Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Daughters Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Elisa R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Great. Very big and clean rooms. Everything was lovely. The bed was super comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Skoon, netjies, professioneel, veilig en uitmuntende diens. Diens was uitstekend, daar was natuurlike uitdagings, maar personeel het uit hul pad gegaan om vir ons die beste te gee. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda K
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Apr 2024

Kamer was nie gereed met inklok nie, daar was nie genoeg beddegoed nie. Vir slegs een aand was dit aanvaarbaar.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tinus W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2021

Sagte nagrus vir moeë reisigers. Kamers was silwerskoon en beddegoed kraakvars. Baie gasvry ontvang, selfs elektriese kombers was aan gewees. Puik veiligheid gehad vir my voertuig en sleepwa. Tarief was goed geprys gewees. Sal definitief weer daar oorbly en aanbeveel. Ideaal vir die besigheidsman wat in die dorp moet wees vir besigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Confidence F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

It was amazing, felt like home. Enjoyed staying with you and will definitely use it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2021

Affordable and service go together. In South Africa we need to settle for either or, at The Daughters Guest House you get everything together, great price, beautiful rooms, clean environment, friendly service and more. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2021

Vriendelike diens, baie hulpvaardig. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt was smaaklik en baie goed geprys. Sal enige tyd weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyla V
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2021

Ongelooflik. Was beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonika F
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jul 2021

Baie netjies. 'n Baie netjiese plek. Was baie vriendelik ontvang. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Barend M
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jul 2021

Nie 100% nie Nie in die beste deel van Bethlehem nie. Kon nie my naam kry nie. Sê die internet is af. Uiteindelik kry hy my onder my voornaam. Weet nie hoekom, maar na 12 ure in die kar is jy nie lus vir 20 minute se geredekawel nie. Wi-Fi af, alhoewel hulle dit gratis aanbied. Yskas nie aangesit nie, dus geen ys. Daar is nie 'n spieël in die badkamer nie. Geen tafeltjie om op te eet of te werk nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Samuel Moleko Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Boshoff-straat 60, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f9c77ca67d9e0ea782032d6f4ad429802a24a54398ee1f249a573753d77dc86ab44307d1813a98f59d0110fabd277f52b92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 60 President Boshoff Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.234620916829 28.298219411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang