. Best service, very good hospitality received from owner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Suzette P
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte waarde vir geld akkommodasie. Baie skoon. Die verblyf was perfek vir ons behoeftes. Goeie kommunikasie van die gasheer en persoonlike aandag ...
Sien meer
Mei 2024
Erna T
Saam met vriende
5.0
Ons gasheer het ons baie vriendelik ontvang. Probleme is vinnig opgelos. Ons het heerlik in die tuin gekuier.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marguerite Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 162

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Venusstraat 36, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink The Danes on Vaal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venusstraat 36, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA430d28e6742fd3c3fc112750507dffe149e71e59501bae95c503021d862e628b3bb1b20b94b8eb991781f4f0be865e59376b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag, vir 2 mense 162 5 1 5 36 Venus Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.895190817516 27.461349070072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang